Visit this profile later to see if your question was answered.
My geheim! :)
Awww vicks!!!!! Danq tjmi! Love you lots hoor! En jys net so awesome!!
En ek se weer ... En jy is????
Danq* hahaha neeee! Ma wil graag ja!
Aww thank you soo much!!*
Ek weet rerig nie
Hoe moet ek dit besef as ek nie weet wie jy is nie???
Saam John-Ross eager!
Ag oraiterig! Haha kan dit goed gaan??
Wa hou ek wie aan n lyntjie???
Aww thank you! We all deserved 2 be!
Haha uhm NEE! Vra my oor so 20 jaar!
Ag ek is maar rustig! Danq*
Helfde helfde? Of driekwart pienk en kwart blou
Beeldskoon, (nie dat ek is ni)
Eks vreesbevange dat ek jou hart mag wen...
Nou dan weet jy mos! En ds nou rergi so n big deal nie so ek stel voor... KRY 'N LEWE en hou op jou vrye tyd spandeer om stupid goed op mense se qooh me te sit, en seriously ekt my qoohme soos n paar maande opgesit, hoop jyt dit geniet om deur my wall te gan, PERV! Se my asb tog net wi j is, wnt ek ka jou waarborg jyti n lewe ni!
NET SO!! Haha lu xx
Ek weti, gee ook nie om nie, vra haar self!
aww baie dankie* mar nee ek dnk nou weer nie so nie!
Daar is wat hot is ma ek ga nou nie my tjmis in die steek laat deur name te noem nie haha!
Ek het geen idee nie! Lyk nie veel asof enige een va verby die "seuntjie" stadium kom ni! Haha ne ek wet rerg ni
3 jaar
Haha aww shame! Ekt mos gese as jy 22 is!! J sal manet mut wag
Haha hys nice...
Haha j kon wat?
Uhm sal nou ni se Hot nie! Ma wi nogals "uitstaan" is christo weti rerg va nogi
Aww danq! Se my net wi j op bbm ... Dlk ka j:)
Baie Dankie! Waardeur dt bja! Xxx
As dit is wat ek dnk dt is, en as j my geken het sal jy weet eks ni sulke tipe meic ni, mar ek voel gevlei hoor danq viri kompliment
Danq... Hahaha Om te wat?!
Darm net goeie gud haha! Solank dt net gud is is ek fine daarmee
Aww , danq tjm! Love you 2
Haha wa nu? Lig my ook bietjie in.... Ek het n lewe so hukm mut ek in ander se slaai krap, jammer dogtertjie ma as j onseker is in jou verhouding muni vi ander die skuld gee nie hoor #justsaying
uhm... st 6 is da so frikn cute ouq met potblou oë dnk sy naam is wikus of its, st7 ken eki so gud ni, st8 dnk k dlk stanley is ngls cute, st9 is daar ngls n paar, matriek...... sal ek bqi oor mut ga dnk... haha
ek hoop rerg so! we'll as os nie die atletiek wen nie gaan ons verseker iets wen met die sang en dirigente!!!
eks marnet so overall! haha ds mos n goeie dinge
ja, os nog baie goeie maiqs!
ag lang storie, se marnet ons het mekaar ontgroei
niemand op die oomblik nie... is te besig met skool en die dirigente storie
ek gaan llb regte swot as als uitwerk sooswat dit moet
aww danq! ek is mal daaroor!
Nee
hoe moet ek dit weet?
ek dink nie rerig daar is iemand besonders nie
haha danq...:)
As jy bedoel om te wees? My huis, om te kyer ? Ballito!!!!
Uhm weti wa jy da an kom nie, ma ek kan met alle eerlikheid se ek duni en ja ek weet hul is en dis gud
Haha os isi sam ni! Net goeie tjmis
Jys rerig nie ernstig nie! Jy weet party mense slaap 3 uur di oggend en ek is een van hul! He net bietjie geduld!
Is dt war dat jou ma en pa boetie en sussie is?
Seriously? K ga nu rerg viju verduidelik hu hy lyk ni
Onthu n vry kom va altwee kante af, so as jy ni leke vry ni dan vry hy ok ni leke ni neh!
Haha dlk is daar! Jy ga neti wet wi ni!
Ja dis nogals waar! Ag laat hul ma stupid wec dit laat mense soos ons net slimmer klink! Haha
Ag dlk is da, j sal net nooit weti hahaha
Jip, haha ma wa wu imand my date?
Uhm daardie is bietjie n moeilike eneq!
In die skool... Jr
My geheim;)
Aww danq! Dis baie nice van jou!
Ek dink meeste wat my ken sal weet , net vry! Ek respekteer myself en die lyf wat die Here vimy gegee het daarom sal ek myself spaar vimy troudag.
Ons het bja lank trug so bqi gekuier, maar nou is hy een van my beste vriende en ek sal dit vir niks verruil ni!
Haha bly om dt te cn! Ma wi is j?
Rerig? Dis al meer as n jaar trug hoor jys bqi bja agter kind.,Hyt op my verneuk
PINK!!!!
Haha, uhm danq!
Ek isi kwaai nie!!!
Uhm, is dit nie n goeie ding nie? Dis beter om moeilik te wec en wet imand wat ju kry ga ju waardeur as om maklik te wec en di person gebruik jou sos n vloerlap
Uhm...hang af wie jy is...
Hu bedoel jy moeilik?
Awww my mel! Love u crazzzy! Net nog 12 dagies!!!
Hahaha! Ek was mal bored ok!!! Danq, saam jou ook! Ganit bja mis! X
Vicky faulds
Ek mag dalk eers voorkom as n bqi stuckup ma as j my eers leer ken is ek n bja goeie mens, ek staan op vir my ware vriende en vriendinne en sal nie toelaat dat iemand hul seermaak nie! K is bja reguit partykeer bietjie Teveel, en k hu nx dava om te erken k was verkeerd ni, k glo n dng is reg of verkeerd da isi n ompad ni. K staan op vir my geloof, en k kuier ni bja ni, maar ek is mal daaroor. Ek moet ook se tussen al my vriendinne is ek die verantwoordelike ene haha, n mut ok ma partykeer di party pooper wec as dnge hand uit ruk! Dnk ds al haha
Uhm... Dis 'n eerste!!!! Ma danq
Uhm... Amper amper! Hahaha ma nee!
Haha n wi is dt?
Wa nu? K dnk as k gewet ht js sooo awsm! Sou k ni! Haha, wi j????
Ek hoef nie eers te dink nie! NADINE GEMMELL!
K wet rergi, soos een van my baie goeie vriende hein se wat moet gebeur sal gebeur!
Uhm.... Ek dink ni da is eers 5 wat ni my vriende is nie, hoe nog 5 va my vriende?!
Hahahaha ek dink ek weet wie jy is!!!
Uhm wate meics meti bruin hare?
No one