Visit this profile later to see if your question was answered.
Was maar ‘n team effort 😂
Dankieeee 😊😊❤️❤️
Kan so sê ja 🤔😂
Hulle is nou gelukkig ❤️ Ek is niks van hulle nie, en ek verkies dit so 😬 wil nie moeilikheid veroorsaak nie, en ek’s happy met die mense wat nou by my staan 😻
Ons was in Woelwater toe straight kussies toe, nooit regtig na n nasorg toe gegaan nie 🤷🏼♀️
Eintlik ja, maar ongelukkig is ek te lief vir seker ongesonde kos 😂
Yeah, i have more leg hairs than head hears now tbh 😂 thank you x
Thank you so much, it means alot ❤️❤️
Nope😂 heavy goeie pel tho, wouldn’t trade him for the world❤️
Aggg ek wensss 🤤😂
Faith brother ❤️
Hotpants 🤷🏼♀️😂
Ahh, just missed it 😂 was on the 29th of June
Goed! Baie dankie 😊❤️
Got a beautiful thing growing on my arm, but it’s almost gone now thooo
He moved on
Ek’s nou in die hosp, kanker is stadig maar seker besig om genees te word ❤️❤️
Van Oktober 2018 af ❤️❤️
Sure thing, maar ek hoop om December na my fam in die kaap en Reebok te gaan tho.
Ek het nog 3 sets chemo oor 😬
No😂 but i have been to scared to ask where the bathroom was AND once the bathroom was like SUPPPPPEEERRRR dirty, so i was just like nahhhhh 😂😂😂
Love the randomness of this question 😂 yess, alot of time tbh 🤔
By dans en hokkie heavy vinnig moeg geword, en gee nie om hoe lank ek in die son sou lê nie... ek sou GLADNIE getan het nie, ons het besluit om bloed toetse te doen nadat ek byna flou geval het by my dans eksamen.
Baie dankie mannn❤️❤️
By dans en hokkie heavy vinnig moeg en duislig begin voel 🙈
Only the tightest group of friends the world has ever seen 😌 (aka. Me, Karma Lewis and Sonia ter Haar)
Darius Joubert 😻
Heavy baie dankieeeee 😊😊❤️❤️
Thank you so much. All prayers are appreciated x
Ongelooflik baie dankie! Beteken heavy baie. Sal altyd aanhou veg, way te diep in die story om nou op te gee 😂❤️
17 op die 29ste Junie 2019 😌
Pruikee, amper al my hare is nou weer uit :(
Hy’s n moerse goeie pel ❤️ Ongelooflik baie liefde vir hom x
Deffies 😻 Dr. Budree is klas 👏🏼 (Sewpersad en Moodly is nie sleg nie tho, net way te streng 😂)
Yeah, sy pelle is my pelle... so dit sal noggals mean wees om hom nie te nooi nie ?
Sy was maar baie hartseer, sy’t geweet ek her deur baie gegaan... sy wou nie nog n heartbreak bo-op als ook sien nie
Nopeeee ?
Ish, ek’t heeltyd gevoel asof ek nie goed genoeg was nie, so ek was heetyd insecure oor die verhouding... hy het wel eerste die woorde soos gesê tho
Ja nee ?? maar skat dis deel van enige break-up...
Not my business anymore, volgens meeste mense ja. Maar skat net hulle 2 sal eintlik weet.
sometimes. Miss maar hoe dinge was, but i’m slow Getting over it, fokus maar bietjie op my gesondheid...
Anytime! Ek crave n bietjie vriendskap ❤️
Mis ook na almal ❤️
Ek en hy praat gladnie meer nie...
Probs jou block ?
Eerlikwaar, dinge het regtig sleg gegaan vir n ruk toe my persoonlike lewe begin inmekaar in geval het... toe het ek dit gladnie gevrees nie.
Maar dinge raak nou beter en ek sien meer die positiewe kant van lewe raak, wat my meer bang maak daarvoor...
Heavy baie dankie, beteken so baie ? ek’s bly om te hoor mense praat darm nie sleg van my nie ??
Hopenlil vroeggggg?
Meer die gewoonte van om iemand te hê?
JAAAHHHHH????????????????????
Dean Labuschagne ?
Henry Lewis ??
Darius Joubert ?
Juan Naude’?
Josh Hatting ✨
Charl Ellis ?
Eben Van der Merwe ?
Karma Lewis ?
Sonia Ter Haar ?
Ashleigh Lombaard ?
Jessica van Zyl ?
Tine’ Els ?
Gr11 doen ?
