107
Replies
In watter provinsie bly jy?
Ek bly in Bloemfontein
Hii there stranger ☀️.
Hayy
Break up with your girlfriend, I'm bored
Ek het nie n girl nie ? dm
Do you only speak Afrikaans?
Well afrikaans is my Home language
But I speak English aswell
Niemand hou van jou nie
??
Jyys hawwttt ??
Dm my asb ☺️
Sal jy ooit some ?
Ooit wat
Brahh eks fokken lieffe jou?❤
Bra dm my asb laat ek tog net weet wie dit is ?
ek soek jou trilkop ?❤
Wie is jy ?
Jah ons het al gekuier
Okay goed ?
Sommer?
Het ons al gekuier ?
Mar jy gani meer dink eks oulik as jy weet wi ek is ni
Hoe soo ?
Hko moet ek jou dm
Sodat ek weet wie jy is
Jy klink oulik
Ek miss jou??
Ek wil se ek mis jou ook maar ek weet nie wie die is nie
Deemmmnnn jy was heel 1ste in di ry toe hulle looks uitgedeel het??
Awhhh dankie ☺️ Maar ek dink nie soo nie ? dm my asb
Ennn oeehhhh jyss hott??⚡
Soo baie dankie ek wardeer dit ☺️
Jy verstaani hoe frikken cute jhy isi???
Asb dm my ☺️
Het jy iemand in die oog
Ja ja
Wie is jou Valentine
Op die oomblik is ek nie seker nie ?
Weet jy hoe blerrie cute jhy is???
Awhhhh asb dm my ????
Ouderdom??
Word 18 die jaar
Wow bruh jys pragtig ! ??
Agg baie dankie asb dm my ☺️
Hella cute
Awhhh dm plz plz plz
Vwhj opi oomblik. En jy magi gese dat ek jou moet dm nie
Eerlikwaar weet ek nie ek is nie nou opsoek na n vaste verhouding nie asgevolg van n paar redes
Jy te windgat my maat as jy lief is vir dai tande van jou moet jy leer om jou bek te hou
Hoekom kruip jy agter qooh weg ?
Dm my
jy iriteer die godlike poes uit my uit brah kani wag laat jy weer in western is want ek gaan jou terug in jou ma in poes.
Awe bra ?
Hoekom drink jy so baie?? Dis glad nie n prestasie om jouself in so toestand in te drink nie!! Daars limits bra
Dinge het gebeur
Maar dit sal nie weer gebeur nie ?
Who's ur crush?
Het nie een nie ?
On instagram, what is your first impression of __regaljourdan__ , the queen of all queens? ??????♀️
I don’t know her ?
Single
Ask me that in about a weeks time again cause then imma be able to answer you
Hoekom is Jamee nie meer die main tag nie ? Trouble in paradise?
Dit het letterlik fokhol met jou uit te waai nie ?
try roids brah dalk sal jy dan spiere kry LMGA
Neah wat ?
Hoekom gee jy vir Jamee die main tag?
Redes ?☺️
Hoekom se die mense sulke vieslike goed vir jou en jy vir hulle?
Moet my nie vra hoekom hulle dit doen nie ?
Miskien is ek n lelike mens ?
awe dom naai
Hello ?
Wil jy my nie maar dm nie ?
Wie dink jy is jy ??
Stuur my n foto van jou ma miskien is ek jou pa ?
Why did you remove your link ??
Reasons
Wat swat jou broer ?
Oppervloerkundige
Jys nogals iets vir die oog x?
Awhhhh dm my asb ☺️
Vanwiehoujy
Nie eintlik van iemand nie soek nog vir iemand
wats jou grootste vreessss x
Dat my hart gebreek gaan word
jys n mooi mensie met n hartji van goud !x
Baie dankie ek is seker jy het ook net soo goeie hart ☺️
maak ouderdom in n verhouding saak ??
In skool sal ek se ja want dan is n mens nog nie volwasse tot soos graad 10 toe nie maar na skool sal ek se nee dit doen nie
Sal en en Charlize ooit weer iets wees ?
Wie weet ??♂️
Hoekem tag jy vir carenlee nou?
Mag ek nie ?
Ooit vi j broer se ex gaan (jani)
Nope
bra j stem vir die verkeerde span paul roos gan grey opfok
Ons sal sien ?
Jy friendzone die vekeerde meisie, maak j oe oop
Okay ??♂️
Wie was die girl saam wie jy by die vryfees was ?
Ag niemand nie ?
