182
Replies
what is your favourite album of all time?
Ekt nie n clue... daar is soooo baie classics, van soooo baie genres
Which word have you started using a lot lately ?
Gym
Hoe gan dit met jo en jo crush?
Great... dink ek????
What is your New Year's resolution?
?sy weet wie sy is?
Raak jy nie al by die tyd geirreteerd met mense wat vra wies jou crush?
Ja, maar ek willie sê en dan hou sy niks van my. Ek sal dit vir nou net my geheim hou.
jurrders, hoekom vra almal vir jou wie jou crush is?
Ek weti? Maar eks bly om te sien dat ek nie die enigste een is wat dit n bietjie vreemd vind nie??
What's a big turnoff on the first date?
???
Liefdes lewe??????????
Watse liefdes lewe...
Is lude nog jou crush?
Hoekom is jul so nuuskierig
Waars jean?
In my suster se kamer, besig om kitaar te speel
Ek dink jy is bietjie lonely, aangesien jy vir almal vra om jou te dm ?
Ek is???
Hoe gan dt met jo en jo chrush
Goed... ek dink?
Hi
Hi, as jy wil chat... dm my??
Is jy nogsteeds verlief op marzanne?
Nee??? nj?
Crush?
Dm my, ek sal vir jou sê?
Where are you, so i can come find you
Dm me? Ek oppi oomblik in die weskus
Ek dink ek weet op wie jy crush en sys pretty cool
Hehe, sy is??
Sy is probs nie so mooi nie
Hoekom sal jy so sê? Dit is mos nie nice van jou nie.? Ek dink sys pragtig!
Who do you think is cute?
My little cousins
Wat bedoel jy met is dit jy??
Ek wou weet of dit jy is wat die boodskap gestuur het?
Is jy met jou crush op new years?
Nee? Maar gelukkig is @jean_kotze_ by my?
Is jou crush mooi?
Ja, maar vir een of ander rede is sy al haar hele hoërskool-loopbaan single en word nie genoeg waardeur
Can I please have your moms name cause I heard she is a good psychologist and I need one for next year
Annemi Boshoff
How many siblings do you have?
1
Is your mom a psychologist? Asking for a reason someone told me. So please
Yes??
Does a girl have to be pretty to be your gf?
Well, if she's my gf im sure i'll find her pretty?
What work does your parents do?
??
gym jy?
Ja? Maar mens kanni rerig sien dat ek gym nie? Hopelik is ek meer suksesfol in 2017?
Ag se vir ons wie jou crush is ????
almal??
Beste vriende?
Hulle weet wie hulle is! Hulle weet ook dat ek enige iets sal doen om hul gelukkig te hê
Is jou crush in die hoërskool?
Jap?
Hoeveel jonger is jou crush as jy?
So 1-12maande
Soos baie jonger of net n paar maande?
?
Is jou crush jonger as jy?
Ja?
Wie is jou crush?
Dm my, ek sal gerus vir jou sê
Hkm hou jy jou crush so secretive?
Want eks n spy??
?.
Dont be scared little one, its all gonna he just fine?
Ander chick?
Sy weet wie sy is?
Nee met nommer ding bedoel k daai war j n nommer dm en dan se j wat j dink van di prsoon
Ek ken nie daai game???
Jy moet daai nommer ding doen op jou story bruh......................
As jy my nommer soek, dm my... ek sal dit enigetyd vir julle gee
Iemand in mind vir n new years kiss?
Ja?☺️
Recent crushes?
Daai ander chick?
Wie is jy bly oor wat jy ontmoet het?
My twee band chommas, Marle, Ludé, marzanne en talle ander
Mense wie se vriendskappe met jou gefade het wat jy graag weer wil opbou?
Suné JvR, Petrus du Preez, Lieze Bosman en Melandri (jammer indien ek die name verkeerd gespel het??)
Nuwe mense hierie jaar leer ken wat jy bly is oor?
Ja, minstens 6
Sal jy vir lude pomp
-dis haar ma btw
Mos haar ma? Julle is lekker snaaks
Het jy enige iemand nuut ontmoet?
Ja!
Enigiemand nuut ontmoet?
Ja, en eks bly daaroor?
