Visit this profile later to see if your question was answered.
Maybe maybe not .... Would like to know you then,you seem to have a lot of confidence that I'm gonna fall for you ?!*
Wat help dit jys annoniem en ek kan nie eers wie die mensie is nie ?*
Dankie .... Wie is jy ?
En dit betken wat ? En jy mag wie wees ?
Oor ?
Jus wens ek kan verstaan wat aangaan !
Wou nie maar jy het elk geval ..... En jammer maak nie dit wat gese is reg nie. Soos ek verstaan was dit elkgeval n straf onthou potties is klein elke storie kom uit. En ek loop nie en se jou sleg nie. Die laaste 2 jaar was nodig want jyt my nou reggemaak vir die ou wat my sal wardeer en nie gebruik nie. My pa se ek moet asb vir jou se dat hy dit nie van JOU van alle mense vwrwag het nie.Dink potties is te klein vir my en jou saam !.
M .... ?
Mens weet nooit .... Se my dan net ten minste waarmee begin jou naam ?
As ek manet geweet het wie jy is *
N leidraad wie jy is ?*
Dankie . Ek sal graag wil weet wie jy is ?
Hang maar af !* daar sal voorwaardes wees hkm dink jy nie hy verdien dit nie ? Of ek nie ?
Lost it long time ago !*
Elkeen het maar sy af dag .
Beyers !!! Haha lol !
Purple. Haha lol ! Its my own nails. Not fake.
Seker maar jy andre :-)
Aaaawh hehe ai my shanie ke banie ! Ek bly ng stds bitter bja liefe juw !!! Mwah xxxx
Dankie sterkte vi juw ok ... Hehe die leer weet ek nie so mooi van nie :-) lol
Ekke is bja bja lieffies vi juw !! En jy wet dt :-) jys 'n awesome mens ! Jy sal altyd wees ! Hehe jy mut biol Zone mre neh !!! Hehe
Hehe jys my beste este maiq !!! Hehe lu tjmmi ;-) jy weet dt !!!
Ek het geleer dat mens niemand vertrou behalwe jouself nie. Want selfs my beste vriendinne het hulle rue op my gedraai. My beste vriend is dis Alvin hys nie net my ou nie maar ook my beste vriend. Ek kan enige iets met hom deel sonder dat hy my oordeel.
Suksesvol,wat insluit kla geswort nogsteed in my wonderlike verhouding saam my wonderlike outjie dalk oorsee en hard besig om my droom 'n waarheid te maak :-)
Alvin Muller <3
Saggeaard,liefdevol,hardkoppig ;-)
Om gelukkig te wees saam 'n persoon wat vir my omgee enelke dag my pas*ie uit te leef :-)