Visit this profile later to see if your question was answered.
Mense wat hulself hoër as ander ag ❌
Wat help dit jy kou die kos en sluk dit nie. Dis mos nou vir jou n waste ?
Behalwe vir daaai aaklige afrikaans is my dag lekker rustig dankiee ?. Ek hoop jou dag is ookk lekker ?
Oulikste mens wat ek ken.
Mienke kepienke
Laat dit juig ?
Leigh-Ann want sy is n slegte invloed
Michaela want sy kuier lekker
en Nikita want sys cool en mal.
Delanie want sy kon netsowel n strand hond gewees het.
Kita kartrashiannnn
Dis so moeilik... desembers is altyd die beste. Maaar ek dink my fave ene gaan die desember wees ?
Dit klink nogals vir my soos die beste idee wat ek al gehoor het ??
Uhmm om met kinders te werk. So enige iets waaar kinders is ??
My ma, Danie, Delanie, Nikita en Stephan.
Leer ??.
En surf.
sht daars so baie plekke. Ek dink ek wil roadtrip langs die kuss af.
Roadtrippp.
Sooos besties. Ons is baie saam buite skoool , sooos my huis is haar huis ❤.
Kat ?. Maar ek love honde oook ?.
Al maak hy my soms kwaad, Marcel bly maar my fave.
Ek kan enige broodjies maaak ?.
Babe jyt oook n profile ?
Aaah jy is so n babe ❤❤. Hahaha ek hoop maar die punte stem saam more ?. Ek sal enige tyd weer vjo n wrap maak ?
Want ek haaat konflik, en ek is manet oor die algemeen n sensitiewe mens met n sagte hart ?
Wannneer ek nie hoef te leer nie ?. Semy maar as jy gaan ?
Oor hoe ek moet ophou lui wees en opstaan uit die bed ?
Net vir Danie ?❤ maar as ek moet, sal ek jou saam vat ?
Ek sal al my koffie met jou deel ❤
Dis hoekom roook ek nie menthol nie ?.
My leerwerk ?
AbdbdBmfjsohds
Eks seker davan i love you more x
Hoss smittaa.
Jy het duidelik met die verkeerde mens gepraat. My kat is beaulas.
Ja, jys my rolmodel.