Visit this profile later to see if your question was answered.
Hey❤ jammer dat ek nou eers die sien xx
Well jy kan begin deur vir hom te sê hoe baie jy julle vriendskap waardeer. Want dit is belangriker om eers vriende saam hom te wees, sodat julle mekaar beter kan leer ken.
Praat net die waarheid met hom, praat jou hart uit saam hom. Jy weet nie miskien is jy die een wat hom weer heel gaan maak.
Just do it. Moet die lieg nie, praat net die waarheid en sê vir hom hoe jy oor hom voel.
How do you know how I look?
Well as julle nie meer dieselfde praat nie dan beteken dit dat hy stel nie meer belang nie. En dit beteken ook dat hy het 'n ander meisie gekry om saam te praat dus hkm hy nou vir jou afskeep en julle nie. Meer soos voorheen praat nie. Ek hoop dit het gehelp xx
Hey💕
Ek weet niks van julle verhouding af nie.
So ek gaan maar net my opinion sê.
Ek dink hy is regtig lief vir jou al verskil julle ouderdome.. maar as jy lief is vir hom Go for it!
Wel ek wil nie so 'n vriendin hê wat met my crush slaap nie. Sy weet jy like daai ou so hkm het sy voor jou dinge saam die ou gedoen?
As ek jy was sou ek nie meer vriende met haar wees nie, want wie wil nou 'n vriendin hê wat die ou date wat jy like. So dit is basically jou eie besluit wat jy wil doen, sterkte xx
hey💗
Well I am glad you broke up with him and don't take him back because as you say in your answer, he told you that he can get many girls.. so the best advice that I can give to you is don't take him back and go on with your life. Because he doesn't care about you.
Baie baie dankie, ek waardeer dit baie😊♥
Los jou insta naam en ek sal jou DM dan sal jy sien wie ek is xx
Naughty you😌😊
Well it all depends on how old you are but beside that. I hope you had fun.
I think you should dm him.
Even if you don't date, you can be friends so go for it DM him you have nothing to loose🙏
Firstly a guy must pursue you, a girl shouldn't pursue a guy. If he really loved you then he would have taken things to the next level. But sadly he didn't do anything and you must do everything. So my advice is don't do anything because he must take your relationship to the next level not you. Xx
Well you can date who you want to it's not your brother's decision who you can date. If you really love the guy go for it your brother can't decide about your happiness. Just keep on talking to the guy your brother can't decide about your happiness, he must just deal with it when you tell him.
It's your life not his life.
Well why are you with a guy if you are scared to do anything with them?
The best advice that I can give you is don't do anything that you don't want to do. Anybody can't force you to do anything that you don't want to do. Just follow your heart and everything will be fine
That's a shocker.
It's your decision if you want to tell him or not. But remember if you tell him he will be really mad and you guys would probably loose your friendship.
The best advice that I can give you is think about it, tell your friend and he will be mad at you and you would probably never be friends again. Or don't tell him and keep the secret! I can't tell you what to do just follow your heart and do one of these tips 👆👆
He doesn't love you! It may sound cheesy but it's the truth if he really loved you he would probably left his girlfriend already and dated you. So as you can see you are only a option for him, if his girlfriend lefts him than he has you as a new girlfriend. So my opinion is you are his second option when his girlfriend leaves him
Well is their problem🙋
There's nothing wrong with you and when you slept with the guy that is all in the past.
Why are they calling you a **** ? You did nothing wrong you just slept with one guy once they probably slept with a thousand guys now are they talking sht about you.. just forgive them and move on. Now you see they weren't the real friends for you. Find real friends they will love you no matter your past.
She shouldn't tell the teacher!
Because a teacher can't date a learner, think about it if she tells the teacher that she likes him he will just laugh about it and he will not take it seriously. If a teacher date one of his learners it will be really weird and it's not possible. As you say he already has a girlfriend so it's the girls choice if she wants to tell him I can't decide for her. But my advice would be don't tell him it would make everything weird.. I talk for experience😂 I don't want you guys to do the same mistake as me.
