56
Replies
Is jy single?
Nee ek is nie?
What made you happy today? 100+
Talking to my favourite person❤
Girl kan ek net se eksbaie rerig heavy dankbaar vir n friend soos jy ek weet nie hoe kan jy jou emotions so control nie
Aww dankie? ❤Dis moeilik maar partykeer is dit nie die moeite werd om jou emotions te wys nie...
Dm my? xx
Wat dink jy van Linden?
Ek dink nie veel van die skool nie... Maar ek het n paar goeie vriende wat daar is.
Coffee / tea
Pizza / sushi
Blond / broenet
Blou oe / groen ?
Tea
Sushi
Blond
Blou oe
It's raining men??????
Then we need to go walk in the rain??
Eks bly jy in my lewe boii xx ♥
Ek sal nie n cheers op jou kap nie????
Eks dankbaar vir jou? Asseblief moet nie. Ek nodig jou in my lewe❤
Waaroor is jy spyt?
Dat ek perdry op gegee het?
Wie mis jy die meeste wat ni in die skool is ni!
Cyrus
Tyrone
Hannes
Where are you from?
Johannesburg
Top 10 mooiste ouens wie jy ken??
Dit maak nie saak nie want ek het die mooiste ou op aarde.♡
Brag about yourself. What are you really good at doing?
Baking?
As jy enige iets kon verander van jouself wat sou dit wees?
My oë?
Jou planne na skool?
Om rekeningkunde of wildsbewaaring te gaan studeer
Wat pla jou die meeste van iemand?
Wanneer hulle twee gesig is...
Jou fav tv series
Dexter en grays anatomy?
Jy is poenakop mooi en dan het jy nog n mooi persoonlikheid ook?danm sun
Baie dankieee?Waardeer sulke qoohs baie❤
Wat is jou grootste droom?
Om groot te word
Is jy en Ruben nog saam ???
Nope, ons is nie.
Oor wat dink jy deesdae diep oor?
My lewe
Jokes ek dink nie sommer diep ni☺
Eye jy iemand op die oomlik?
Yes yes altyd?
Giraffe j maak my daggie??
Gemmeeerrrrrr❤❤
Waar hang jy uit pouses
Op ons pozzy?
Watse vakke het jy?
Geografie
Biologie
Rekeningkunde
Normale wiskunde
Kies:
Koffie☕️ of tee
Black?or pink?
Pizza? or burger?
Nutella?or aroumat
Plaas? of see?
Tee?
Black⚫
Pizza?
Dis te moeilik om te kies?
Plaas?
Damn girl?jys mooi?
Dankieeeee?❤
Wat dink jy is jou spirit animal??
?
Let's play? Go jxhotbox.info cathyro380
Don't like games?
What's something you fell in love with instantly?
Horses and Nutella?
First impression of this girl? ?????? instagram.com/__jouurdann__
Who?
What's something that took you way too long to realize?
Don't trust people!
Sal j met iemand in Gr 10 uitgaan
Jaaa ek sal. Daar is niks fout met Gr10 ouens ni.
Hii daar jou lke ding! Saterdag aand was lke?0.9% 'water' het ons bja gehelp op fun te he!??
Ek sal eerder sê 0.9% alcohol.
Op wie is jy verlief op die oomblik?
En hoe lank al??
Ek sal nie se verlief nie...
Maar daar is iemand baie spesiaal.
Mt wie was jw laaste fling?
Uhhh
Gaan jy baie na kuiers toe??
Yeah noggal...
Ek al gehoor mense se jy vry lekker.. is dt so?? Kan ek jw een keer try???
Ek het nog nie myself gevry nie so ek sal nie weet nie?
Nee dankie ek is nie los nie!
Jy post nie baie nie..
Want ek wil nie my hele lewe op sosiale media sit nie!
Jy moet meer fotos saam Liane neem?
Jaaa ek weet❤
Is daar n verhouding wat jy mt iemand gehad ht wat jy regret?? En as da is mt wie wassit??
Ja daar is.
Ek gaan nie sy naam "public" maak nie want ek regret dit so baie dat ek nie eers sy naam wil sê nie.
Met wie praat jy die meeste oor die foon
Te veel mense
Soooo wat dink jy van Liane en Pauley??? Was julle ni al vroeer die jaar iets nie?????
Ek dink hulle is oulik saam... Yeah ons was iets maar dit was niks spesiaal nie!
Hvl ouens jy al die jaar gevat?
Ek weet nie Wat dit met jou te doen het nie maaarrr...
Het jy al weed gerook
Nope...
Wie maak jou dag elke dag
My hond ?
Ry jy nog perd?
Yuup maar nie meer so Baie nie?
Jys fkn mooi gebou johh??
Dankiee❤
Jys fkn mooi gebou johh??
Dankiee❤
Kan ek net soos jy lyk!!!!!!! Asb!!!!???
Ek is seker jy lyk mooi!
Dm my?
My beste este mai'Q ooit❤️❤️❤️❤️
Awwwwww
Baie Baie lief vir jou!! ❤
Hkm afrikaans
Want dis my moedertaal
Sooo wie is die beste
Dewan isss!!!!! ❤
Who was the last person to call you?
Liané ?
VIEW MORE