278
Replies
Wats die mooiste en opbouendste ''se ding'' wat enige iemand al vir jou gese het? :D tma ty ek weet dis <3eksienhaarwen<3 en ek sien jou wen! :* xx
Hahahahahahahahahahahaha excelsa petamus streef die hoogste na :D !* xx ,, agh ek is mal lief virjou freakkk ;) sterkte mej0u exams _ jy is mos slim? Waha ! Misj0u ... ! Ek sien jou wen <3 4ever _ x
Is dit jy op jo pp's?
Uhmmm.. ?? Haha kan jy niie self siien niie :P x
Hey hey hey!! Jys mooiii en onthOu dit ;) Xx
Hehe aww :) dis oulik! Bbm my * x
If you got it , flaunt it ;)
Lief jou tyki by ! Bly so mooi ! Xx _S_
Haha !* steM saAm ;) !* liefiies virjou ;) moetttt kuier!* xx _C_
Ek wens daar was 'n manier om vir jw te wys wat jy vir my bedul!!*
Jy sal altyd die mooiste , oulikste en amazingste mysi wees wat ek ken...
Al het ons bekly my "Feelings" vir jw sal nooit weg gaan nie!!*
Ahhhw x_x !* eks seker ons gaan vrede maak :) jy is baie oulik :D
Wat sou jy seh as ek geseh het jy is die mooiste oulikste awesomeste mysi wat bestaan... En dat ek soortvan weer van vooraf vir jw val??*
Ahhw :) dit is regtig flippen oulik :P semy wie jy is, toe ? xx
Hoekom ek verlief moes word op jou weet ek ni...* #shi*happens
Oulik _ ?* aii jong alles gebeur met 'n rede :) x
Regtg gedog jy wasi een vimy!!*
Hehe shoe ? Ahg ons is nog jonk man :) en as dit ment to be iis, dan sal dit gebeur ! :P xx
Partykeer dan mis ek jou naam op my foon!!* en partykeer glad nie!!** jy het nt so baie verander maar jy bly nog presies dieselfde!**
Weet wies jy !* ? eks baiie liefvirj0u ...
HeT jyyyyy gisttttter aannnd Byyy Affiiiies see wildsssfess vii Mickyle gevatt?
Uhm ? Haha ! Nopes
Sup biatch... Mis ons vriiendskap wat ons gehad het*
Ahhhw semy wies jy :) x
Mis my susie baie! 5 dae ty :D:D:D:D bly oulik liefste! Lief vir jouu. xxxx
Ny !* my beter helfte :D !* hierdie volgnde paar daggies beter vliieg neh! I l0ve y0uu!*x
Bit** Fiight... :D
Ek het j0u lekker opj0u plek gesit ;) l0ve u
Slaaiblaar!! :D mis jw mal bja... Danki dat jy altyd soo oulik is!!* wens jyt geweet wat jy vimy betekn...* :)
Hellow daar ;) !* xx!* ahw jys oulik h0or
Ek miS my tY teVeeL. . .*xx :( my blondie
Misjou ooook my garsie :) x
Mis jw ongelooflik bja hwp jy geniet noggi lang naweek!!* sien jw maandag!! :D
(: xx
Chante Ty'Q Ehlers
Kan nie glo jy'y my ni eerste gese van jou nuwe profile ni en dit na alles?? :p
En ekt jou gese ekt n nota gemaak in my dagboekie van jou b-day [bloos]
Lief jou mooiste van die mooiste meisies! Xx
♥D
? D !* jy is my hart se punt ;) !* misj0u soso baiie :'( asb k0m maak 'n draai na menlo se kant2 !* xXx !*
Hu j van Gr10 se rugby dudes
in menlo ?? Uh so 1 of 2 van hulle is baiie oulik :) x
My myci'Q! Lief jou sooo baie! Kan ni gloo daai ou prober jou steel ni! Ek hom gese jy lief my meer as vi hom! ;) ♡
Lief jou my liefstes!
Siien jou die 1ste Sept =D
Ps. Your my nr 1 ;) ♥
My alles_kint ! Dientjie ;;) !* ?? ek iis koo-koo veby oorjou :D m?s j0u so0 baie ! Bly veraltyd net j0une ;;) ! Sien g0u wee ! L0ve y0uuu* xx
Meisiess en seuns??*
Pppft almal iis te pragtig (:
Wie is vijo die mooiste in affies gr9 ? se*y
Uhmmm seuns of meiisiies ?* :P
Hou j van rugby ouens ?