Hey♥
Daar is niks waaroor sy hoef te stress nie dit is normaal dat sy begin bloei het, om te bloei terwyl jy jou virginity verloor is normaal want dit is die eerste keer wat jy besig is om $ex te hê en terwyl jy besig is verrek jou v*gina en jou v*gina raak dieper oop en dus hkm dit erg gebloei het want dit is die eerste keer wat sy fisies haar "ding" gerek het so ja, sê vir haar dit is alles normaal x
Vertel hulle net, daar is niks weird aan dit om meisies se voete te like nie. Dit is actually nie so weird om meisies se voete te massage nie en om dit te soen nie
Pleasure♥♥
Believe in yourself, you can do it!💪
Struggles is all apart of life and just believe in yourself and take each day as it comes and you will make it I promise you.
Hey♥
Yes, don't commit suicide you are so so loved more than you think.
God love's you so much and I know the devil is always there to break us. But you must fight your battle and win to show the devil you are strong.
Baie dankie ek waardeer dit.♥💋
Make sure your breath doesn't stink
Keep calm, do not stress
Keep your lips steady and keep your mouth slightly open, take a deep breath and move in start kissing until your eyes close naturally.
Seker met baie oefening? Begin net deur meer drukkies te gee en meer te cuddle. Dan hoe meer jy oefen hoe beter gaan jy raak.
Los wees soos in rond slaap met enige ou?
As ek mag vra hkm wil jy los wees?
Ek weet hoe jy voel ek het eers die jaar agter gekom wie my regte vriendinne is.
Well die is my basiese tips:
Die regte vriendinne is die meisies wat gereeld vir jou whatsapp en sê hulle mis jou of hoe gaan dit. Wanneer hulle vir jou whatsapp en planne maak, wanneer julle planne saam maak en hulle daag altyd op. Wanneer jy deur n baie sad hoofstuk in jou lewe gaan en hulle vra altyd wat is fout of kan hulle help met iets...
Daar is nog baie, maar die basiese tekens is wanneer hulle belangstel in jou lewe en wat jy doen. Wanneer hulle altyd planne saam jou maak en altyd op daag wanneer julle erens gaan. En die laaste ding is wanneer hulle omgee oor jou gevoelns en daar is vir jou xx
Okay. Well die vraag is wil jy dit saam hulle doen? Want dit is baie gevaarlik wat hulle twee saam jou wil doen. Jy is graad 8 en hulle is soveel ouer as jy hkm wil hulle 'n three some saam jou hê? Jy is soveel meer werd as wat jy dink, moet asb. Nie jou lewe so weg gooi nie. Jy klink soos 'n nice persoon en ek weet jy is baie nice en awesome. Moet nie saam hulle bank nie!
Want as jy besluit om saam hulle te bank dan gaan julle 3 saam $ex hê en dit gaan nie mooi eindig nie, ek belowe dit vir jou imagine gou die... jy en die 2 ouens is besig om $ex te hê op die skool terrein en julle is kaal wat as julle besig is met julle three some en 'n onderwyser of selfs die hoof kom af op julle? Dan is julle in groot sht en boon op het jy jou virginity op die ouens verloor. So asb. Dink oor die saak, ek wil nie hê jy moet geskors wees nie. Ek hoop hierdie het gehelp♥
Soos die $ex?
Moet nie saam hulle bank nie, hulle wil vir jou in die moeilikheid kry. Gaan praat asb. Saam 'n onderwyser en vertel vir haar alles en wys ook die blackmail want wie gee.vir hulle die reg om vir jou so te behandel. Jy is soveel meer werd as wat die ouens aan jou doen. Wat wil hulle aan jou doen wanneer julle gaan bank?
Daar is niks fout met dit om te bank nie ek het ookal gebank saam my vriende en dit was baie lekker, maar jy moet seker maak dat jy nie gevang word nie. Dit is jou eie besluit wat jy met hierdie situation wil maak.
Move on & forget about her.
It may sound strange but it's the truth why do you still like her but she doesn't like you back? She's going to break your heart. Because as you say in the qooh she likes a guy gr.12 and you like her. Leave her! Get someone else to like🙆 I am not trying to hurt your feelings but it's the truth! She will eventually get the gr.12 guy and than your heart will be broken so stop liking her.
Hey♥
Well baie persone judge 'n persoon voordat hulle werlik weet watter tipe persoon hulle is. Die rede hkm hulle aanneem dat 'n persoon 'n slet is, is asgevolg van die persoon se gedrag. Soos die persoon dra heeltyd klere wat alles wys, die persoon is vrygewig met hulle lyf.. maar moet asseblief nie luister na wat mense sê nie, dit is jou lewe hulle kan nie jou of enige persoon judge nie. Dit is jou gelukkig love jouself. Xx
Nee, jy kan nie. Watse qooh het jy dan gestuur wat jy wil delete?
