Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek sien letterlik alles in hom.
Hy het die mooiste persoonlikheid en laat my altyd belangrik voel.
Hy waardeer my baie en ek weet dat hy my met sy hele hart lief het nes ek vir hom.
Hy het die mooiste glimlag.
Hy aanvaar my soos ek is en probeer altyd uitkyk vir my en soek altyd net die beste vir my.
Hy beskerm my.
Hy vergewe my vir enige foute wat ek al gemaak het en ek vir hom ook want dis wat LIEFDE is.
Hy laat my tuis voel.
Wie het ooit gedink dat jou beste maatjie en die liefde van jou lewe dieselfde persoon kan wees!🤩
Net om sy stem soms te hoor wanneer ek na hom verlang kan my dag soveel beter maak.
Hy het my in maniere verander en my ń beter weergawe van myself gemaak en dis hoekom ek alles in om sien!💖
jaaaa dit is.
ń mens kan selfs lonely voel in ń kamer vol mense dis hoe normaal dit is maar ń mens hoef nie so te voel nie.
Die beste ding om te doen is om met God te praat en sy woord te lees , na dit voel ń mens dag vir dag hoe dit beter word ek belowe!💓
ahhh baie dankie dit beteken baie!🥰
om mekaar ten volle te vertou.
om lojaal te wees en mekaar sê gevoelens te respekteer.
om te kommunikeer met mekaar (oor die kleinste of die grootste goed).
om te leer om jou emosies te beheer en nie vinnig jaloers te word nie.
om God saam met jou in jou verhouding te hê want dan gaan alles net altyd goed wees (en ook om vir Hom dankie te sê vir die persoon wat hy in jou lewe geplaas het.)
en soos om net die liefde te laat oorvloei 🥳💖
Dankie ons is baie gelukkig!☺️🤩
baie dankie🥰
@alexiagoosen
🤩
28 April 2017 😘
sal dit nie mis nie🤩
ek weet neh😘
ah dankie dit beteken baie🤗
dans dit nie ek nie😂
dis oulik!☀️
amper 2 jaar maar ons is al langer as 2 jaar saam☀️
op vakansie😂
baie dankie☀️
hang af van die rok tipe waarvan jy hou ❤️
ekt al net kort rokkies gedra wat ek almal by YDE gekoop het en die lang blomme rok wat ek gedra het vir my Mej.Randjie het ons van New Romantics geleen🌸
Vir my hou ek baie van óf plain ligte kleure óf iets met blomme op🤩
Die rok met die blomme op?🌸
Dm my dan gee ek die details x
Rek
Eko
Bes
dis baie sad dat jy jou tyd gemors het om dít vir my te moes vertel.?
hy is vir my perfek sô glo maar jou eie opinie?
Dankie ek waardeer maar dit gaan nie net oor hoe lank jy met iemand is nie maar meer oor hoe sterker die liefde word❤️
ja ons is nog altyd?
verllliiiieeeeeefffffff
baie dankie jys oulik?
If you follow me on Apple Music then you can see?
Thank you very much!☺️
Amper 2 jaar maar ons is al langer as 2 jaar saam
Ja by Tuks óf Stellenbosch ??
glo my ek weet wie my WARE vriendinne is.
ahhhh dankiieee D❤️
1 jaar en 7 maande
al my vriendinne is ?
rox,bianca,louise,nicola,jenade,kirsten,kyla,chane,jade
ek ken rerig nie al die graad8’s nie maar sover is dit:
Megan ,Tiffany ,Chaumé ,Dj ,Jean en Zander
seuns óf meisies?
hulle is saam❤️
daar is baie...
Amoré,Amica,Romi,Danica,Alli
wie is die?????
woww my dag is nou gemaak☺️
dit beteken rerig rerig baie!
asb sê my wie die is??
ek is baie lief vir my vriendinne en hulle is ń baie groot deel van my lewe so as daar enigsins ń probleem is waar hulle nie “lojaal” teenoor my is nie sou ek al geweet het
jaaaa def!!
daar is baie verskillende belangrike rolle wat deel vorm van n verhouding maar wat vir my belangrik is,is eerlikheid,respek en die liefde binne die verhouding want sonder dit is daar nie rerig n verhouding nie
the people in my life that love me and support me
ek gee nie rerig dit net so uit nie?
Keegan
Chané
Kayla
Kolla
Cece
uhmm dankie??
ahh dié is baie oulik baie dankie❤️
baie dankie jyy?☺️
eks close met baie van hulle ?
in randburg is ons mos nie skaam nie ?
en jammer ek het iemand.
almal is mooi
maar dankie?
baie dankie☺️
Jaar en ń half❤️
I know?
jy moet net baie selfvertroue hê en genoeg in jouself glo om nie bang te wees om met haar te praat nie x
?dit was meer cute as romanties want ons altwee was nog so skaam en ons was soos net saam gewees.
Dit was by n kuier en toe het een van my vriende vir my gese dat hy wou my soen en toe gaan ons na sô n sitplek naby sô ń balcony buite en toe chat ons net en toe gebeur dit?❤️..en toe na die tyd toe hy my n drukkie gee toe hak sy draadjie aan my trui vas?
eks seker ek mis jou ook❤️
nee eks nie kwaad vir hulle nie x
en ja ek weet hy mag vriendinne hê nes ek wat close is met my vriende
-ek weet dit is glad nie ń big deal nie maar soms is dit net nie lekker nie soos jy sê jy verstaan dat dit my pla ?x
ja dis maar sy keuse ??♀️
as dit ek was sou en nie almal sô gaan tag nie maar dis seker maar nou fine
ahh baie dankie☺️
ek is seker jy is ook?
ja dit moet nou net gebeur!❤️
gr 8 goals still waiting?
dankie maar nee ek is definitief nie die mooiste meisie in die skool nie en ek dink ook glad nie sô nie.
en ja ek sukkel soms baie met insecurities soos dat ek nie goed genoeg is vir mense nie of dat ek nou nie so perfek soos daai persoon is nie, maar dit kom tot op ń punt waar ń mens eintelik moet besef dat jou insecurities jou nie moet afbring nie.
almal wat jou lief het is lief vir jou en jou insecurities.
en ook God het jou perfek gemaak in Sy oë en dis al wat eintelik saak maak.
so ja my punt is ek het insecurities ,maar ek probeer dat dit my nie afbring nie.
ja ons is nôg altyd en gaan nog lank sô wees!
vra vir hom??
baie dankie ??
baie dankie ek waardeer dit rerig baie maar glo my iemand het alklaar die ? vir my gegee.
jammer ek gee nie rerig my nommer uit nie ?
nee
Ahh dis baie oulik!?
baie dankie
ek en armand ?
baie dankie ?
ja wel ek hoop so?
ahhh dankie ❤️
ek waardeer dit baie
Romi, Amica & Amoré
Rek
Ekonomie
Bs
baie dankie?
ja altyd❤️
ons is saam?
soos verlief is nogals soos ń sterk woord maar ja ek is nogsteeds
wie is jy?❤️
ahh dankie?
well ek kan nie met iemand op ń date gaan as ek hulle nie ken nie
en sorry ekt ń ou?
ja-hands off?