Goeie vriiende (: yehp
HeYy m0oii kiint ... ♡
Bitter bja liief ve j0u .. ;;) ♡ x
Baiie dankie :) oulike boodskap *xx
PING!!!
Uuhh diiissiii bbm :/ mar oky :P x
Hoekom is jy hartseer*??
Hehe want my papsiie iin ICU x_x
Ek sweer eks verlief op jw.... Kannie ophu aan jw dinki!! Wens net jy sou dieselfde vul... :)
Ahhw dis so ouliik :D
V e r l °̩ e f op jou Tykie [BLOOS] _ mooiste kiint wat n mens kry ! :p kan nie wag om jou te siien nie!
Clue : jy's my mamma ;)
♥ u xx
Ahhhw weet wies jyy (: x
Sou jy vir my gegaan het as ek nie gerook het nie ??*
Hehehe , eewhhhh rook ! Blewg .
Ek kan dti hanteer as daar 'n mooi mysi is wat vir my kwaad isi!!* vergewe my asb slaaiblaar :)
Hehe jahhh ek sal kwaad wees want jys te stout ;) xx
Beste graad 9 seuns vriende in menlo?? ♥
Het teveel ;) xx
Nee dit was nie petronel nie ... Diwas ek so dt was nie sy nie btw !!!!!
Hehe okiiie :) wiies jy?x
k dnk dit was petronel...!!!!! (Wat die englse messege gestur ht van best frnds))
Hmmm.../: xx
We used tto be best friends and tell each other evrything .. What happend ?
Ahhw x_x ! Asb semy wie jy iis ? Dink ekt so biekie van 'n idee ... X
You make my world go round like nobody else . .<3
:) xx
Se nou maar Menlo het nie bestaan nie, na watter skool toe sou jy dan wou gaan?
Affies (: x
HeT jY en jP iiieTs aAn!!??!**
Uhm wtf nee ?
HahAhahA* cHanTe ((blondi)) ehlers is duurbaar !!*
Ahhhw dankiie my garsie ;;)
Ty , ons kyers own B-) * lief viju m maatji! ((Jou buurman)) x
Hehehe ahhhhw !* my buurman !* ek lewe by jouu huiis ;) !* beste kuierkies !* x
Hay tyty :p vwhj ;;) x*
Iiemand :P
Ek raak mug om vir jw te seh hu oulik jy is,..* hwp jy kryi picture!!* ((slaaiblaar))
Gaan jou own inni expo!*
Myy ekspo iis soveel beter ;) siiien j0u byy n0ord-gauteng !* hahaha ! CooL duDe
Jy het my vandag erg gebat!! Maar jy moet admit dit sal leker wees, en dit gaan leker wees?
Not gonna hapn
OULIK!!!!* jys die mooiste ... Slimste... Awesomste... Mysie inni wêreld...* wens net jy sou weet hu ek oor jw vul!!* jw glimlag is al wat my dag maak!!*
((((slaaiblaar))*
Ahhhhhw (: !* xXx ,,!* jys te ouliikies :) x
LieFiEs jw Tyy!!!! Mwa!xxmis jw mal bje K_ _ _ _ _
K ..* hehe eks jammer x_x !* slaan ek nou 'n blank !* asb semy wie jy iiis op bbm
Eks soooooo baiie liefies viijo (EBD) ekt jou gesiien vidi 1ste keer Çn 3wekiies lekkerste maandaggiie ooiit gewees vandag :D !!* xxxx
Eks liiefiies virj0u daniellie ;;) xx
BRa wi dnK j iS j Om so voOr n mysi te prAt, KrY biki rEspek vi n mysi? En wrd gRoot mY bra, Om suLke guD vi n mysi tE se? :"jy mak my somme jags?" Ja dyDelik is J ng ni vEby dai staDium ni, n mysi sooS tY vRdiEn biki meEr resPek as dt!!
