Visit this profile later to see if your question was answered.
Hkm kyk jy vi my????♀️
Jahh wel di week was ma bietji rof??♀️
Ek meen ek het my wisk punte gekry?
En mense maak my kla hoor??
??danki??
Dm my if you wanna???♀️
Nandtes
Jd
Calvin
Zander
Ek kani eintlik noem ni want daars baie ??
Jys kak weird
F-of
Baie danki- jy word waardeer
Lief jou???
Wat het dit met jou te doen?
Eks bly vi hom?-
Ness jy dink - ness jy dink??♀️
Nee nou ma gud dan nes jy dink??
Lieeffste?
Awww eks soooo lief vi joh
Danki vi als wat jy vi my doen
Jy beteken regtig baie ???
Hkm pla my onderklere jou????♀️
Nandtes??
En ek dink jy sit di pot mis
Maybe was dit na n paar doppe wat jy dit begin sien het- want ek het diti gesien ni???♀️
En wat pla dit jou inelkgeval Wat tussen ons aangaan???♀️
?
Want n mens se lewe isi altyd wat ander sien ni- onthou net moeni ander judge before you walked in their shoes ni nehh??♀️- danki ek waardeer regtig dit baie?Dit is vi my n motivering- en ek drink ni regtig ni soos ek sal soms ma glad ni baie ni want ek weet wats di gevolge van drank - glo my ek weet hoe dit is om iemand te vi wi jy lief is te verloor aan drank- ek weet hoe dit is om iemand wat na aan jou is te sien ingee oor hul verslaaf is aan drNk- ek ken daai gevoel beger as wat jy dink-
En ja i know- ek moet pasop vi myself?
Dm my as jy kansi kry
Wel- ek weni wa jy daaraan kom ni- ma kry jou feite vi my reg- want ek drink soos fitolll??-
En ek voel inelkgeval ni veel vi wat jy dink van my ni?- want almal het altyd baie te se oor ander mense ma eintlik weet hul niks of hul doen dieslefde ??♀️
Niks ni??♀️- ek Weet ni eers baie van hom ni
Hys mnt n nice vriend???♀️Dis as ons nou van dieslefde wian prt
?
Of wat van jy gaan kry eerder vi jou nudes op google??
Wel ek en nanti is damn goeie vriende- en as ek verlief is ja- ma ek sali hom se ni- want soos ek sal bang wees hy voel ni dieslefde ni en ek weni??♀️?
Dis mnt complicated- soos jah ek weni
Net so?
Jahh jy geniet dit seker?
Jahh well ??♀️Dis net jammer hul moes eers met my meng voor hul di beter meisies gaan soek het??
Wel hulle kan by dit btw dis Wi ookal di A$$ is??
Jahh ness jy dink☀️Ek kani minder omgee ni?En as jy my wil afkraak of sleg se- sit n naampi by want jys lekker grt bek ma te bang om jou naam by te sit - j
Ons was ni close close ni- ma - sy het naby aan my hart gegroei- wel ek weni- vriendskappe val ma uitmekaar as mens na verskillende hoerskole gaan??♀️?❄️
En jy sal weet☺️?
?baie liefde vi jou❌
Lief jou
Mense verander en gevoelens ook I guess ???♀️
Dis ma di lewe -en ek dink ni jy weet regtig wat gebeur het ni so moeni hom beskuldig as jy ni doodseker van jou feite isi -hys n great mens??❌
Wel di eerste persoon op wi ek verlief was was Divan- ma my grt liefde was gr8 - Michael-john
Ek keni regtig mense ni???♀️
Uhm
Michael-john
Tyrell
Michael
Franco
Ignus
Daars nog baie ?
Reniel
Christian
Paul
Ek weni ????♀️
??ek kyk ni vi di gr 10 seuns ni??♀️
Idk????Noem paar gr 10s dan sal ek se
Ek waardeer jou regtig-
Dit beteken baie vi my
En ja ek weet?
Baie liefde vir jou??
Nou vi wat kom hana hana jy my ?
Onskildige meisies is lit??
En se baie van jou huh- jy wil he ek moet vi duncan gaan sodat hy n vry kan kry- jys ni regtig lojaal ni- ek meen hy het n meisie nou wil jy kom staan en se ek moet hom gaan vry??♀️
Word groot- duncan is lojaal en sali rondjoll terwyl hy n meisie heti en ek sal ooki da gaan inmeng ni-
Narah f??♀️
Dan stel ek voor hy kry een of anner tyd vi hom n meisie
Want ek vat ni net mense ni- nee danki??❌
Well
1 - ek het nooit gese ni Mighael ni?
2-ons is baie baie goeie vriende(en soos ek het nogi so na dinge gekyk ni- want eks bang dit neek ons vriendskap op)
Hys amazing ??
En if i may know why are you so interested?
Wat tussen my en Mighael aangaan moet jou ni pla ni????♀️
Want my ouers en my broer het vi moedersdag na my ouma toe gegaan- was n family gathering ?- en di huishulp is af??♀️So tu leer ek wisk en bly alleen by di huis en tu kry ek n panic button en n geweer ??pretty legit of hoe??
Awww baie danki liefste?
Jys baie mooier ???
Aani brand jy?