Pleasure♥
Dit is my plesier😜
Nee ken nie mense daar nie
Hey♥
It depends on your age. If you are still young like high school age then it's normal to feel like mommy & dad's girl. It's actually for your own safety when you ask your parents permission to date the guy, only you know the guy and what if you date him without your parents knowing and one day something bad happens to you! I am not saying you must ask your parents permission to date him, I am just saying make sure your parents know you are dating him just for safety reasons.
Begin net deur jou cigarettes weg te gooi.
Vermy persone wat rook.
As jy nie op kan hou nie, koop vir jou daai cigarette stoping stickers wat jy op jou plak om jou te help om op hou te rook💪
Hey♥
Wat rook julle? Wat het jou so seergemaak dat jy rook? Jy is 10 jy moet jou lewe geniet jy is in graad 5? Jy is nog so jonk en jy is oor 4 jaar op hoërskool. Moet nie rook nie! Wat ookal vir jou seergemaak het is seker nie so groot dat jy jou lewe wil op mors nie?
Ek weet jy voel seker baie hulpeloos maar dit is deel van die lewe, ek het laas jaar vir die eerste keer begin rook omdat ek in 'n baie tough situation was maar ek rook nie meer nie.
Die enige advice wat ek vir jou kan gee is stop moenie meer rook nie, praat saam jou ouers, onderwysers of 'n sielkundige oor wat jou pla. Jy kan sel vir my ook sê ek is altyd hier vir jou xx hou net moed jy kan hier uitkom en verseker jou, jou probleme kan nie so erg wees nie.
Moet nie jou lyf vir daai ou gee nie! Jy is 10 jaar oud op hierdie ouderdom moet jy nie $ex hê en rook nie, jys nog te jonk!
Ek weet nie of jy nog 'n virgin is nie maar wil jy regtig jou virginity op 10 jaar oud verloor met 'n 20 jarige ou? Dink oor dit!
Jy is soveel meer werd as jou probleme en daar is baie mense wat so lief vir jou is.
Hou op rook en moet nie jou lyf vir daai ou gee nie, hou jou lyf skoon en gesond vir eendag wanneer jy jou virginity op die regte ou op die regte tyd wil breek x
I am 20 and still a virgin I am waiting till I get married to have $ex with my partner.
According to me the right age to have $ex is on 30 but it's your own decision when you want to have $ex. No-one can make that decision for you, only you can.
It doesn't matter🙆 here's my advice to you
1. Are you sure you want to have $ex?
2. Will you guys use a condom?
3. Are you guys ready to have $ex?
4. Are you guys the right age to have $ex?
5. What if the condom break? Are you guys ready to be parents when you accidentally get pregnant?
6. If your guys are really ready to have $ex than do you, just make sure that you guys use protection and just have fun.
When it's your time to do it do it.
It depends if you a girl or guy🙆
Eks trots op jou omdat jy nee gesê het💪♥
Dit is sy probleem dat hy kwaad is want hy kan nie vir jou so misbruik nie hy het seker elke naweek 'n ander meisie. Moet asseblief nie huil nie, ek weet jy is baie baie lief vir hom maar hy voel regtig nie dieselfde oor jou nie. Hy maak asof hy jou regtig baie lief het maar hy het nie hy wil net jou lyf hê.
Moet asseblief nie iets sleg aan jouself doen nie, jy is so precious en daar is baie persone daar buite wat jou so so baie lief het. Hy is niks werd nie, jy gaan 'n ou kry wat vir jou lief gaan wees vir jou en nie net jou lyf wil gebruik nie.♥ praat saam jou ouers of jou beste vriendin oor wat jou pla maar moet asb nie jouself seer maak nie. Ek is altye hier vir jou xx
hkm wil jy weet? Vra jou ma.
Don't stress about it.
Keep it natural.
Make sure your breath doesn't stink.
Take a few deep breaths.
Start moving towards your partner keep your lips open and begin to kiss and close your eyes while kissing.
Good luck.
Hy gebruik jou net vir jou lyf, moenie vir hom gaan kuier nie want jy weet wat gaan gebeur. Delete sy nommer en beweeg aan. Dit is wat ek gedoen het en eks nou happy.
Jy is meer werd as 'n ou wat net vir jou wil gebruik vir jou lyf
Jy weet wat dit beteken😜
Dit is basically wanneer jy elke meisie of ou wat jy sien bed toe wil sleep.
