Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek het al eenkeer oppad Dubai toe Taylor Swift geluister 3am CAT. Vir 3h lank. 27,000m in die lug.
Die ou Asian tannie langs my het my heeltyd geskeef.....
Brah dies my territory. Kom fight my virrit.
Pieter en Nicola. Beide van hulle verdien mekaar
Boom. #kreatiewematrieks
Id call myself me...
See what I did there??
Jammer daai was lame
Nie ek nie maar lyk my baie mense misspell $exy. Veral as hulle met my praat. Cmon mense. Dis nie gespel S-E-X-O-F-F-E-N-D-E-R nie.
Niemand weet nie
~ Chené van Schalkwyk
Jkjk sys kief
~ Christo Kruger
Antartica seker.
Penguins, btch.
This one time, at band camp...
So laag soos die Pound na Brexit
Jammer. Was 'n ongeluk. Wou dit vir my klasgroup stuur...
How much you paying?
Dude minecraft is die sht. Ek en Petrus het daai sht geown. Factions, motherfckr. Factions was die beste.
Sokkies...
Kersfees '05 was nie lekker nie
dcks as fingers sou vinger onmoontlik maak en vingers as dck sou naai onmoontlik maak. Kan ek nie net eerder Doritos vat nie?
Cocky antwoord sou wees "how little they know about me" maar seker dat ek vir jare Minecraft gejol het. Ek was kinda semi nie regtig cool nie okay.
Ek soek jou, kyle ??
Oranje Revier kondome. Julle weet waarvan ek praat ?
Okay lol sorry groot seun
Why don't you come and find out ?
Lank laas gepraat, sys cool
Net as jy genoeg betaal ❤
Seker om keen te wees vir iets. En dan om iets te kap. Kom ons kap 'n Yolo.
Bloei uit jou v***** is normaal. Dis nie n weird ding nie. Ek dink ons moet die bullsht cut en aanvaar dit gebeur met meisies. En ouens het oor n testosteroon drop waar hulle PMS kry. Dis cool as mens kan terug sit en sê dit is wat aangaan met jou lyf. Niks om oor skaam te wees nie
The yellow one
Jy weet, ek probeer. So thanks. En jammer vir laat reply. Lief vir jou wie ookal dit is ??
Kuier.
Wie wil nou fcked word as jy kan chill met vriende of erens op n golfbaan sit en lewe kontempleer.
Instagram.
Kom ons wees eerlik. Meeste van ons het dit vir die "fame" en om beter te lyk as wat ons is.
En seker leer vir toetse...
¯_(ツ)_/¯
Enige gingers thb
Nog nooit gedoen nie. Weet nie of ek ooit sal nie.
Ja awe. Stuur vir my n whstapp dan sal ek dit vir jou gee ?
Gaan seker erens die vraag ernstig moet beantwoord...
Het nie 'n E nie. Eks te 'soet'.
Honey, why are you BEE-ing so mean to me?❤
Opgesom, sluit dit botter, 'n mes en 'n priester in. Afgespeel by n zoo. Lang storie.
Ive always been Repunzel, but instead o fletting down my hair, I'm letting down my parents.
Sick mix tapes drop. Ander laat lag. Myself laat lag want ek het iets doms gedoen. Alleen lang want niemand anders dink dis snaaks nie. Seker iemand se huis egg. Dunno. Gaan maar net 'n YOLO kap tbh. Spontaniteit is beter as normaliteit.
Eks nie heeltemal seker nie maar toe ek dit gebyt het, het dit geproe soos metaal en plastiek. 10/10 would not recommend.
Dis soos mamma altyd gesê het...
A ****job is better than no-job
Lol well k den.
Dis die verlede brah, ekt nie met haar uitgegaan nie, sht was anders. Probs nie eens Ryan wat die gevra het nie but still.
Soos ek en sy het vrede gemaak daarmee, sys haar eie mens, sy maak haar eie keuses. Ek ook.
Oh en jou sinskonstruksie is horribaal. Jys screwed vir Vrydag ? oh en btw daais nie n vraag nie... en um nog iets... *Chené *sê *sy, sy *kry *Andrea *het.
Yes. Is ek nou 'n gay vis?
Jaco Wagener. 'Nuff said
Dankie, om eerlik te wees is ek anyway gatvol van met myself praat ?
Nope, jammer. Maar ek minds nooit n DM as jy wil hello sê nie ?
Tel mayo as drugs?
Seker die 18de Maart, wat Valley of Light was, maar ek was self nie veel by die kuiers nie.
Lank terug gesien, maar defs nie vergeet nie. Sal êrens binnekort weer wil kuier. Kief meisie
Dood ernstig my grootste droom is om mense te laat lag, so eks bly ek kan elke dag dit doen. Thanks vir die kompliment
??wel ons gaan nie closer word as ek nie weet wie jy is nie. Gooi my 'n DM
Visser het hy speurder strategieë verbeter. Beter nie sê wie dit gegooi het nie
Ek het ja, en as jy haar wil gaan stalk, haar naam is Chené ?
Fck - Sophie Turner
Marry - Petrus Du Preez
Kill - The Universe
Want van ons wil nog pret vind in pouses in plaas van om net rond te staan en gesprekke te voer en te bid dat pouse sal eindig.
Want syphillis ??
Gaan vra jou pa ?
Spagetti is beter tbh ??
Ek probeer my bes ? jk ek gee nie n fok nie
Sien hierdie tipe vrae orals. As jy vir iemand wil sê hulle is n doos, doen dit, maar sê oom net waarom. Ons almal probeer die beste ons wees wat ons kan wees, maar dit help nie julle sê net ons is dose nie. Ek like die constructive critisizm. Dis wat my elke dag help om te verbeter. So wie ookal die gevra het, thanks, vreemd genoeg waardeur ek dit. Gooi my n dm en dan kan ons dit net uitpraat. Want my opinie is werd fokol as ek nie na ander sin luister nie.
Thanks Mamma ?
Stuur my 'n snap dan kan jy uitvind ;)
Depends in who is going to carry for 9 months ?