Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek het eerlikwaar nie n idee nie. 🙈 Ek weet nie eers op die oomblik of ek die regte ding geswot het vir myself nie. 😳
My dad is oorlede toe ek 5 jaar oud was. So my tattoo is sy datum van die jaar wat hy gebore is. ☺️
Ek verstaan nie. ?? Maar dankie ???
Baie dankie ek waardeer dit & jou eerlikheid. ??
Soo soo baie dankiee. Ek waardeer die ❤❤
Ek is so lief vir haar. Sy is so n mooi mens binne & buite.❤
Ek wens. ?
Baie dankie xx
Yes ek sal. ??
Thankss ?? I can't remember that my toes were in anyones mouth ??
vanbiljon_ang_x
Thanks so much Keagan. ?
079 47 ... Dm me for the rest x
Eeeeppp. Where did you see my toes? ??
I got it from my mama. ?
Neee ek joke !
So baie dankie ek waardeer dit ?
Pfft, het jy al jouself beleef? ????
Ek mis jou mooiste ❤
Ahhhhhww dankieee so baie ?x
Why ?
Everyone has a different seeing in relationships. I think honesty is so important to have a good relationship. Respect your partner and if you have a fight, talk it out imediately.
Ons is ja.
Ahh jys dierbaar. ? Baie dankie.
Asb DM my ?
Ahh thanks man. ?
Ek verlang na jou ook.. gheee ek het actually n hart jou A$$. ?❤
Ahhhhh ou Zann. Ek kan nie ??
Dankie vir jou mooi sarkasme. Ek bly lief vir jou ❤
Maar jy is soveeeel mooier ?❤
Schalk Ras ?
Oh my word, die beteken so baie!
Baie baie dankie ek waardeer dit opreg. ?
Ek kan nie dieselfde sê as ek nie weet wie jy is nie. Askies Anoniem ?
Maar baie dankie dat jy liefde vir my in jou hart dra. X
Oh my word.. ernstig!
Asb word groot! ?
Ek verstaan nie jou vraag nie? ?♀️
Dankie ek vat dit as n kompliment. Gelukkig weet ek wat die waarheid is. ❤
Gaan druk asb jou kamstige liefde in jou gat op. Ek het dit nie nodig nie. ??
Liefdeee ??
Na wat as ek mag vra?
Dalk moet jy jou location reg lees. Ek bly of kom nie van Mooi Nooi af nie. Ek sal vir jou n woordeboek gaan koop vir Kersfees sodat jy die woord SLET kan gaan opsoek. Want ek is vir n fok nie n slet nie. ???
Hoekom doen jy nie iets om my dan te sien nie?
Hoekom sal ek nie? Ek voel soos n slegte mens as mense dit vir my sê. ? jy sal nooit weet as jy nie probeer nie.
Lyk ek vir jou mooi? Ahh dankie ??
DM my, dalk kan jou wens waar word. ?
Anoniem. Ek dink ek mis jou ook x
- as ek geweet het wie jy is. ?
Ek soek liefde, respek en deurnis in n verhouding. Ek wil weet dat ek respekteer word en dat ek liefde het. Dat daar nie met mekaar baklei sal word nie maar dat daar vir ons verhouding baklei sal word. Ek wil iemand hê wat my op sy hande sal dra. Ek is gelukkig met die kleinste goed. Maar ek weet alles gebeur in HIS time. ??
Eks so jammer ek antw nie altyd my qoohs nie. Weet jy wat. As ek fake is, as ek n slet is. Asb hê die moed om dit in my gesig te sê want jy is net so fake en agterbaks om dit op sosiale media te sê. Nee ek is nie bang mens sien wie ek is nie, want wie ek kamstig voorgee om te wees is wie ek is. Jy hoev nie van my te hou nie, jy hoev regtig nie. btch of manhoer ? jy gaan my nie seermaak deur my te probeer verneder op sosiale media nie. Ja eks n btch, maar jy hanteer my soos kak ! Eks n mens met al my foute. Glo my anoniem jy is nie onskuldig in hierdie wêreld nie. Ek dink glad nie die wêreld draai om my nie. Ek het geografie so jy kan my niks daarvan vertel nie en die ouens wat kamma om my draai bestaan nie. ? Ek wens so jy kan groot word en ander se lewe uitlos. Ek is nie n slet nie, ek slaap nie saam ouens nie. So volgende keer as jy my weer wil sleg sê asb maak seker jy ken my as mens. Want jy ken my NIE!!
Ag ek lewe met dit. Baie baie baie dankieee ❤❤?
