Visit this profile later to see if your question was answered.
Omdat ek kan doen net wat ek wil wanneer ek wil en hoe ek wil sonder om te worry oor wat jy van my dink (soos nou) nou nie my probleem dai nie klink maar of jy issues het. Hoekom pla dit jou so, jaloesie is maar n lelike dng jng ek sou daaraan werk voor dt te laat is
Hi hi dankie maar na 5 jaar is dit steeds nie maklik nie dis maar iets wat n mens aan leer en moeilik om ou gewoontes af te leer. Ekt een vakansie net elke oggend 7uur op gestaan elke oggend 20 sit upps as ek uit d bed klim, en gedans voor die tv. Dit klink snaaks maar Dans is my mnier om ontslae van alle worries en stress ekt net geleer op my eie om 2 keer n dag te eet en vir 2 weke nie swieties t eet nie net op saterdae vmy n swiete gekoop en van daar af is die dryfkrag en wildskrag wat net jy self kan bepaal want ds baie maklik om net weer in dai gat te trap en op t hou. Ds n leefstyl nie n dieet nie
Oh gatS jy en daardie foto ds net plainweg black mailing pSh! Hahaha jy is net so wonderlike persoon onthou dit en Glo dit!*
Hahahaha ey jou maklik loL! Dankie dankie net so bly,...
We were but its just feelings I forced to feel and for fill which wasn't fair to him
Hopeloos te veel om nou op almal se name te dink. Maar let's do this... Lewellen, Charlie, Zaander, mercia , janda , Johan , danie, chantelle, vincent, niekie, David , ou BoeT, caralee, Jone, sure , marius , hennie , jannie ,Vventzel ,jannie , johny ... Uhm verskoon as ek jou naam ni gnum ht nie
Gats nee geen idee nie (".) Weet jy dalk
No one, good question haha!