Ek het jou gesien in die biertent maar ek was te skaam om jou te kom groet
Moet nie skaam wees nie. Waarvoor is jy skaam gewees
Jy is n goeie mens
Dankie ek is seker jy is ook n goeie mens
What’s your favorite color❤️
Blue/grey
Hkm gaan jy die link remove ??
Dm my dan sal ek juww sê
Part 3
Help hulle eeder om hulle verhouding op te bou as wat jy dt af breek omdat jy jaloers is. Arste los hulle uit. Of back off van sy qooh okay ? Goed ?
En laastens dankie ??
Part 2
Hu op Adolf waarsku oor haar, hy het oë en sal self sien en voel as iets verkeerd is. Liefde is blind so los hulle. As jy nie iets goed het om te se nie back off van sy qooh ?
Dankie weereens
Part 1
Kan mense net asb hier op sy qooh ophou praat van charlize, want ek waarborg jou charlize is n baie beter mens as wat jy is omdat jy heeltyd Adolf qooh oor haar. Sy maak hom nie seer nie. En hy nie haar nie, dis hulle persoonlike goed ?
Dankie
Jy moet bietjie meer smile ??
Ek sal traai?
Fam, charlize mors rond mt juw
Maak oe oop
Dm ?
Wat wil jy nog die jaar doen ??
Vir my n nuwe bike koop ?
Your posts bro ??
What about them ? ???
Enige troeteldiere ??*
Net n hond
Wie was jou laaste meisie ??*
Jamer maar ek sal ongelukkig nie die een kan antw nie ?
Wat sal jy doen as jy jou meisie vang saam jou beste vriend keier ??(as jy nou een gehad het )*
Ek sal haar los .?
Wat soek jy in n meisie ??*
Sy moet manet plat op die aarde wees en vir my die selfde liefde toon wat ek aan haar toon en sy moet nie rond jholl saam ander ouens as ek en sy saam is nie.En ek verwag ook van haar op die geselskap aan die gamg te hou indien ek nie kan nie
Hoe ver het jy al met n meisie gegaan ??*
Nog nie ver genoeg nie ??
Sal jy se jy is n player ??*
Nee ek is glad nie n player nie
Langste verhouding ??*
7 maande ?
Hot !!**
Dankie seker jy is ook ☺️
Maak ouderdom vir jou saak in n verhouding ??*
Natuurlik maar n jaar of 2 jonger seker nie
Beskryf jouself in drie woorde !*
Plat opie aarde ?
Watse meisies in Oranje Graad 7 ken jy ??*
Nie een nie ?
Hoekom is jy n poephol ?
Bly jy dink dit van my
Ag dis seker maar in sie bloed jy weet ??♂️?
Jyt gese dit is beter om die persoon te leer ken , maar wat as jy te skaam is ??*
Moet nooit te skaam wees nie.Ek was selfs net soo skaam gewees ek belowe.Vat dinge net stap vir stap een op n slag. Maar niemand het rede om skaam te wees nie
Is dit moontlik om van iemand te hou wat jy nie ken nie ??*
Dit is seker moontlik
Maar ek glo nie dis baie slim nie want jy weet nie hoe daai persoon se persoonlikheid is nie ens. Dis beter om eers die persoon te leer ken
Jy ht my nr, ons prt nu en dan, maar net oor n sekere pesoon dan nie verder nie?
Dm my ?
Jy is cool en 'n goeie mens met n goeie hart. Wens ons kan vriende wees maar iemand laat dit nie toe nie.
Dm my eks seker ons kan plan maak ?
Wat sal jy doen as n meisie jonger as 16 jou like ??*
Eks nie seker nie ?
Hang natuurlik wie sy is
En hoe jonk sy is
Wat is die jongste mesie wat jy voor sal gaan ??*(ouderdom )
Heel moontlik 16 want ek word 17 die jaar
Ja nee lekker ?
Happy go lucky is nooit te kaki ???
Ek verstaan nie ?
Van wie hou jy?
Haar naam begin met n C en die rea is vir my om te weet ?
Single ??
Jah maar ekt my oë op iemand
Hoekom is jy so weird?
Ek is wie ek is as jy my nie like vir wie ek is nie moet my dan nie follow nie ? Niemand het jou gedwing om met my te praat nie?
bier boo*s of boude ?
Boude ??
Hkm rook jy ?
Ek joke net brah ?
?
Charlize is fake teenoor jou
DM my
Watter learskoole was jy ?
Fichardpark tot graad 4 en van graad 5 af in Grey
VIEW MORE