Weet jy wat, of ek al nudes vir ouens gestuur het of nie ek voel dit het niks met jou uit te waai nie. En aangesien jy al my vorige qoohs gelees het, die antwoord bly nee ek het nie.
Baie dankie, ek waardeer dit so baie. ?
Eks bly jy dink eks jou tipe girl.? Maar die vraag is ken jy my om dit te sê? ?
Lees my vorige qooh's. Ek het al twee geantw x
Nee ek weet hulle is. ?
Baie dankie x ?
Ahhh, soo baie dankiee ❤
Ek het nie een nie, maar ek wil bitter graag een kry.
Baie dankie. ? asb DM my. X ?
vanbiljon_ang_x
Haha ek sal tyd maak vir daai Xbox games Anoniem ?
Ek gaan verloskundige verpleegkunde by Pukke swot ??
Thank you so much ?
Thanks babe ?
So baie dankie ⭐?
Ehh dis om die draai!! ??
Aww baie baie dankiee ??
Nee ek is glad nie n lesbian nie. ?
Snap, crackle en pop ! ??
Ek is so jammer dat jy nie veilig voel om jou masker af te haal nie. Asb leer my ken vir wie ek is en as jy dan nogsteeds nie veilig voel om jou masker af te haal nie. Vertel my wat ek verkeerd doen sodat ek ook aan myself kan werk. ❤ Baie dankie vir jou eerlikheid x
Ek sal as ek tyd het xbox speel, maar dis dit. ?
Haha nooit nie. ?
Ahh, so baie baie dankiee ?
Shame eks bly jy sal dit like, maar not gonna happen bro ! X
Ek het nie op die oomblik nuwe bikini pics nie want dit was winter, maar sodra ek het sal ek hulle post. X
Ahh ek weet wie die is. Ek belowe jou ek mis dit meer x
please dm me x
You are so weird ??? x
Haha oh yes ??
No, I won't join to keep him pinned down but I would tickle his tummy tho.
Ek was nog nie regtig in n lang verhouding nie, maar nee ek het nie. ?
Nee, ek mors eerder my data op instagram of Pinterest voor ek p*rn moet kyk. ?
I think everyone's opinion about this would be different. ? x
But I understand how you see it.
I wouldn't say that it's wrong to hide the truth if you don't want to be tickled is it?
He just told his friends that he isn't ticklish. Now you as his sister want to prove to everyone that he just lied to them to ignore being tickled. ?♀️ idk it's how I see it. X
I would tell her yes, but I don't think it's necessary to humiliate him in front of his friends. I think when we were little we did the same things. It's how we learn to be honest in life.
Thanks hun, you don't have to like my smile. ??
Shame , i'll let the poor guy have his fame for a little while. ? I think one day they will realize that he is ticklish in deed. ?
??? goed vir jou x
Donner, nee! ?
Baie baie dankie.?? Dit word so opreg waardeer. ?
Dit is ongelukkig net vir my om te weet. ?
Baie dankie. ??
Hehe my fav bikini is die bikini wat op my insta foto's is. x Hys al meer as een keer gepost.
Baie dankie vir die. Maar ek is regtig nie perfek nie, ons almal het ons flaws. Maar, dit word opreg baie waardeer. Dankie :)
Ek het klaar sover voorlopige keuring gekry by Pukke, ek wil verpleegkunde swot. So ek hoop maar dat dit iets is wat ek kan ek doen.
Ahhh dankie baba ❤❤
Hel ek mis jou !!
Nope, ongelukkig nie. Sorry ?
Hang af in watse opsig jy die bedoel? ?♀️
Baie dankie stalker! ? Ek waardeer dit.
Ek dink nie jy moet noual verlief raak nie x
Baie dankie vir die. ?❤
Ongelukkig, kan jy nie meer sien as wat jy alreeds doen nie. So hou maar vas aan daai wens van jou. ??
Ek weet glad nie wie jy is nie. So ek kan nie sê nie, sorry. ?
My weakspot is actually mooi geboude arms. ? So as jy dit het is dit n score. X ?
Ek vind n man met n six pack baie aantreklik ?
Yes ek doen.
Ek dink ek weet wie jy is. Ek het jou vergewe, maar dit het my bitter seer gemaak. Ek wil nou nie vir jou begin preek of iets nie, maar net omdat jy n slegte dag gehad het, beteken nie jy moet ander sleg sê omdat jy n slegte dag het nie. Daar persoon het dalk niks aan jou gedoen nie. X Jys n goeie mens al het jy jou slegte dae. Dankie vir die omverskoning vra, ek waardeer dit. ??
Soo soo baie dankie ❤❤ Hierdie word ongelooflik baie waardeer x