91
Replies
Shoe jys mooi!
Eendag sal ek jou myne noem😏❤️
Dankie ✌🏻😊
Dink jy so? 😉🌞
Love you Kaylsss❤❤
Love you long time❤️
Nah brah🙄😂❤️Ek mis jou, champ😏
Ja brah✌🏻😑
Ek mis jou❤️
En BTW ek wen🙌🏼
Hoekom het jy qooh me?
Dat jy vir my goed kan stuur😃
warm stort of borrelbad?
Borrelbad😁
is jy 'n snuggler
Soms
Met tye hou ek van personal space🤗
Het jy al of sal jy skinny dip
Ek het al😬
Sal verseker weer🙈
Is daar baie kompetisie tussen julle as gesin? Julle is almal goeie sportsmense!
Glad nie?
Zané is goed in Hokkie
En ek is in Krieket✌
Ons gun mekaar hulle geluk❤
Is daar baie kompetisie tussen julle as gesin? Julle is almal goeie sportsmense!
Glad nie?
Zané is goed in Hokkie
En ek is in Krieket✌
Ons gun mekaar hulle geluk
Beste gr 7 pel 2018 seun
Xander✌?
Worst date ever?
??? wat is dit?
Wies die mooiste tussen julle vrieninne??
Ek hoe dan nou anders?
Nee ek grap elkeen is mooi op hulle manier??
Kaylla abbboott ❤️❤️ illy ??
Ek is seker lief vir jou ook!❤?
Ek wil graag eendag Ireland toe gaan
waarna toe wil jy gaan?
Ierland is my land✌❤
Jy is AMAZING!!! Dankie vir al die gelaggery die jaar!! Ilysm❤️✨ Bothma.
Dankie vir jou!!..i love you 2❤?
En jou eyebrows lyk amazing!!? Die ander is net jaloers! ❤️✨
Dankie? my ma het altyd gese moenie fake wees nie❤?
Kayla!!❤️I still love youuuu!!❤️❤️ Jeffrey_xx
I still love you!❤
Tint net tog jou eyebrows asseblief
Wat van jy kry n lewe!?
Hoekom maak jy so groot storie net oor fotos?
En ek weet ook wie jy is?...Dit gaan nie oor die fotos nie?
Hoekom se jy jou groep vriendinne is twee gesig teefwe☝
Vriendinne se gat werd nie..
And I've got my reasons?
Hoekom se jy jou groep vriendinne is twee gesig teefwe☝
Ek het my redes dankie?
Favorite song op die oomlik?
I wish you were here van HRVY???
Lara Prinsloo?
Wat van haar??
Goeie vriendinn❤?
Kayla jacoba brunette abbott ek love you ❤️❤️
Ellen Johanna Blondie Wille i love you toooo❤✌
Looking good met daai oorbelle?❤
Dankie jong❤??
So kan ek jou nommer kry?❤
As jy my se wie jy is!?
Off gooi n Dm!!??
Jy is awe!!??❤️??
Ek is dood seker jy is ook❤?
hoe is dit in Valia sonder my??
ek mis julle mense?
As ek dalk geweet het wie jy was sou ek kon se!!
Ons mis jou seker ook!!?
Kaylaaa!!❤❤
Anonymous!!❤❤?
If you were a DJ, what would your DJ name be?
Dj Abs
Top 3 seuns in Driehoek??
Daaroor sal ek moet dink..daar is n paar?✌
Movies by die huis of die teater?
Teatet!?
What would be the scariest text message to wake up to?
My data bundle has ran out!?
Wat is die een ding wat jy wens mense moet stop om jou te vra
Het jy iemand in die oog?
Wanneer laas het jy gelag dat dit voel jy kan nie meer nie?
Gisteraand...
Ekt myself dood gelag my maagspiere is super seer vanoggend??
What’s the best comeback you’ve ever heard?
You only annoy me when youre breathing,really
What’s on your bucket list?
Ek moet vlieg..dis soos my grootste droom
Die probleem is eks hoogte vrees?
Is jy 'n oggend of aand mens?
Aand
What Emoji Do You Use When You're Flirting?
?
What’s your zodiac sign?