Ahhw :) weet wies jy* xx ! Dankie
jyt die mooiste smile en jys mal oulik al was jy in 'n Bit** fight... bly jy my fav :)*
Hehehehe !* ek het daaii meisie soo erg geown ;) !* y0u kn0w iit :D xx!* jys kwL arno'kie !*
jys die se*yste oulikste mysie ooiT!!* jy maak my soma jags!* :P
Uhm ... :/
Hay jy gea my premature ventricular contraction
Jys mal oulik Xx !!* . . . <3
Hehehehehe ... Awhhh ;;) x
"NaAwh, that's cUz your all that's oN my miNd!* mM so babE watcH'a weArin'? ;)*" hahA
Weet wies jy ;) xx misj0uuu !! ((M))
HUw Jy VaN mIrNa iN aFfIes eK hOor Jy Hu Ni VaN haAr nIe OmdaT sy Ju WeN in AtLetIek?? ;) isIt sOoO??***
Wahaha , ahhh well gelukkiig iis ekke darm biekie meer volwas*e as d?t :) en btw , ekt nog n0oit eers teen har gehardloop! Wow .. En ek dnk sys oulik :) so alles iindie vraag watjy my vra ,, iis verkEerd :) oopz
Wats ju bbm pin
28CA657B :)
Two clues...shockdrade en "Buddy"...lief jw maat!!*xX :)
Allie :D ek enjyy het die lekkerste oomblikkies saam!* baiiie liief viir jou !* xx
Jys regtg die oulikste mysie wat bestaan!!* wat nogals mal gud is in rek ... :(
3 affie seuns in 'n bad?? :P love you buddy!
Wahahahaha daaii joke iis die heelbeste ;) arno jys 'n legend! Was malse lekker omjou vandag te siien !* x
Heyy tyy :p wiie jow bestiie in menlo?*X
Nene het net klomppp baie goeie vriendiinne :D soos kiah ,, peet ,, suzyy ,, danielle ens :) x
Jys maklik een van die oulikste mysies inni wêreld !!* hoop jy weet dit!!*
Ne man !! Thanks though ... :) x
*xx dai daggi vAn onS sal kom my tY. .* dai eendagi. . .* hahaha well ek hoOp so* x <3
Oneday :) x
Ons praat ni meer ni, groet meka ni erz mee nie, enit s*ck heavy erg!* mis oz chats en mis jw!
Ahhhw :( semyy wie jy iis asb? Belowe ek sal d?t probee reg maak*x
Van wie hu jy niks in ahmp nie? x :p
Daar iis regtig oulike meisiies !* party net nogals 2-gesig :( !* mar kinners soos helne , lor , sharne , zelda , lane , ame'kie , bibz en corinna het diep inmy hartkie gekruip :) x
Ma nounou dnk j ek weird!*;) x
Salnie :) semy asb ::) x
Hehe het j v benna gehu in wtk? ;)x(;
Jahhhh mal baiie :P x
Hehe j weti wies ek want jy gese j ken m ni!*;) mwah xx
Hehehe ,, uhmmm okyyy ?? Semy wie jy iis asb :) x
Sien j0u more h*er !! ♡‎
Kan nie wag nie het j0u gemis die vakansie ehlersÇ
jy is die beste xx
Liefj0u my pragkind x
Weyersie ! Jy iis die m0oiste hoer o0iiwt ;) liefjou !* n0g een slapiie :D x
Ek verstaan jou ni =(
Meeste mense doenie :P xx
Hmm amazingste persoonlikhyt!*cuteste smile!*mooiste oë!*lekkerste bene!*;) en byvere di se*yste lyf!*wt ek ng n stywe drukki wl gea en jo dik vry onner di maanlig!*mooiste ooit!*;) xx :D
Hmmm... Whahahaha ;) weet wies jy :) sien more !*x
Ek Çs soo lief vir jou chanté.Ehlers ♥ jy Çs my lewe !! Xx
Mal oor jou
xoxo....♡♥
Ahhhw dink ek weet wie jy iis :D stunniing oukie :) xx
Is daar n ou wat jy van hou
Nopes :) xx
Mouthful of daimonds & a pocket full of secret <3
Ons song daaii :D xx
Eeeepppppp
2 Slapies
Ek gan jou attack :D
Anval bestiie to the Max
♥
Danielliie :D ! Miisjou en ons eyebrow dance !!* kanniie wag omjou wee te sienie !! N0g een slapiie !! Xx
Al ignore jy my soms is jy nogsteeds oulik . . .<3
Eks jammer x_x !* enn dankie (:
Sien ampe die oulikste myci ooit!!!* moerse excited!!* :)
(((A)))
Jyyy iis awesome brah :) x
Ek dink jys murse oulik . . . <3
Ahhhw dankie :D x
Ok ?. . .okaaAy? ;)
Okayyy okayyy ;) :D x
1)Mooiste stem!* 2)Oulikste lagiE!* 3)'n peRsonlikhyd wt mens nt verlief op kn Rak <3 4)MoOistE oe!* 5)Die cuteSte as sy bloOs!* 6)Die snaAkste blonde oOmblikies!* 7)Sy haAt gaRsie ouenS!* 8)Sys beautifuL ma sy weEti! 9)1 of a kind!* 10)Sys My slaKie!*
Ahhhw !! Blushiies :D diis so ouliik !! Jyy ;;) nommer 1 neh :P !! La u maikie !* xx
Sien jou saterdag :D ♡ liefde jou bestie ;) :P xx
Myyy sonder die strepie kint ;) kani wag !! So0 mal oorjou my heel beste besteR :D ???