Hey♥
Just forget about him, he doesn't deserve you or your love. There's so much better in-store for you🙋 you will find the right guy that will love you with all of his heart.
Your ex is probably already dating another girl while you are at home crying about him. So stop thinking about him & crying about him he's not worth it girl! Know your worth♥♥ you will find another guy that will love you more than you deserve.
Dit hang af hoe oud jou jeugleier is.
Maar met my is daar geen fout nie, want ek het ookal voorheen op my jeugleier gecrush. Solank jy net van hom of haar hou en dit nie verder van nie, maar hoe langer jy van jou jeugleier gaan hou gaan dit meer awkward word. Want jy gaan nie luister na wat die persoon sê nie. So ek weet nie🙍
Die lekker Kaapstad
Wat is joune?
Het laas jaar 2018 skool klaar gemaak.
Gee jou insta username dan follow ek jou van my persoonlike insta x
Hey♥
He's probably too busy to text you or he doesn't want to text you first. I don't know why he does this but I think he doesn't want to text to you? Or he meeted another girl? Just text him first and ask him why he doesn't text you first. You are dating after all so just ask him what's his problem ♥
Hey♥
Jy is nog lief vir jou ex.
Jy is nog nie oor hom nie.
Hkm jy oor hom droom is omdat jy nog lief is vir hom. Dit beteken dat jy nog smoorverlief op jou ex is🙋 jy moet besluit gaan terug na jou ex toe vir wie jy nog baie lief is of by die ou wie jy nou het x
Baie dankie. Ek waardeer dit so baie♥
Jy is ook 'n amazing persoon.
Hey♥
Hy is nie lief vir jou nie. Ek probeer nie om vir jou seer te maak nie, maar dit is die waarheid. Hy het probably net vir jou gebruik om daai meisie wat hy nou het jaloers te maak, want hkm sal hy vir jou los om 'n relationship met daai meisie te hê?
Know your worth! Jy is soveel meer werd as om vir hom te date, ek weet jy is so so lief vir hom. Maar hy voel nie dieselfde oor jou nie, want as hy regtig lief was vir jou sou hy met jou nou uitgegaan het. Maar hy date die ander girl. Daar is iemand daar buite vir jou jou baie baie liefde gaan gee x ek is altyd hier vir jou♥
It's their own choice.
I don't have an insta account for this page but I have an insta account that's my personal account.
Seriously?😂
P.S. you will never know.
Hey♥
Ek stem saam met jou een vriendin wat sê jy moet nie vir die mense glo nie. Dit is jou besluit om te maak, jy kan self jou geluk kies. Jy is mal oor hom en jy sê in jou qooh dat jou vriendin sê die ou is ook mal oor jou. So waarvoor wag jy? Gaan vir die ou, as hy nie die een vir jou is nie dan leer jy iets uit die verhouding. Wie weet dalk is hy die een vir jou. So go for it girl 🙌🙋
Hey♥
Wat bedoel jy met praat? Daar is verskillende soorte van praat soos oor wat praat jou beste vriendin saam die ou? As sy saam hom flirt dan beteken dit dat sy like ook die ou, wat verkeerd is want hkm praat jou bestie saam hom as sy weet jy like die ou🙍 die enigste advice wat ek vir jou kan gee is praat saam jou bestie en vra haar wat probeer sy bereik by hierdie ou, want jy like die ou en jy wil so graag in 'n verhouding saam hom wees. Want nethou date die ou jou bestie en dan gaan jy baie hartseer wees.
Dit is my plesier☺♥
Hey♥
Vir my is dit nie verkeerd nie. Ek het met 'n ou gevibe en ons het amper in 'n verhouding gegaan.. ek het heeltyd vir hom eerste gemessage en toe sê hy, hy love dit as ek eerste vir hom message. So daar is niks verkeerd om eerste n ou te message nie x
Nee, ek gaan dit nie delete nie. ♥
Ek is net op om aanmekaar qoohs te kry oor wie ek is🙍
Why do you want to know who I am?
I am here to help you guys, must I delete this page?
Want dan gaan ek baie DMs kry op my persoonlike insta.♥ ek sal later sê wie ek is xx
Ek belowe jou jy sal nie irriterend voorkom nie. Whatsapp hom, jy het niks om te verloor nie♥
Message hom net. Ek is seker hy het nie vergeet van jou nie, het jy vir hom op Whatsapp? As jy hom daar op het. Begin vir hom 'n message te stuur deur hierdie te tik: "Hey🌸 hoe gaan dit met jou? Hoe behandel die skool vakansie jou sover?"
