profile img

Adrienne

Aid.Warwick

Ask away x

48 Replies

Jou matriekafskyd rok was ?
Waar het jy dit laat maak?

By een van my familie vriende, maar die tannie maak super nice rokke en sys nie belaglik duur nie ? het letterlik al die vrouens in my familie se trou rokke en matriek afskeid rokke gemaak ?

Aid.Warwick replied 2662 days ago

Watse filters gebruik jy op jou foto's ?

VSCO se A5 ??

Aid.Warwick replied 2830 days ago

Why are you happy today?

Because of the friends and family I have❤?❤

Aid.Warwick replied 2886 days ago

Which country are you from and which country would you like to visit ?

South Africa ? and I would love to visit Greece ?

Aid.Warwick replied 2920 days ago

Shopping soon babes ? ek mis jou ?

Yessss pleassseee ??? mis jou te veeeelll ❤❤❤❤

Aid.Warwick replied 2954 days ago

You are the worlds 8th wonder. Absolutely beautiful.

Thank you veryyy much ?? that made my day?

Aid.Warwick replied 2964 days ago

You are so cute ?

Thank you ??

Aid.Warwick replied 2983 days ago

Hey, eks 'n totale vreemdeling, maar ek follow jou, en jy lyk na die coolste, mooiste mens. Wens ek het jou geken ❤️

Van een vreemdeling na 'n ander, baie dankie❤ wens ook ek het vir jou geken ? dankie vir die mooi woorde en alles dieselfde vir jou❤

Aid.Warwick replied 2983 days ago

Wat is jou droom werk???

Om 'n plus-size model te word ? Ek wil rerig die idee bevorder van gemaklik wees met jouself, maak nie saak hoe jy lyk nie en mense se persepsie oor hoe mooi jy is afhangend van hoeveel jy weeg verander❤

Aid.Warwick replied 2983 days ago

Jou matriekafskeid look was stunning.??

Baie dankie ❤? ek waardeer dit regtig baie ?✊

Aid.Warwick replied 2983 days ago

What makes your life worth living?

Everyone in it ??

Aid.Warwick replied 2984 days ago

You look stunning in your profile picture!

Thank you very much ???

Aid.Warwick replied 2993 days ago

What's an instant turn on for you?

When a guy is open and genuinely interested in the conversation ??

Aid.Warwick replied 2994 days ago

What's an instant turn off for you?

When all a guy can talk about is himself ?

Aid.Warwick replied 2994 days ago

Adrienne..wil maar net se.. (uit n meisie se perspektief ) Jy is vimy die mooiste meisie in ons graad?

Wow girl ❤ ek waardeer dit ongelooflik baie??❤ dankie beautiful anonymous

Aid.Warwick replied 2995 days ago
VIEW MORE