Visit this profile later to see if your question was answered.
nah find Jesus
Moenie met my begin nie
...no?
Wys vir my memes en vertel vir my jokes en laat my lag
...O en geskenke natuurlik.🤣🤣🤣
Once upon a time in Hollywood🤩
Toy story 4
Lion King
En ek sien nogal uit vir Spiderman far from home
Een dag
Black widow kak ook
Bad Liar van Imagine Dragons
Ja heel moontlik??
Wies Karen?
Veranderling maak my ongemaklik. Jy weet hierdie?
Trust me. I in all honesty, 100% BELIEVE you have the wrong guy??
O jinne ek hou n tournement waar ek alml deur verskillende rondes moet gaan en word een vir een knocked out totdat net die laaste 2 staan. Die eerste rondte sal trivia wees oor yours truely, die 2de rondte sal n talent kompetisie wees vir my eie amusement. Rondte 3 sal n eet kompetosoe wees. En die final 2 gaan letterlik net fuiste gooi totdat een nie meer kan staan nie.
Ek het mense. Maar ek verkies om nie op my eie probleme te fokus nie en eerder met ander mense oor hulle sn praat. Ek meen ek weet ek sal my eie probleme uitsort maar ander het dalk nie die selfde vermoë...maak hierdie sin dis nogal laat in die aand???
Ek weet wie dié is??? ag ek kry genoeg van myself deur die dag. Ander mense is baie meer interesant??
Tsall good fam?
Mama mia 2???
Ok so al dié vra is duidelik net die selfde persoon wat nou net aandag by my soek of iets.?? dalk as jy mooi vra sal mamma of pappa saam met jou tee drink of iets
Bruh dalk joú ouers maar myne doen nie???
Die eiland spa
Nee?
Swat, n werk kry, n huis kry, n familie begin, stadig oud word, en aventually wag vir die ineveteble...?
Lol?????
Hell ja ek gaan Incredibles 2 gaan kk
Ja wel...jys n poef gesug....
....GOT EM?
*gaan
Glad nie mar dit stop my nie van om randomly n liedjie in my kop hardop te sing by menlyn nie
♪♫there's not a star in heaven that we can't reach♫♪
Hoekom stalk jy my?
Peacock
????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????nee
Ek weet jy wil he ek moet sê gestraand??. My fave kuier is een waar ek net rustig saammet n paar mense sit en dalk mcdonnalds eet en net gesels sonder verdowende musiek in die agtergrond?
Boring vraag, dink aan iets anders
??dang thanx. ?
Uhm.. ek dink ek gan dalk mar n draai maak, n biq kuier dan huis toe gan en n movie kyk??
Wil jy dalk he ek moet joy naam sê??
Breakfast Club...soos ernstig gan kyk dit nou
No I'm in Pretoria
n rooi ene
Uhhhhhhh...
Dis nie n vraag nie kind
Soos ernstig hulle vra hylle wyfies om te trou deur die mooiste klip wat hulle kan vind vir haar aan te bied
Kom ons praat eerder oor pikkewyne en hoe amazing hulle is
Hoekom kry ek die gevoel jy wil hê ek moet jou naam sê wie ever jy is?
No jokes, dis n aand sonder enige wolke.
Spirit, daai perd movie. Ekt dit die naweek vir eerste keer in n lang ruk gekk en oms ja gan kyk dit
Ek sou dié net delete mar jy hou net an hierdie goed vra. Hou asb op ek hou nie van sulke vrae nie
Uhhhm, stalker much?
Of n Film maker, Of n Sielkundige
Anders as meeste in my graad verstaan ek dat ons nog te jonk en vertraaglik dom is om eers n klein biekie te weet van wat liefde werklik is
Die kinders in ons skool het monde, woorde kom by daai monde uit, soms dom woorde, soms irriterende woorde, en soms loud woorde. Ek is nie lus vir hulle woorde nie
Asb moet nie sulke simpel vrae vra nie
Heel moontlik nie, nee.
Oms ek weet nie hoe om te beskryf nie
??????????ok sure
asb los my uit
Milan Darling, Milan????
irriterend*
Weet nie wavan jy praat nie sorry
Ek ken nie n Amone nie sorry
Ek gee rerig nie om nie dis jou probleem asb los my uit??
Nê?
Sy was saam met my in sulke film akedemie ding
Ja?
Laaste movie wat ek gekk het was The great dictator van Charlie Chaplin. Ja ek sou dit voorstel mar dis n ongelooflike ou movie (letterlik een van die eerste films ooit) so ek weet nie of almal dit sal geniet soos wat ek het nie
Bruh jy weet nie eers nie. Ons is vanplan om n Marvel Marathon te hou volgnde naweek voor ons Avengers gan fliek
Skroef mense???
Ek vat my hond saam
Gan chec I,Tonya vn Margot Robbie. Ek het ek die 2de Godfather uiteindelik gekyk. en dit was briljant. En ek het vir die eerste keer in n baie lang tyd Lilo and stitch en Tarzan gekyk so as jy nog nie het nie doen dit. O en ek het ook n rukkie terug weer sulke fliek gekyk Bridge to Tarrebithia so gan kyk dit?
Uhhh. Ok eerstens jy hoef nie jou naam weg te steek nie want ons het letterlik gister hier oor gepraat so ek weet wie dié is. En tweedens, nee dis nooit wat ek gese het nie. Die enigste ding wat jou uit die hemel uit kan hou is as jy nie in Jesus glo nie en dat hy vir ons sondes gesterf het nie. Bottom line! nou kry n lewe jinne
Ek love dié tipe vrae??
Actors: Chris Prat, robert downy jr, Sam L Jackson, Tom Hanks en Leo DeCaprio
Actresses: Lupita Nyongo, Angelina Jolie, Melissa Mcarthy, Scarlet Johanson en Margot Robbie
Directors: Quinton Terrentino, Stieven Spielberg, Martin Scorseze, Stanley Kubrick en Mel Gibson
Tjom ekt 4 fortnite games dié week gewen as jy my probeer sleg voel jy mors jou tyd???.
Mar luv you wie ever dié is❤
Being able to talk about deep subjects
Hoe nou?
Wenie omdat iemand dophou wat ek doen en ek het nie eers ahter gekom nie. Alhoewel ek doen dit met baie mense?
Dit lat my glad nie ongemaklik voel nie?
Jesus Friend of sinners by Casting crowns but that us mainly 'cause I'm listening to it at this moment ????
Jy vra die vekeerde persoon glo vir my??
Hoe weet jy ek ken vir Charlene??
Hoe weet jy ek ken vir Charlene??
Food
Drugs
Not a lot of people. Mostly family, and very few people outside my fam
Nee jy was toe nie wie ek gedink het jy was nie???
Hugs, smiles(from people I care about) and food
Ek dink ek weet wie jy is?? JA asb watsapp my eks moer bored oms
Dit maak my bang dat daai man in besit is van Amerika se nuke codes.