Wel- ek voel almal het maar ander smaak??♀️
Ek het baie mense vi wi ek super lief is???♀️
Vir wi ni?
Beauty daai ???
Hyt n baie mooi hartjie en di mooiste persoonlikheid eva??
As jy hom ni ken ni- stel ek voor jy leer hom ken????
Lank terug- want disi my kerk ni- my ma en my pa isi een in daai kerk ni- ek het net altyd saam danielle gegaan?
????
Aww??danki jong ??
Dm my ??
Ek gaan kerk toe- my ma en pa in verskillende kerke-
Nee danki????
Beter leer ken dalk ???
Ma uhm ek kuier ni jammer???♀️
Vra hom - aangesien ek sy lewe opgeneek het
Eerlik waar weet ek ooki eintlik ni- so as jy uitvind- sal jy my laatweer???
Bedoel jy puisies??
Brahh want dis n fase ??
Blykbaar Mnr Koorts sin??
What about them??????♀️
Dit was regtig nooit my bedoeling ni...
eks regtig jammer daaroord?
Ek weni wi Het ingeskryf ni? ??♀️?
Nogi seker ni ma
Fisies
Lewens
Geo
Of
Fisies
Lewens
Rek
??♀️??♀️??♀️
???
Almal het maar foute- en ek voel dat my grtste fout was om weg te beweeg van di Here af- en ni n verhouding met Hom te he ni- en om vir ander mense te lewe en ni vi God ni-
Want as mens God in jou lewe het gaan dinge ook beter - en as jy ni Hom in jou lewe het ni - dan dwaal jy ma op di verkerde paaie- en dan voor jy weet is jy in di kloue van di duiwel - so ja
Dit was my grootste fout nog?
Maar darm het ek dit besef en eks besig om aan n verhouding met God te werk
God moet die middelpunt wees van di vriendskap
Daars baie meer as twee?En ek wili uitsonder ni
Nee ek dink ons los ma vi Tiaan uit di gesprek?
Ek kyk ni regtig na matrieks ni???♀️
Ken hom ni goed ni- ma hy klink en lyk baie nice?
Hy lag altyd en nog net goeie stories van ou Duncan gehoor???
I donno????♀️
Ay jisss ou vlam??
Dis my broer daai eks super duper lief vi hom- hy is soos my family ?
Ek love hom?- ma o hel ons kan baklei soms??
Hys my broeti en eks baie lief vi hom - ma ni in daai manier ni ?
Not good??♀️??
My ma???
Daars baie nice gr 11 seuns
Rynhardt
Ignus
Michael-john
Tyrell
Tiaan
Daars baie - dis ni in volgorde ni- en ek keni regtig gr 11 seuns ni hahahah
Nandtes sal altyd n special plek in my hart he-
Ons is beste vriende ?Dis al
Danki vir jou raad?
Jy word regtig waardeer
Ek sali weet of hy gevoelens het ni hahaha ma ja dit vat n ruk vi my om oor iemand te kom?
Baie liefde vi jou
My kulkuns ou??
Jisss ek het baie liefde vi hom- hys n baie goeie vriend wat my baie help???
Ek weni of dinge tussen ons gaan werk ni- hy verdien baie beter - en ons het al baie probeer ma dit werk ni
En om jou vrg te beantwoord - ja ek het- ??
Moet ek he???♀️??
Mighael
Merwe
Richter
Ulrich
Vlam
Hanre
Matthew
Gerni
Iddo
Morne
Daars baie??
Nee soos ek dinki so ni?? daaars niks fout met hul ni- ma soos as ek verlief raak op een seke ek weni????
?awww danki
Kan ek dalk jou naam eers kry????
Jahh ini laerskool?- ma tu werk dinge vir hom en n ander meisie beter uit en dit was moeilik om te aanvaar ma vandag kan ek se ek is bly dit heti gewerk ni want anders sou ons ni sulke goeie vriende wees ni-
Ek weni maybe????♀️
Why?????♀️
Danki?
Ek glo jys ook oulik???
Well- ek glo almal het seke op n manier vi my omgegee- en ek kani regtig se ni want ek weni hvl hul regtig omgegee het ni- soos n mens kan se jy gee baie om ma dan doen jy eintlik ni - verstaan?
En ek meen op di oomblik wat ons iets is voel dit of di persoon baie omgee ma na di tyd kan mens sien wi het regtig omgegee-
En almal maak foute
Di punt is ek kani regtig se iemand het meer vi my omgegee as iemand anders ni - want elke een gee om op sy eie manier???
Nandtes?
Hy is een van my beste este este estes eva???♀️
Ek is super lief vi hom -ons kom al n lang pad saam- en het al baie moeilike tye saam gehad- hy is n lojale en n ware vriend- hy beteken ongelooflik baie vir my- en niemand sal dit kan verander ni - want hys my slet???
En ek sal altyd n spesiale plekki in my hartji vi hom he
Ps - gaan follow hom???
Kulkuns ???
In die kloosters van die ooste het ek geleer van origami?
Jy prt my taal?
?
Jy weet eks lief vi jou ook?
Okay???Bly jy dink ek dink so?
Ek is nog hier???
Hy was ja- baie beteken vi my- hys n nice mens??
Ni regtig iets te doen met jou ni ??
Eks jammer....??
......
Danki?
Wense word ni waar ni ?????