38
Replies
waaaardeeer jou❤
Waardeer jou ook ❤
An30 replied
1886 days ago
Jys Amazing ❤️ het jy jou oog op iemand
Baie dankie
En ja ek het my oog op iemand en sy is baie spisiaal vir my❤️
An30 replied
1995 days ago
V die mesnse wat wil weet van wie hy hou,hy hou van Lana,Lana Crouse.
😜Jip
An30 replied
1998 days ago
Eks jammer ma jys gay
Wie de hel is jy om my van so iets te beskuldig kom sê dit in my gesig toe
An30 replied
1999 days ago
Heeeeeeeyyyyyyyyyyy hoe gan dit daar
An30 replied
2002 days ago
Wat is jou grootste droom???
Om met my droom vrou te trou
(l. C)
An30 replied
2004 days ago
Ek is te bang jy wil nie met my vriende wees nie
Nee man watsap my
An30 replied
2005 days ago
Ek dink nie jy ken my rrg nie ons het al so 1 of 2 keer gesels mar in daai 2 keer het ek verlief geraak op jou ❤
Oo ok mar ek weet nogsteeds nie wie jy is nie
Dm of watsap my
An30 replied
2005 days ago
Ek is lief vir jou
Ummmm wie is die
An30 replied
2005 days ago
Onthou jy nog vir daai Hendrik of Enrik of ek weeni hoe jy sy naam spel ni, di een wat in ons Laerskool was. Wat dink jy van hom?
Hys nice bietjie besig mar nice
An30 replied
2005 days ago
Jy lyk cool maar is te bang om jou te Dm
Nee man jy kan mar ek gee rrg nie om nie
An30 replied
2013 days ago
opinie oor Dané Pelser?❤️
Sy is rrg baie baie nice en baie oulik
An30 replied
2013 days ago
Jys weird 😹😹
Daars mos nie 'n probleem met weird nie
An30 replied
2015 days ago
Like jy Veronica
Ek ken haar amper nie eers nie
An30 replied
2015 days ago
Opinie op nuwe mense ontmoet?
Ek like dit om nuwe mense te ontmoet 😉
An30 replied
2022 days ago
Jy is vet
Baie dankie 😉ek wou nog altyd vet wees
An30 replied
2030 days ago
Hoeveel meisies het jy al gehad?😂
Mar ek was klein
An30 replied
2030 days ago
Hoeveel meisies het jy al gehad?😂
1
An30 replied
2030 days ago
Hoekom sit jy hierdie op jou status😑
Ag ek weet nie eks flipen bored
An30 replied
2030 days ago
ek het stories gehoor dat jy en angelique van mekaar gehou het en toe het julle net soos aanbeweeg
Ja ek het van haar gehou mar ek weet nie of sy rrg van my gehou het nie mar ja soos jy se ek het aanbeweeg
An30 replied
2033 days ago
wat gebeur tussen jou en angeliqué ?
Wat bedoel jy gebeur tussen ons daar gebeur niks tussen ons nie ons prt skaars met mekaar
An30 replied
2033 days ago
Hoekom wil jy nie di girl se naam se v wie jy hou nie??
Want dis persoonlik ok
An30 replied
2035 days ago
Wie like jy??
Iemand
An30 replied
2035 days ago
Like jy nog vir nadine?
As 'n vriend
An30 replied
2035 days ago
Hvl girls like jy pella?
Net 1 my Pella
An30 replied
2035 days ago
Girl name that ya like??
Umm watsap my dan sê ek jou
An30 replied
2035 days ago
van wie hou jy?
Watsap my dan sal ek jou se
An30 replied
2035 days ago
crush ??
Watsap my
An30 replied
2035 days ago
Mooiste meisie wat jhy kennn?????
Umm iemand spisiaals
An30 replied
2035 days ago
Crush?
Dm of watsap my
An30 replied
2035 days ago
Kan jy n nadine???♀️
Ja ek ken 'n nadine hoekom
An30 replied
2035 days ago
Prettiest girl you know??
Lana crouse ?
An30 replied
2036 days ago
Op wie het jy jou ogie
Dm
An30 replied
2037 days ago
Did you have your first kiss yet
Nope
An30 replied
2037 days ago
Instagram naam?
Vanzylanroux
An30 replied
2037 days ago
Nuwe meisie??
Wel ekt nie 'n meisie nie mar ek het my oog op iemand
An30 replied
2039 days ago
What turns you off in a person?
As hulle laster
An30 replied
2039 days ago
What’s One Thing You Really Wanna Learn How to Do?
Umm play drums
An30 replied
2039 days ago
VIEW MORE