Wanne leER ek biEtji vmy gr9-kiE hoe kRieket wErk. . ;);) la u !!
Ahhhh moeilikste sportt daii ;) !! La u 2 :P
As jy net geweet het hoe amazing jy regtg was sou jy 'n murse ego gehad het!!* (((slaaiblaar??))
Hehe hellow daar ;) ahh miis jou ((A))
Wtse garsie ouens vind jy bja oulik en sal enige tyd met hul iets an wil he......?
Daar iis so een of 2 amazing oukies iin gars ! Mar ek sal nooit weer iets met iemand daar an he niie :) x
Oulik!!* daars niemand soo mooi soos jy nie!!*
Hehe ahhw eks nie so seker daarvan ;) mar dankie *xx
En j0u snAakSte mEisiE iN meNl0wWW?!
Cara weyers own B-) xx
Wie vir jou een van die snaakste meisies wat jy ken?
Mar-louise :) x
HoeKom vir almal behalwe steAn?!?!
Ek enhy iis net maikies :) en diit sal so bly ! :D
Ek mis jw net te veel!!* wens net ek kon jw glimlag weer sien !!* :)
Ahhhw weet wies jy ;) sien amper neh!!* slaaiblaar ;) x
LikE jy kRieKet oukieS, of SteL jy net belang in RUgby ouens :(
Hehe my oukie kan boog skiet as hy wil :P !! Dis nie waaroor diit gannie :) xx
Mis vi dAi menlokinD mal bjA !!!!!* xoxo
Miis jou ook my garsie :) x
Chicken... Dis al wat ek vir jou kan se... ;) :p
Hahahaha !! Marike !! Dis al wat ek gan se ;) misjou !* xx
Jw gesms...* maar ek weet all gebruik ek al die woorde wat ek kan sal ek nogsteedsi kan verduidelik hu bja jy vimy betekn nie!!* :)
Het niiie gekry :( FB my seblief *x
aS jY muT kIes, mEt waTse 0u sAL jY uItgaN?*
WaYne
ChRistian L0mbaarD
ReEs
sTean
nic0
AlmaL behalwe stean :P xx
Hey °̩ just met you ,, and thiis iis craZy ;;) ,, but here's my friendshiip ,, soo be my bestii ♡
Liefies jou my engel kiint!
♥ xxx
Diientjie lief !! My harte dief ! Jah dit rym Bit** :P !! Miis viirjou sooo baie ! Kom kuier weer biekie t0e ?!! L0vee y0uu se*yyy
Ek sal jw sms dan weet jy wie ek is!!*
Deal :) xx
as ek seh neek ek die suprise op :P*
Hehe neahhh x_x eks n nuskurige mensie !!
hoe kan iemand soo mooi wees soos jy???* :) mis jw bja!!*
Ahhhw !!* hehe ,, semy wie jy iiis toe ? Dankie * xx
!!*. .MenlokinDta. .*!!Ek MiS juw en jy moEt nEt aLtYd soO oulik En cuWte en speSiaAL blY !! pRobEa byjuW seLLulêr wEes vaNaAnd dan beL ek juw biki !* aAh mis juw en hoOp jy enjoy ng juw tyDji bydi plAas !* . . .kyE dan MAYBE satEdAgi ;), lav ya
Hehe ahhhw weet presiies wie jy isss :) oulikste gars oukiie hoor !* xx
Wts d verste wt j al ws......?
Uhmm van hiiier tot amerika :) xx
Ty'kiie kiint! ;;)
Soo liefies vir jou en danki baie vir juw maiQskappie! Jy beteken di wereld vir my! ♡xx
Hoop eke siien juw weer binnekort!
♥ies jou baie!
♡ D..
Diiientjiie :D ;)
My one and only ... !! Misjou so0o baiie !* sien g0u weer
PS. I love you
hu kan ek dt persoonlik se as jy nie reply nie??* :P
Het min syn :) sowy
Ek wens jy kan sien wat ek probeer dun... Want ek wil net jw laat glimlag want jy is die enigste mens wat vir my saak maak!!*
Dis regtig oulik :) xx ! Sal biekie my ogies oopmaak
Ouliike mensie .. (:
DAnkie :) xx
VIEW MORE