20
Replies
What is something very few people know about you?
Only very few people know me.
CTHULHU of lucifer???
Hey Niekus
"Take me to the place I love, rake me al the way."
Ek kan klaar sien dat anonymous 'n legend is ❤️
Hillary Cliton of Donald Trump?
Bernie Sanders.
Jk, Trump.
Hillary en Benghazi en e-mails en sht impress my nie te veel nie.
Hoekom kan poeste op jou qooh nie spel of gedagtes in logiese volgorde uitdruk nie?
Ek vra myself dieselfde vraag elke dag.
Hkm syg jij suvel pus
Wat
Sl jij mij skruwe in mei pus druk?
Nee
Was jou panse tottieb'n chilie
Probably
hell yes
Love is free. Love me: say hell yes!
Asb se vir my jy ken daai reference?
Soos wie wil jy wees
'n Kombinasie van John Frusciante en Flea. As jy nie weet wie dit is nie, is ek teleurgesteld.
What is your favourite slang word ?
Slosh
Quass is perfek
Jy is perfek
Hoe ken jy vir dylanthecat
Ken hom van laerskool. Ride together - die together. Friends with benefits.
Hoe gereeld oefen jy
Gewoonlik daagliks - onlangs herstel van besering, so ek gaan nou weer die gains bring.
Watter haar kleur verkies jy op 'n dame
Blou - ek love my feminazi's.
In all seriousness: idc
Mellies of dippa
Righto, yummy yummy. Albei?
Jou stuk wonderlike kak. Ek is so bly jy wil probeer ook nou inpas. Ek het alleen gevoel.
❤️
VIEW MORE