67
Replies
What's youre surname?
Haggard, why tho?
I don't have instagram ? but you can message me 071 285 7788 x
If you don't have insta how'd you find my qooh?
Heyy xx ? this might sound weird but I actually have a crush on you ? ❤ I'm sorry if you're in a relationship or anything just thought you needed to know?? and it's weird coz we haven't met
Dm me? x
Why do you have qooh again?
I'm boredddd ??
Relationship status
Single yo ?
Luhan van Aswegen??
missings af. gotta see u soooon
Is jy okay
why wouldnt i be
I just wanted to let you know that you are a truly remarkable person and that God has blessed you in so many ways x
Tysm ♥ I appreciate this so much xx
Het jy al vir pieter en magdel leer ken?
Nie so goed soos wat ek graag wil nie.
Wie crush jy op?
Niemand.
Wie wil jy beter leer ken in ons graad?
Almal wat ek nog nie ken nie. Soos nicola of ian of lara en such ♥
IG en jawline goalsss
Cutieee♥
So as jy vir jaco en pieter hot gevind het. Dink jy nog so?
Ja , hulle is aantreklike mense ?
So jyt op jaco gecrush?
Soos op die eerste dag ??
Wat maak jy als die vakansie? Clueless123456
Niks te interessant nie en jy?
Hey het jy snapchat en as jy het kan jy dalk jou naam vir ons se
@zxnna.h
Bly weg van walter asseblief
Wat, behoort hy nou aan jou? Anyway ek weet rerig nie hoekom ons vriendskap jou so pla nie. Please leave.
What is your favourite slang word ?
'Mon' ?
Wat is jou van? Dis nerens op nie!!!!
Dis Haggard ? x
Jy is letterlik die mooiste meisie in die hele wêreld
Jy maak my dag. Baie baie baie dankie lief xx
Anika?
Anika laat my altyd lag ? sy's super super cute en gee goeie drukkies. I love herrr
#additionalbuddies
Sal jy eder trou vir liefde en werk vir geld, of werk vir liefde en trou vir geld?
Obvi trou vir liefde en werk vir geld. (Soos die Beckhams looool)
Okay jy trou vir geld, en as die geld verdwyn dan wat het jy dan?
Nicola vdmerwe?
Ken haar nie rrg nie maar sy lyk oulik en sy is goals. ♥
Wie is jou trouman in ons graad?
Hier gaan ons alweer.
Make up tips??
Ek s*ck in make-up so idk hoekom jy by my tips soek nie. ? vra vir elmie
Wie hou jy van op die oomlik?
Classified information
Lisa Bassett?
Sy maak vir my flapjacks en vee my trane af as ek huil. Ek is baie dankbaar vir die vriendskap ? #ilybf
Crushes in gr.6 en 7
Soos huidiglik of toe ek was?
Jy lyk soos die niceste persoon ooit
Baie dankie. Jy maak my dag ♥♥♥
elmie ?
Baie goeie vriendin wat altyd jou back het en jou laat lag. Bietjie btchy maar ek love haar ?❤ plus haar make up game is so strong ek envy dit. Jk ily ily ily
Wie dink jy sal hoofseun en hoofmeisie word
My the odds be ever in your favour ?
jk ek weet rerig nie.?
Marle Cooper??
Probably een van my favourite mense in die wêreld.
Flapjacks of pannekoek
Flapjacksss ?
Beste laerskool vriende?
Euné , Lizandri , Tam en Ilani . ?
waneer post jy weer n ig?
Wanneer daar weer n pic is wat darem bietjie worthy lykkk lol
Babavultjie ❤️? Msj ❤️
Awe R. ek mis jou ook♥
Wie is jou beste vriendin van ALL time??
Die is moeilik. Ek voel daars baie mense wat daar is as ek hulle benodig ♥ so ja.
Jy is rerig mooi marzanne?? van ehm??
Dankie beb. Ilyvm xx
Ek weet wie is magdel en wie is die barista maar wie the fck is Pieter
Same. Dis hoekom ek vir Pieter Cilliers gekies het. ? Maar as enige ander Pieter belang stel, hit me up.
Tollie, hkm jy so fly?
Ok Ruan ok ??
Mooiste lyfwe by Df seuns in graad 9?
Dis kinda moeilik as almal truie of baadjies dra en jy was nog nooit by 'n swim party nie ? #helloeksnuut
Ouens in die graad met wie jy sal trou
Trou? sht bra jy dink ver in die future in ?
Would you ever date Louis agian ?
*sips tea*
Jys só mooi ❤️
Jys só nice ?
Hoeveel ouens gaan nog spyt wees hul het n girl soos jy verloor!?
Ek appreciate hierdie baie. Baie dankie xx
Jaco Wagenr ?
Rerig 'n goeie vriend wat altyd daar is as jy hom nodig het. Hy gee goeie raad en maak my lag. Oh, hy help my met Rek. Daai's die belangrikste. ??
Hoe impress ek jou?
As jy meer as 10 pull-ups kan doen of die alfabet agteruit in Frans kan sê is ek pretty impressed ?
jk wees net jouself. Ek hou nie daarvan as mense hulself verander net om ander mense se goedkeuring te kry nie.
Ek weet nie wat om te vra nie merzenn mufasamoney
Dink jachoer, dink
Die vermoë om gedagtes te kan lees of gevoelens te kan verstaan?
Gedagtes te kan lees , want gevoelens begin ultimately by gedagtes ?
3 mense wie jy beter wil leer ken?
Pieter, Magdel en die koffie barista by ons skool.
Sterre in die lug of wolke in die lug?
Sterre.
Een woord om jouself te beskryf?
Complicated ?? Ek dink nie 'n mens kan rerig jouself in een woord opsom nie .
Hotse ou in die graad?
Eh. Dis moeilik. Daars n paar ?
Who you dating
Niemanddd ?
Jy en Petrus?
Petrus en ek?
Beste vriendin?
Ekt n paar maar op die oomblik is ek seker closeste met Marle & Lisa ♥
How do you get your eyebrows so onfleek ? Wax or something else ? ❤️ Elmieenaudee
Uh mostly wax as ek onthou om hulle te doen. ? Thanks tho babe ♥
VIEW MORE