89
Replies
Hou jhy vn enige iemand??🌸
Nope net van spookie in my verbeelding👀😐
Enige beste vriend/vriendin?😜
Sy weet wie sy is😊
Enige spesiale meisie in die prentjie?👀
Ja sy bly iewers in my verbeelding👀😞
Hoe is jy so nice🌈
Want daars mense soos jy in my lewe😃
Is j en Nicole saam
Nicole?👀
Jys amazing, moenie dat die grototters jou afkry nie 😌❣ x_a_x
Heyy baie dankie en jy ook😃
Hoekom stuur jy dieselfse goed vir elke meisie? Dis fcked up.
Wel dankie vir jou opinie ek sal jou laat weet as ek omgee
Hoekom stuur jy dieselfse goed vir elke meisie? Dis fcked up.
Rip my self convidence
Jy is rrg amazing 👌👏
Baie dankie ek weet jy is net so amazing
Maar wies jy though
Het jy al I meisies genaai
Neeeeeee
Dankie vir alles?
Dis okay
En moet nooit verander nie?
Dankie ej ook nie
Jys spesiaal?
Dankie ej ook
Ek dink wat jy doen is iets wonderlik, mens kort meer mense soos jy in die wêreld✨?
Baie dankie?
Dm my asbbb
Jys regtig die vriendelikste persoon ooit?
Aww baie dankie?
Eks seker jys net so vriendelik?
Dm my groot asb?
Droom meisie?
Klaar gevind
Dm my dan sê ek jou.
Thank you for being nice. CaitlinK19
Thank you for being nice
What's your favourite movie?
The boy in the stripped pajamas
Wat wil jy eendag wees as jy groot is? x.chxne_
Ek weet nog nie
Jys amazing x
Dankie x
Dm my asb
Eks seker jy is ook
Baie dankie vir alles, ek is bly ek het iemand soos jy in my lewe?
Baie danki
Jy is werklik iets besonders?
Dankie ej ook?
Jy beteken eerlik waar die wêreld vir my en ek wil jou nooit verloor nie?
En ek jou ook nie
Jys een spesiale persoon met n hart van goud moet nooit vir enige iemand verander nie✨
Dankie?
Al julle haters, wie gee om vir hoeveel mense hy dieselfde boodskap stuur, dit kom uit die goedheid van sy hart om mense se daggie beter te maak, dis die klein dingetjies wat tel en dit kan n groot verskil in iemand se lewe maak. x.chxne_
Awww baie baie dankie x??
Ek gaan jou nie dm nie, maar dink jys rerig sweet x whyy stuur jy dieselfde goed vir die delfde meisies tho?? met alle liefde gevra ?x
Baie dankir x?
Ek sal vir jou se maar nie waar almal kan sien nie eks jammer met alle liefde geantw.
Hoori neh jy is so oulik en vriendelik jy moet nooit verander nie die mense wat jou probeer afbreek is klaar onder jou so strongs neh. Mense kry nie iemand soos jy elke dag nie want dis n voorreg om jou te ken?? KylaJordaan
Baie baie dankie??
Jy is net so oulik en vriendelik jy mort ook nooit verander nie?
En my dagg is gemaakk?
Hoekom geniet jy dit nie? x.chxne_
Ons het nie n wisk onderwyser nie
Hoe is jou vakansie sover? x.chxne_
Verveelig
Enige iemand in die oog?? x.chxne_
Jaa ek soek graag casper die spook
Wat is jou naam ?
As ek mynaam reg kan onthou en spel is dit dean
Wat is jou naam ?
Aa ek reg kan onthou dean
Wat is jou naam ?
Nogsteeds dean
Jy is regtig spesiaal, moenie laat hierdie mense wat jy nie eers ken jou afbring nie?? x.chxne_
Dankie?
On instagram, what is your first impression of __regaljourdan__ , the queen of all queens? ??????♀️
Wie is dit
Jys noggals van n poes dat jy die selle sht vi elke girl stuur huh ? Doos
Groot woorde
Jyt n hart van goud x? maat ek gaan nie dm nie, jy ken my anywayys nie x
En eks seker jy het ook x?