Is Marle jou crush?
Ja, duhh❤️?
Wats die jongste orderdom wat jy n meisie sal uitvra?
6?
Just kidding? Seker soos 13
Is Marzanne jou crush?
Vlieg.
Wie is jou crush?
Hkm wil jy so graag weet?
Personal question, but why don't you believe in God
If you would like to know, please dm me, i don't want to tell you on qooh. I'm scared of offending people?
How much do you have in your bank account ?
Te min ?? jammer vir al die gold-diggers❤️
Hou jy nie van iemand nie ?
Ja ek doen, maar as jy meer wil weet sal jy my moet kontak deur dm?
Het jy n crush..xx ?¿
Ja... candycrush ??? #dadjokes
Hkm het jy nie n meisie nie ?
Ek kan jou belowe dis nie agv te min probeer??
Ek sal jou beter wil leer ken
Dm my, dan kan ons lekker chat?
Jy sit my aan
Dm my, dan praat ons verder??
Wat gaan aan tussen jou en Ludé?
Ons is vriende... niks meer, niks minder
wat dink j van lude goltz ?
Sys n nice vriend??
Saam met wie sal jy nooit op n eiland gestrand wil wees ni
Ek sal nie saam met n 'skinny' persoon gestrand wil wees... te min kos wat ek uit hul kan maak
Sal jy liewerste jou hare pienk dye vir ewig of nooit weer kom praat nie.
Hoe praat n mens kom?
Fav tv reeks
2 and a half men, friends en how I met your mother
Looks or personality ???
Personality, maar ek gaan nie weg kyk as sy aantreklik lyk... eks seker looks speel ook n rol
What do you think about the most ?
Food
Wat is jy goed in
Slaap, eet, kosmaak en n verskeidenheid sportsoorte
Hey??
Haai daar, dm my? Dan kan ons verder praat
Hoe sal jy n perfekte date beskryf
Op n boot
Hoeveel meisies het jy al gehad
'n hele paar?
what are u listening to lately?
The sounds of nature and the water crushing onto the rocks
Hey jy ??
Hey vreemdeling
Het jy n girlfriend
Nee, dm my as jy wil praat??
Wat soek jy in n meisie
Ek is seker ek het dit reeds geantwoord?
Het jy n crush op iemand
Ja☺️
Kan ek jou DM?
Ja, please!!!
Wat sal jy doen as jy nou moes trek na n ander land oorsee
My hemp uit trek en juig.... jokes ek LOVE SUID-AFRIKA, al is ons ekonomie in sy m03r???❤️
Jy lyk nogal cool
Haha, so daar is darem een aspek van my wat "cool" is?☺️ Ek sê net weeteens baie dankie vir almal wat so nice is, ek sal graag jul wil leer ken... DM MY
Ek voel honoured om op jou lysie te wees van graad 8's (2016) wat jy wil leer ken. Thanks
No problem, dm my... dan handel ons solank een af?
Het jy al Bon Iver se nuwe album geluister? Indien, ja, wat het jy daarvan gedink?
Dis pretty cool, die name van die songs maak dit soveel beter??
wat is die mees mindf*cking movie wat jy al gekyk het?
How high, dis heel snaaks
Waddup yo
Hi marzanne, hoe gaan dit??
Vir die mens wat gevra het wie die ? is, sy is die beste vriendin/ eintlik suster/mens/ piesangboud wat nog ooit bestaan het? Louis sal saamstem
Haha jaja?
Hoe bedoel jy nie gepla oor geloof nie
No comment, eks bang ek kom diskriminerend voor????
Noem al jou ex meisies............
My geheue is te swak en my data te min?
Jy het way back gesê jy mis een van jou ex meisies... wie was dit?
Almal wat uit my lewe uit gedrift het... al my ex meisies was awesome mense en ek mis die wat ek gladnie meer kontak mee het nie
Ons was goeie vriende maar toe drift ons en ek weet nie of jy rerig van my hou nie maar ek wil reconnect met jou maar dis moeilik om jou te approach?
Approach maar! Eks seker ons kan weer goeie vriende wees??? As jy my nr het kan jy my maar whatsapp/ jy kan my dm... ek wag vir jou!
VIEW MORE