As hy reply dan vat jy net dinge stadig.
Ek is hier vir jou as jy hulp nodig het x
Hey dit is my plesier x met wat sukkel jy?
Why do you want it?
Ah it's really my pleasure♥ I am always here for you. Yes we can talk on whatsapp if you want to x
It's my pleasure! I am always here to help you guys💕 aww thank you so much, you just made my day. I don't know you but I know I can say the same about you xx
Hey♥
Jy is meer werd as die probleme in jou lewe. Jy is sterk genoeg om uit die probleme te kom wat jou so hartseer maak. Wat ookal die probleme in jou lewe is jy kan dit doen en sterker uit hierdie probleme kom. Ek weet nie wat die probleme in jou lewe is nie maar ek is hier vir jou x glo net in jouself, worship Jesus en jy kan jou probleme wen.
Hey♥
Moet asseblief nie so oor jouself praat nie. Jy is die moeite werd & daar is baie persone wat baie lief is vir & alles vir jou sal doen. Jy is so so special & daar is die perfekte meisie daar buite vir jou wat jou so so baie liefde gaan gee. Jy is nie 'n "f op" nie jy is soveel meer werd. Ek wil so graag kontak maak met jou as jy wil, jy verdien dit nie om so te voel in die lewe van jou nie. Ek is hier vir jou x
Hey♥
Daar is meer in die lewe as om 'n meisie te hê. Jy hoef nie om jouself te haat omdat jy single is nie. Daar is better dinge in die lewe, moet nie heeltyd dink aan jy wat single is nie, fokus eerder om jouself 'n beter persoon te maak & om die kleiner dinge in die lewe te waardeer dan sal die regte meisie haar pad find na jou.
Dit is my plesier😘
Wow, hy kan mos nie daai doen nie daai is die regte ding wat jy gedoen het ek is so trots op jou♥ jy moet nooit dat 'n ou mag oor jou het nie. Well hy klink vir my soos 'n fck boy, ek weet nie of jy kwaad is as gevolg wat ek nou van hom gesê het nie. Maar dit is die waarheid, hy kan nie jaloers raak omdat jy saam jou vriende praat nie dit gee nie vir hom die reg om jou so te behandel nie. Jy verdien beter x
Dit is beter dat jy hom uit los, hy is nie die regte ou vir jou nie. Maar as jy nog lief is vir hom is dit jou besluit of jy nog vir hom wil date.
Ek het 'n ou gedate hy het my so happy gemaak, ek het hom so so baie lief gehad maar hy het nie dieselfde oor my gevoel nie. Hy het my net gebruik & hy wou ook he ek moes vir hom nudes stuur. Maar ek het nooit gestuur nie, dan het hy kwaad geword. Ek het hom gelos want ek wil nie deur 'n ou misbruik word nie x
Hey♥
Die feit dat hy 'n meisie date wat net soos jy lyk beteken dat hy is nog lief vir jou & die feit dat hy weer saam jou begin praat het na 'n jaar beteken obviously dat hy nog baie baie lief vir jou is. Hkm het julle opgebreek as ek mag vra? Want die tekens is baie obvious dat julle nog baie baie lief vir mekaar is. Date hy nog sy nuwe meisie? Wat jy kan doen is message hom & vra vir hom of hy nog lief is vir jou. Hy gaan obviously nee sê maar ek weet hy voel nog dieselfde oor jou, die nuwe meisie wat hy date is sy rebound. Ek kom agter jy is ook nog lief vir hom? Message hom en gaan na 'n koffie plek, vra hom dan of hy nog lief is vir jou want jy voel nog dieselfde oor hom. Hoop dit het gehelp😘
♥♥♥♥♥
Hey♥
Ek is nie gay nie. Maar ek kan jou help. x
Thank you love😘 I appreciate it. xx
Hey♥
Seuns like dit wanneer meisies vir hulle motivate deur vir hulle 'n message op 'n naweek te stuur wat bestaan uit "Hey, wat maak jy vandag?" Dink wys dat jy dink aan hom & jy stel belang in wat hy doen. En wanneer hy goed doen in sport of akedemie dan sê jy vir hom, "geluk met jou prestasie, ek het geweet jy kan dit doen" of "wow jy is goed" jy moet net vir hom motiveer en hom goed laat voel oor homself. Dan sal hy jou like, want jy motivate hom & jy laat hom goed voel oor homself✨
Hey♥
Bly weg van hom af! Dit klink wreed maar dit is wat jy moet doen. Ek weet jy like hom & jy droom om sy meisie te wees. Maar hy voel nie dieselfde oor jou nie. Dit is 'n ou se doel om 'n meisie te approach, 'n meisie moet nooit die werk doen om 'n ou te kry nie. As hy regtig lief was vir jou sou hy jou eerste gemessage het & planne gemaak het met jou, maar hy doen dit nie. So vergeet van hom, beweeg aan. Know your worth! Jy sal die regte ou kry wat jou gaan bederf soos jy dit verdien✨
Hey♥
Ek is in dieselfde situation waarin jy nou is.