Vigro?
Is jy die naaste aan jou ma of jou pa?
My ma
Kaylaaa❤️❤️i loveee u ❤️❤️?
En wie mag jy wees???
What do you like to do on a rainy day?
In die bed le en slaap!?
What would you do if you were invisible for a day?
Stront aanjaag!!?
Op 'n skaal van 1 - 10 hoe streng is jou ouers?
Mm seker so 6-7
Is jy 'n intro of ekstrovert
Ekstrovert!
Do you think that aliens exist?
Soms as ek na my vriendinne kyk...nehh dan is enige iets moontlik!
Wat doen jy die graagste by jouself?
Speel games op my foon!?
Places you really want to visit in the world?
Australia??
Nederland!??
Gaan jy verder leer naskool, indien in watter rigting?
Ek gaan probeer jahh..
Sheff!!??
When scrolling through social media, do you prefer posts from celebrities or from your best friends?
Best friends??
Weirdest prank call wat jy al gemaak het?
Ek doen nie sulke goed nie?✌
As jy more oggend in iemand anders se liggaam kan wakker word, wie sal jy kies en hoekom?
Kara Botes of
Marizanne Kapp
Omdat hulle regtig goeie rolmodele is
Kara(hokkiespeler)
Marizanne(krieketspeler)
If you were arrested with no explanation, what would your friends and family assume you had done?
Tien teen een gedrink??
Who would you most like to be stuck in an elevator with and why?
Leandrie,Ellen of Lara
Want hulle is vrek snaak altyd stories om te vertel✌❄
Het n ou jou al ooit gebat ?
Natuurlik??
Het jy al ooit sushi geëet?
Nog nooit nie
If you could go back in time and change something, what will that “something” be?
Mense wat ek seergemaak het...
Maar ongelukkig kan ek niks terug draai nie?
If you had intro music, what song would it be? Why?
In my blood?
Dis n flippen mooi liedjie?❤
Waar sien jy jouself in 10 jaar?
As alles goed gaan
Buite die land!??
hardest thing you’ve ever had to do
Om n tannie wat ek soooo lief gehad het te begrawe??❤
So jy glo daar is geen toekoms vir die jong Afrikaner in Sa?
Hang af hoe jy daaroor voel..ek peroonlik dink nie so nie!!✌?
Was jy al oorsee, indien waar?
Nog nooit nie..ek wens ek kon!?❤✌
Sal jy in SA bly wanneer jy klaar is met skool?
Asseblief nie...as ek kon het ek nou al getrek..?❤✌
Ever stalked someone?
Natuurlik?
Did you ever went further than 2nd base with the opposite $ex?
No?
Het jy al daaraan gedink dat geld sekerlik die grillerigste ding in die wereld is, maar niemand of baie min mense weier om daaraan te vat nie!
Nee ek het nog nooit daaraan gedink nie? well dankie vir dankie vir daai feit????
Is jy meer kreatief of prakties?
Prakties?
Het jy 'n nicknaam, indien wat is dit en hoekom?
Well hulle noem my Abbott
En dis my van?
Jy kan dit seker as n bynaam vat! ?
Favorite cartoon
Mickey Mouse! ?❤️
Is jy 'n soet of stoute meisie?
Hang af wat jy meen met stout!
Ek sal soos bordjies steel.. Daai stout??
What’s One Thing You Really Wanna Learn How to Do?
Read minds?
Wat is jou idee vir die perfekte date?
N piekniek?
Of soos op n boot?
Wat is die weirdest thing wat al met jou gebeur het
Daaroor praat ons nie! ??
?????
Heloo!!... DM my groot asb! ???
Gunsteling vakansie destination
??.. Well ek was nie al baie ver nie seker maar Buffelspoort
Jou most embarrassing oomblik ??
Ek kan nie aan iets dink op die oomblik nie?
For whom would you take a bullet?
My ouma! ❤️
What's your addiction? ?
Coke Zero! ?
Hou jy nog van martin?
Nee.. N donkie stamp net sy kop eenkeer?✌?
Who was the last person to call you?
My mom
What are you afraid of ?
Spiders?️
VIEW MORE