profile img

Alli

AlbGrob

Ek antw alles. Go for it?

182 Replies

Random strooi wat jy as n kind aangevang het? ?

Ek onthou, my ma het altyd sulke blom gehad in die tuin wat net een keer n jaar blom... En ek en my pelle het eenkeer die knoppe afgebreek net voordat dit geblom het en mekaar met dit gegooi... Kom ons se maar net my ma was nie baie happy nie??

AlbGrob replied 2310 days ago

Feels oor skool wat weer begin?

Fml??

AlbGrob replied 2311 days ago

Randomste ding wat jy nie kan verdra nie? ???

Mense wat in n kar sing en ek ken nie die song se woorde nie ?

AlbGrob replied 2314 days ago

As jy op n eiland gestrand moes wees vir n jaar, watter 3 mense sal jy by jou wil he & hoekom? ??✨

JG - Beste vriend, en hy boer, soo ons het kos. ?
Arno - hyt altyd n joke wat hy kan vertel??
Theunis - want. Dant ons net n jol??

AlbGrob replied 2314 days ago

Vakansie planne?

Niks. ? so as jy wil kuier. Message me???

AlbGrob replied 2328 days ago

Closest friends?

JG
Theunis
Nell

AlbGrob replied 2332 days ago

like j van die gr 8s

Jah,
Ryna is cool
Henco
Daars nog, maar ek ken nie hulle name nie?

AlbGrob replied 2332 days ago

Thenis Botha?

*Theunis?
Mah bru? dikk rustige ou. Goeie pel. Altyd daar as jy hom nodig het??

AlbGrob replied 2338 days ago

Wie support jy in die wereldbeker??⚽⚽

Germany. Deffs?

AlbGrob replied 2339 days ago

Best adviser except for family members?

Vicki.
JG
En Google?

AlbGrob replied 2339 days ago

Favorite cricket player of all time?

Ah daais tough. Idk. Daars soo baie spelers. AB de Villiers is bo aan almal se lysie tho?

AlbGrob replied 2341 days ago

If you could go and watch your fav football team play in the UCL final, and get a permit to meet the team on the field, and you get to take 2 friends with, who'd it be?

Ek sal vir Juve gaan kyk? Alhoewel ek graag vir Messi sal wil ontmoet?
Dan vat ek vir Theunis en probs JG saam?

AlbGrob replied 2344 days ago

albert, hou vas aan Jesus, Hy bly langs jou staan, en Hy sal jou battles fight. Jesus het jou lief

Baie dankie?? ek waardeer dit?

AlbGrob replied 2345 days ago

dink aan jou

Dm my asb?

AlbGrob replied 2345 days ago

Strongs ou ?

Dankie??

AlbGrob replied 2345 days ago 1
VIEW MORE