Visit this profile later to see if your question was answered.
Haai , maar jys griot bekkie , siestog get jy niks 9m joy tyd mee te moes as OP net om ander mense af te kraak nie , shame, ek sal bid vir jou , 🤞🤞
Dit was awkward,
Waardeer jou meer my maatjiee
Wtf okyy...hahha!!!! [I know you]
My mammie het gekoop ??dont konw
Ek dink ek weet wie die vrae....mr nee ek raak kwaad as iets my pla of as iemand jok .....of soos iets....dm my asb dan praat ons bietjie okyy?
Imm wierd vraagie maar....my ma het dit gekoop....ek weet nie die prys...seker nie meer as 100 rand nie??
Duhh??
My dag gemaak...en baiee dankiee skatt??
No ideaa....??
Hahaha...lag ek nou teee lekker....jyy jyy jyy...????ons maak defies soo!!✋?
Haayy my baba...dankieee?
Dankieee baba??my liefste?
Hayyy jou lekker dingg????
Baiee dankiee,,,jy ook?
Ek ken nie eindelik graad 10 ouens nie...mr as ek mut kies vat ek vir Chris??
Dm my asbb☆☆?
Okyy....ek verstaan jou opinie..en dis ook mr jou probleem??
Ek weet nie...moet maar my dm....kannie wag....moet totaaltjies kyyer??
Dalkies,,,hang af wie sit is en of ek hom ken en of hy n mooi persoonlikheid het...???
Gr.8.pierre d.t.
Gr.9.simeon d.j
Gr.10.niemand
Gr.11.nobody
Gr.12.dewalt s.m
???
Dankiee
???
Een jaar ouer as ek...soos graad 9❤✌
Dm my....??
Enige iets,,mr jy hoef nie?!✌
Ek is nou 13...word april 14❤✌
Dankieee baiie...glo jys ook die mooiste❤❤