Dm my net asb
Ek kan jou leer ken x?
Kan jy asb ophou dieselfde boodskap aan alle meisies stuur??
.
Kan jy asb ophou dieselfde boodskap aan alle meisies stuur??
Dm my asb
Lat ek kan verduidelik
Watse skool is jy
Wilgerivier
Jys rerig sweet ? maar moenie vra vir n dm nie x?
Heyy jyss terug
Baie dankie?
Se my net wies jy asbbb
En hkmmm nie
Jys rerig sweet ? maar moenie vra vir n dm nie x?
Op en af links en regs
Baie danie?
Maar whyy nie
Ek sê mos ek grap
Oh dis chilled
Nee joke net,maar hier is iemand wat daai peeing vraag vi elke meisie vrae en dt raak nogals iriteurend
Daai is nie ek nieek stuur n ander boodskap?
Hkm stuur jy vi di selle boodskap vir verskillende meisie?
Dm asb dis persoonlik
Ons sal n ander dag weer praat?geniet die daggie verder?*
Neee wagggg
Wiee is jy asb?
Net iemand wat graag ook jou daggie wil maak?
Maar moenie gaan nie
Dm my asb?
En baie dankie lat jy probeer ?
Jammer ek kani, maar geniet jou daggie verder??
Waggg
Hkm nie?
Wies jy?
Jys regtig n baie nice persoon??
Baie dankie?
Dm my toe?
En eks seker jy is ook?
Hoe kan jy van iemand hou en jy weet nie eers wie hulle is nie??
Ek weni se jy my?
Eks net iemand anonymous wat wil weet wie jou crush is?(moeni sê dis ek nie, wees net eerlik)
Ek gaan eerlik wees dis
Ek hou van myself en dan van jou ?
Beter?
??
Wie's jy ?
Asb dm my??
Niemand eintlik nie
Aggg toeee asb
Of dm my
Moenie skaam wees nir ek byt nie
Maar jy weet nie eers wie ek is nie?
Nou se my wie jy is
Wat is jou crush se naam?
Dit begin met n J en einding met n Y
So Jy??
who were the girls?
Friends
? did they admit it?
Maybe?
How do you know they had to pee?
I asked them?
Did you keep following them?
No comment?
haha - did they admit they were going to pee?
Not really
What did they say?
"Are u mad don't follow us"
Did they say anything?
Yes
haha why'd you do it? Were you trying to get them to admit what they were actually doing?
Yes!
??lol where were you?
On a outing!!!
Have you ever been in a situation where you were outdoors with some female friends, and they tried to sneak off someplace to pee (without saying) so you followed to be annoying?
Yes!!
Haai daar slaai blaar?? 2356274
Hey daar
Heyy jyy x?
Jys n amazing mensie, moet nooit verander nie☺️
Heyyy jy x?
Baie baie dankie
As die is wie ek dink is is jy net so amazing en jy moet ook nooit verander nie?
Wat is jou Insta naam
__d.e.a.n__
Jy is regtig nice x
Bly op qooh.
Dankie
Maar ek weet nie
Moeni jou account delete ,?
Hkm nie?
Heyyy jys rrg baie oulik en juw woorde beteken rrg so baiee vir my en ek is seker daarvan dit raak ander mense se harte ook jys een liefdevolle mens met ń amazing persoonlikheid en ń hart van gou!! Hou so aan x_wehanca_x
Baie baie dankie
Dit beteken baie
En dit raak nie so baie aan soos wat ek gehoop het nie
Dit is die link vir die ou se page Mrb2
Die ou wat my lyn steel en vir all meisies stuut en dan word ek beskuldig?
Dean tolmay
Jy antw nie my qooh nie
Wth u doing
Probeer mense se dag beter maak
Describe Your Bestfriend?
Dont have one
What turns you off in a person?
Dishonesty
Money or Loyalty ?
Loyalty
VIEW MORE