Visit this profile later to see if your question was answered.
Jy mag ?
Wow ! That is so beautiful ? Thank you so much ☺️ google helped me with this one ?
Dankie so baie x
Jy is ongelooflik sweet ? Dankie ! As jy wil asb se my wie jy is ??
That would be a firm no ???
Wrong girl bro ✌?
Vat n kans miskien doen ek ?☺️ Dm my?
Aww dankieee ☺️☺️? So oulik
Sweetheart ?
I would tell you if you asked me but I don't give out clues really but I'll be honest if you ask X
Dankie baie ❤️❤️
Word groot man hoekom wil jy nou sulke opmerkings maak.. ?
Jys baie sweet hoor ?☺️
Eks baie sleg op my foon maar jy kan ja *?
Kom gesels met my x
Baie dankie ??
Hy sal altyd spesiaal wees vir my as dit is wat j vra ?
Aww ??☺️ Hoe oulik !! Kom gesels bietjie met my seblief??
Shame baie baie dankie ???
Yasssssss kom bevriend my asb ??
Vra my persoonlik ☺️ Dan se ek jo met liefde
Natuurlik ?? Gaan een bly tot my troudag ❤️
No bruh can you please go away you got the wrong girl
Ek hoop ek was saam jo daar anders stalk iemand heavy erg ? Ma dit was lekker dankie ☺️
Thank youuu ☺️☺️
Jy slay ??
Okay dan ???? jo keuse ??♀️
Maar waarom qooh j dan ? Onthu ek weeni wie jy issi??
Dit kan seker ..
Maar ek is ☺️ Vra enige iemand wat my regtig ken ❣️ Ek weet ek lyk nie altyd soos heavy soet nie ??♀️ Ma ja
Yeah that's actually my situation with a guy right now ??? spooky ?
Soet is ek
Soet sal ek bly ☺️
Jys so oulik ! Dankie baie ☺️
Definitely ☺️?
Hopefully not for long ???
16 and counting ??☺️
Sorry I deleted snapchat a year ago ?
Ek doen heeltyd ? Miskien kyk ek jou mis askies ❤️
Eks seker eks ook lief vir jou ❤️ Dankie vir jou pragtige hart ?
MY WOOOORRDDDD ?? lovitttttttt dankiieeee xx
Maak my dag ❤️❤️ Dankie
Yahhs ? Ek ignoreer dit net ?
Ek dink nie eks vet en lelik nie .. glad nie.. ek het nie n slegte selfbeeld nie maar ek is insecure oor sekere aspekte van myself.. soos almal maar oor sekere dinge is ! Maar ek probeer om myself lief te hê en te besef dat die Here my volmaak gemaak het. Dit vat net n rukkie maar ekt nooit self die woorde gesê dat ek "vet" is nie ?
wow I can't really pinpoint a certain time they are all pretty terrible ?
Eerlik weet ek nie eers watse woord daai veronderstel was om te weesi so duidelik lewer jy kommentaar by die verkeerde chick ?
A couple of times yeah ??♀️??
Dankie ❤️??♀️
Dankie ek haat dit self ook soms ?? ek werk daaraan tho ?? dankie vir jo omgee xx
Ek weetii .. ek neem baie meer fotos by die see en by uitgan geleenthede en ek dink eks meer by swembaddems en by die see so neem meer fotos daar so post dan die nuutstes ??♀️??♀️ Mar jy sal sien ek post so paar op mekaar omdat dit die tyd is wanneer ek by see of op vakansie is en die res is weer mooi vol aangetrek ?☺️
Ek is altyd versigtig ❤️ Dankie vir jou omgee
Ek is verskriklik sleg met my foon jy kan almal vra ek vergeet totaal om mense te antwoord ? Ek weet baie mense dink ek ignore hulle ma dis GLAD nie aspris nie ! Skiet net nog een dan antwoord ek askies xx
Well thank you ??
Dankkkiiieeee ?☺️
Askies ek vergeet baie daarvan ☺️?
Hkm is jy so oulik?
Dankie baie ❤️
It takes two to make a relationship work ?
Alrighty ? Thank you
Waarom iemand soos ek en nie ek nie ????
As j wil kan jy begin deur jouself bekend te stel ☺️
Watse plesier kry jy om dit heeltyd te sê ?
Dankie so baie ??☺️
Aiii bokkie boo ?? jy weet hoekom ek nie kan nie ?? dankie vir jou oulikheid inelkgeval ??
Die is die grootste kompliment wat enige iemand vir my kan gee ❤️ Ongelooflik dankie !
Hoe oulik is jy ☺️? Ongelooflik dankie !
Bokie boo jys cute ??☺️
Wat n spesiale boodskap ❤️❤️ Ongelooflik dankie vir die ❤️ Jy is n engel x asb doen dieselfde !
O how you have just warmed my heart sweet person ❤️ May God bless you x if you'd like please contact me x
I need a ring first ??♀️?
Luckily no
But if I was I would just do it anyway ?? if I gotta go badly then I gotta go ??♀️
Julle mense is so weird ???♀️
One of my favourite songs ever ❤️?
Ek try alml reply wat my dm ? Mar vergeet soms biQ - mar asb doen x
AAHHH ??? Loviittttt ek onthu dit so goedd ?
None - I s*ck at lying ? always start laughing or feel bad and confess ??
Wat stop jo ?? Moeni jouself geheim hou nie asb ?
Jy maak my dag - asb dm my x
Awww jou oulike ding.. asb vertel my wie jy is ?
Haii daar slaai blaar ❤️
Ja dis jo signature ??
Baie dankie ☺️
Jy ook ??
DANKIIIEEEEEEE ??
Nee en sal nooit nie ✌?
Brah ek sal jo so hard klap jy sal in Australia op-eindig ?
Yes ek weet wie jy is ? Jy maak my so lag weet jy ? Dankie jys sweet ?
Ek doen eerlik nie .. ek try niemand verander nie ? As ek iemand try verander sal dit net wees om hulle meer van die Here te vertel ? Maar asb se my van wie ons nou praat??
Ah wow dankie ❤️ Skiet my n dm ?