Ons het nog nie weer n Bone marrow biopsy gedoen nie. Maar ons gaan aan met treatment asof ek is ❤️
Yeboo yess
Ek sal so nou en dan op my story sit ❤️
Yebo yess ?? Het besluit om nie saam te toer nie, omdat ek hierdie jaar wou gaan met meer solo’s... toe raak ek nou siek en konnie gaan nie, maar gaan defs volg jaar weer probeer ??
Ek was n danser, en het ook hokkie gejol ? het ander goed ook gedoen, maar was die beste in daai 2 ?
Eers volg jaar, en dan gaan ek terug na Kuswag toe ??
Omw! Heavy baie dankie ☺️ Dit beteken ongelooflik baie ❤️❤️❤️?
Henaaarrryyyy ????
Henaaarrryyyy ????
Thx mannn ☺️?
Baie dankie ❤️
Baie dankie! Ek was n danser gewees voordat ek siek geword het, toe het ek by klasse begin duislig voel... my dans coach het toe gesê dis dalk net n yster tekort, die sondag voor ek dok toe gegaan het, het ek n dans eksamen gehaad en byna vlou geval, ek kon skaars die eksamen klaar maak ? dis toe my ma sê okay, kom ons gaan dok toe. Hulle konnie uitvind wat vout was nie, volgens my bloed toetse moes ek soos half dood al wees ? toe vat ons weer toetse, toe sê die dok, hy weet nie, ek gaan moet hosp toe gaan... volgende dag het ek kanker gehaad ???
Ja heavy! Klomp mense wat soos altyd my sleg gesê het, het gemaak asof ons nou besties is. Ek WEET hulle het dit gedoen net omdat ek siek geraak het, maar what can you do???♀️ Hopenlik like almal my nou, ek’s n bietjie gepla daarmee as mense my nie like nie
Baie dankie ☺️❤️
Ja, dit is. Maar mense wil weet, darm is ons op goeie terme, so ons sê nie mekaar sleg of iets nie ? hoop ek. ??
Aww thx! Nee, ek wax hulle net omdat dit andersins lyk asof daar n woud op my voorkop groei ??
Yess steeds besig, maar ek’s so paar maande weg van halfpad af ?
Ons het baie gefight en het besef dat dinge nie werk nie ? dit was maar net moeiliker vir my om te laat gaan ?
Dis vir my baie moeilik om soos net so gevoelings te verloor, veral omdat ek soos nie regtig kan aangaan met my lewe nie verstaan? (Ek moet heeltyd in die hosp sit). Maar ek probeer my beste, ons is steeds vriende en ek is steeds close met sy fam ??
Obviously was dit gladnie lekker om te hoor nie, maar mens kannie iemand forseer om in n verhouding te wees as hulle nie wil nie, dit gaan albei net seer en bitter maak ❤️
Ons sien mekaar nou baie min. En hy’t vir my gesê, ek respekteer dit. Ons is nog jonk, hy’s nie veronderstel om al sulke groot verantwoordelikheid te hê nie ?
Twyfel ?
Hy het lankal sy gevoelings vir my verloor ?❤️
Dankie hoorrrr ☺️☺️❤️ Aggg, kanker complicate dinge, no hard feelings teenoor hom tho ?❤️
Dankie so baie! Ek weet, Hy stap elke dag saam my ❤️
Thx mann❤️ Ek’s bly ek kan mense inspireer ?❤️
Kanker veroorsaak maar baie baie probleme... het tussen ons gekom ?
Bad rumors ?
? dankie, ek belowe ek sal nie eers daar aan dink nie ??
Hkm nie? ? Vriendskappe kan enige tyd weer begin ❤️
I need money to function ???
Ek's jammer as jy so dink, maar ek's ook net 'n mens. Dis nie asof ek op hom verneuk of sleg van hom praat agter sy rug nie, ons baklei net soms... iets wat in elk geval niks met ander mense te doen het nie.
Breathing and talking...
Jokeeee ? It depends on the person ???
Okay dan ? As vriendskap aandag soek is, dan soek ek ASBBBBB baie daarvan ??
Ek kan eintlik ja ?
Ek proebeer vrede maak met die kind, laat ek eerder nie weer my mond verby praat nie.
'N digter is waarna jy klink, hoekom ???
Hou op die vraag vra
ek's nou "kla"
Ek like nie aandag nie, ek like vriendskap
Miskien moet jy dit eendag proebeer, poplap
- Alma v Heerden #digtervandiejaar ?
Love. I don't understand it, but i really don't mind me feeling the emotion ❤️
Ek like hom net nie (daar is redes, maar laat ek eerder stil bly ?)
To get my SA colors for dancing ??