Dit is regtig moeilik want ek wil so graag met om uitgaan maar net soos jy weet ek nie wat om te doen nie & ek is ook bang dat hy nie vir my sal aanvaar nie😞.
Die raad wat ek vir jou kan gee is, find uit of hy single is of nie. As hy single is dan kan jy begin deur vir hom te DM ( jy kan dit doen, ek het vir die ou wat ek like geDM)
jy kan die DM begin deur hom te motivate sodat hy goed oor hom self kan voel. Ouens like dit wanneer meisies hulle motivate. Ek het my DM begin deur oor Jesus te praat & ek het net vir hom goed oor hom self laat voel.
So basically begin hom net te DM of as jy hom elke dag sien begin net randomly saam hom te praat. Jy het niks om te verloor nie, you got this!✨
Hey♥
Baie dankie ek waardeer dit🙌 & dit is my plesier. Eks bly om te hoor dat my raad iets beteken vir jou.
Hey♥
Oh okay, so julle wil nie in 'n verhouding wees nie? Julle wil basically friends with benefits wees as ek dit reg verstaan?
Okay hoe jy kan begin om vir haar te wys dat jy ook belangstel moet jy vir haar message en vra of sy nie saam jou na 'n restaurant wil gaan nie of na die cinemas. As sy ja sê dan kan jy saam haar chat & jou harts woorde saam haar deel. Of jy kan wanneer jy weer home alone is vir haar oor nooi vir 'n sleepover, jy sê mos dat julle $exually attracted is so dan werk die sleepover vir julle. Dan kan julle begin om te cuddle & dan sê jy vir haar wat op jou hart is & dat jy ook belangstel in haar.
Ek hoop hierdie het gehelp✨
Hey♥
Ek dink sy stel nie regtig belang in jou nie.
Want in jou vraag sê jy sy wil nie in 'n verhouding wees nie & sy soek net 'n one night stand. Daai is duidelike tekens dat sy jou net wil gebruik, want sy stelbelang in jou maar sy wil nie 'n verhouding met jou wees nie. Maar dit is jou besluit want jy kike haar. Die raad wat ek vir jou kan gee is nooi vir haar na 'n koffie shop dan kan jy daar rustig saam haar praat oor hoe jy oor haar voel. Of daag onverwaags by haar huis op met baie blomme & balloons. Dan begin jy jou hart uitpraat. Jy kan net begin deur vir haar te vertel wat op jou hart is.
Ek hoop dit het help✨
Hey♥
Ek het geen probleem met ouens wat ouer meisies date nie. Dit is hulle eie besluit met watter meisie hulle wil uitgaan, en age is just a number. Vir sommige ouens is dit beter om 'n meisie te date wat ouer as hulle is omdat hulle meer volwasse is & die lewe meer verstaan. Maar ek weet as jy iemand ontmoet en hulle maak jou happy dan go for it, dit is nie sleg om 'n persoon te date wat ouer as jy is nie. Soos ek is 20 en ek crush op iemand wat 23 is, dit pla nie vir my dat die persoon 4 jaar ouer as ek is nie. Want dit is my keuse om vir die persoon te gaan want die persoon het alles wat ek soek in 'n persoon. It's all about choices good or bad! ✨
Hey♥
Ek weet nie van watter ouderdom jy praat nie. Maar ja as ek dink aan watter "ding" jy verwys is dit 100% waar wat jy. Dit is maar deel van groot word, baie mense ontwikkel hulle hormone of 'n sekere ouderdom & dan wil hulle eksperiment met alle soorte dinge. Dus hkm hulle op "die sekere ouderdom" net daai "een dag" wil doen.✨