profile img

Allie

Allie_007zZz

VrA mY VraE AsB*..

105 Replies

Who knows you better than your parents?

Christelle!! Sy ken n deel van my wat my ouers ni weet ni :)

Allie_007zZz replied 4245 days ago

Sal j En Deon nog Pelle wees Of nie Na die storie LANK TERUG??*??

Ja ;)

Allie_007zZz replied 4246 days ago

Who are you thinking about as you answer this?

Nobody..

Allie_007zZz replied 4248 days ago

Hoe lank doen j al ballet ??*

Vandat ek klein was!

Allie_007zZz replied 4251 days ago

As jy reg wie is ek gee ek jou R100!! :)

Hou maar jou R100 ;)

Allie_007zZz replied 4255 days ago

Hoe ver is jy met jou splits regs lings en middle???

Regs en links kan ek plat split, mar nog ni in di middel ni :P

Allie_007zZz replied 4256 days ago

Waar sal jy die streep trek as dit by oortreeding kom ?

Oortreding.. Dit hang mar net af wat gebeur. Met party goed is ek ok en sal dit los, maar ander sal ek dadelik die streep trek.

Allie_007zZz replied 4256 days ago

Kan jy split?!* LismaQii..007

Ja!! ;)

Allie_007zZz replied 4256 days ago

A person you lost you would like to see again?

My oupa. Hy het gesterf toe ek 6 jaar oud was en ek het hom nooit leer ken nie :(

Allie_007zZz replied 4257 days ago

Hi daar jou *exy kindT
Wil maar net se dankie vir als en dankie dat jy altyd daar is jy is 'n awesome mensie jy en moet nie verander nie hooR
Kan nie wag vir volgende jaar saam jou in AHMP nie :D
Liefies jou*
Matriach,,

Aww BaiE dankiE miggie!! Groot woorde hooR, jys net so awesome** AFfie PiZza SkelMpiE.. Jou doring! Xx :)

Allie_007zZz replied 4257 days ago

Wat betekn dt as j n major in balet is?

As j n Major is dan dans j werkswinkels. Jy dans ook saam al die dansers in Pretoria en Suid-Afrika. Majors is n oefening net voordat j op jou tone begin dans (pointes). Oor 2 jaar dans ek op my pointes :D

Allie_007zZz replied 4257 days ago

Met hoeveel ouens het j al uit gegaan en noem hulle name*!! ;)

Nee nee dis my besigheid**

Allie_007zZz replied 4258 days ago

Wat is die scary ste movie wat jy al gekyk ht??* LismaQii..007

Uhmm Saw en Friday the 13th is ewe scary!!*

Allie_007zZz replied 4258 days ago

Wat was die snaakste fliek wat jy nog gekk ht

TED whahaha!

Allie_007zZz replied 4258 days ago

Wat doen Lezan -MAri ek verstaan nou nie ???

Lezan-Mari is slim!!

Allie_007zZz replied 4258 days ago
VIEW MORE