Visit this profile later to see if your question was answered.
Wel oorspronklik wou ek MBChB geswot het, maar tans is ek tussen aptekerswese/sielkunde/beroepshigiëne. Dit sal wees by Potchefstroom of Pretoria👀
This is quite peculiar
Qooh het maar ʼn paar snaaaaaaakse mense huh?
She's a stranger. I don't have an opinion😹
Oh aarde 😹 you should get that checked out. Ek kan my dokter vir jou aanbeveel?
Die passie in die uitroepteken, die emosie agter die woorde keuse.
Heart felt 😻
I am not in college, and I've been single since WW2 so I'm not sure I'm the right person to be giving advice 😂 but you can pm of you want to?
Desire - success and happiness
Fear - death
Al my matriek vraestelle in die hande probeer kry. En geld steel natuurlik, en kaas
+ inluister op gespreke
Ek gaan julle nog van die 3rde verdieping afgooi😂
Wat? 😂
My fav😽
Number 1 support system ❤
Mis jou ook 🐝 baie liefde 😽
On gaan maar aan 😹
Beach
Sunset
Money
Eh altwee
Car
Series
Oh aarde. Okay 👀
Mustard Yellow
Spinach pie
Ek is nie regtig ʼn kar persoon nie, so enige iets wat kan ry😹
Song atm - Death bed powfu
Brand - Adidas
Movie - Aladdin
Series - Greys Anatomy
Holiday - idk iewers koud
What you say 👅
Dankie my kind 😽
Dis so oulik 😂❤ the day makes the difference 😏💅
Nôh💅
You da best 😏❤
Dis oulik dankie mannnn❤
That makes me like it even more 😏😂❤
Sjoe 4 is bietjie min😂 die met wie ek die closeste is op die oomblik -
Dewald
Welré
Meical
Dewald J
Divan N
Cyle
Nonsens
Utter nonsens
*Simon Cowell voice
It's a no from US 😂
Jy het seker op 'n baie harde manier geleer dat jy gladnie kan vlieg nie😹
The next word I said was 'uhm' followed by a long puzzled pause
Idk ek ignore nie mense onnodig nie. So as ek nie met jou wil praat nie, recheck your last message.
Well this melts my cold heart like an ice cream on a hot summer day ❤😢
Justin, Marco, Sade, ek, Luandi, Dewald, Tania, Kaylin en nog 2 idk 😹
Kyk, seker vraestelle die eksamen was maklik en ander nou weer gladnie 😹 ek gaan eerder nie sê ek dink ek gaan weer opkom nie want dan gaan dit noggal sht wees as ek nie doen nie. Maar ek het harder gewerk as laas kwartaal so here's hoping. En seker die usuals maar dis moeilik om te raai want baie mense kom op wat nie vooreen al op was nie so, it's all a gamble tbh😹
Jy lieg jy kan my nie haat nie 😏 eks lief vir jouuuuuuuu 🐝❤
Wat wil ek swot?
MBChB
Waarvoor gaan ek keuring kry?
BA- jou lewe is 'n gemors
Jy kan gerus DM dan kyk ons of hierdie gedeelde musiek smaak wel 'n effek het? ??
Ek leer more Chemie ? so who ever you may be, moenie te veel verwag van my geselskap af buiten selfbejammering en complaining nie ?
Alhoewel ek sterk twyfel, dankie ?
Ek geniet hulle voorwaar?
Dis seker irrelevant, maar ek het begin lag toe ek die woord "tieties" lees
Ek is nie soo seker oor daai een nie hooooooor ????
Thank you ? I don't have a built in GPS for anonymous people tho, so it's technically you that should be coming my way ??
And you are so kind ❤ thank you ?
Thank you????
SABC 1 treffer ?
Wat moet ek vra?
I am confusio-ss?
Jy kan seker as jy wil?
Alhoewel ek twyfel, waardeer ek dit baie ??
He'll be to upset by his lack of pants to want to jerk off?
Like is 'n understatement ?
My kommunikasie is soos my punte, regtig uiters sleg ?
Why would I not steal his pants?
To steal or not to steal, that is the question. ?
After removal, steal pants ⚠
Ham en kaas ??
I appreciate a compliment just as much as the next guy, maar nie as dit net gaan oor my privates nie ?
Hoekom dink jy eks mean? ??
Why you gotta be mean tho? ?
Worry eerder oor die feit dat dit jou gelukkig maak om ander mense selfbewus te laat voel.
Attracted to the disappointment ?
Aye dis sweet ❤️
... lies in the eye of the beholder ?
Wie is Bob en wat het hy wat ek nie het nie ?
Aagghhh my hart ?
Amnotgoooo I miss you too❤️
What's stopping you??
Die is bitter kras ? get some respect
Oh wow ?
Wouldn't you rather see my sparkling personality?
?
"Jou neus is lelik"
"Wel jou hond is fckeddd up" ?
Was jou sussie sin ? lucky me that there are two of you ?
Daar was bietjie drama in die verlede maar ek sal nie sê ons het iets teen hulle nie ?
Was vooreen net kinda distant gewees maar dinge is nou pretty nice why ?