Visit this profile later to see if your question was answered.
Ok,dis n baie klein dorpie in die vrystaat,hier is nie baie om te doen nie,mr hier is we'll n revier(di vaal revier)so jy kan vis vang en dan rondom parys is daar wildsplaase,waar jy kan gn jag of net na die diere kyk,jy kan ook na vredefort toe ry om na die koepel te gaan kyk,mr verder is dit maar net n klein plaas dorpie
Ja baie
Ummm,,,,,my friends/family