151
Replies
Hi♡Niemand is jou trane werd nie..God het JOU gemaak soos HY jou wou hê en Niemand kan daaroor stry nie .. hierdie is my "quote" Wat ek vir al my vriendinne sê:"Pick your head up Princess,your tiara is falling"
Dankie baie ({}) het dit nodig gehad jy rrg amazing bly nes jy is muti verander
Jy is regtig amazing!! :p en ek hoop regtig alles wat fout is raak gou beter *hug* en moet glad nie laat enige iemand jou onderkry of maak huil nie,niemand is jou trane werd nie *hug*
Dankie baie waardeer dit rrg *hug* dankie vr die oulike boodskappie *hug*
Ek en jy ht lanklaas gesels maar jy is 1 vn die oulikste meisies wat ek ken, jy is super beautiful... en as daar n woord is wat jou beskryf is dit: "PERFECT" maar jy ken my nie
Baaie danki jy wie is jy as ek mag vra ??*
Add my op bbm pin:26490F30 of Whatsapp : 0790597197
Wie jy ??*
Hey oulik jamer dat ek so mean was ek dink jy weet hkm ek so was ek wil net se sal altyd daar wees vir jou maki saak nie en dat ek lief vir jou is en hoop dat jy my kan vergewe en dankie dat jy so awesome en nice is met my en om gee vir my
HeY* dit rerig ok weet jy dit nie bedoel nie ek sal daar vir ju wees altyd ... Dankie waardeer dit en beteken baie vir my rrg en ek vergewe jou almal maak foute bly nes jy is jy is awsm moet dit nie vergeet nie neh ek altyd hier as jy iemand nodig het ((hug))
Dink jys groot en slim ne...? Haha... Eientelik net so dom soos jou vriendin Anjami... LOL
Weet jy wat jy ken haar nie eers nie so hou jou mond af haar ... Ek gaan net ju uit los ... Is dit vir ju lekker om mense af te kraak ???* dit lyk so ... Voor jy mense wil afkraak loop eers in hule skoene dan praat ons weer ... Hou op almal se lewe hell maak ... BYE
Jys die een van die mooiste girls wat ek gesien ht en ds altyd lekker om met jou te chat ma ekt jou somehow verloor op bbm kan ek jou pin kry asb
Wat jou pin sal ju invite het almal dlt
Hou op kinderagtig wees... Dit wys hoe emmotionally immature julle is... Julle weet sy is n beter persoon as julle en julle raak jealous daarop.....
Dankie vriendin dat jy daar is vir my waardeer dit jy n ware vriendin nodig nie mense soos die wat my afkraak nie dankie vriendin (hug)
.... nie en dan moet jy vinnig ophou met jou kak! Sy verdien beter en het net ware vriende en vriendinne nodig wat haar respekteer en nie afbreek nie... Ek weet hoe dit voel om haters te hê....
Dankie vriendin
... Maar sy het nie sulke mense in haar lewe nodig nie... So as jy nie nice kan wees nie... Dan kort sy jou nie in haar lewe...
Dankie
Hoeveel ouens het jy al gevry?
0 niemand
Stop saying ****ed up **** to anjami
Thx KeegZ just leave it don't have time for them
Anjami it's me the flora centre guy:p I just wanted to say u very *exy and I like u a lot xx stay amazing
HeY* KeegZ aww thx ((hug))
Hey jy dankie vir die awesome chats en goed jy weet wie ek is miss jou bje
HeY* mpQ ek dink nie ek doeni ping my asb
Sal ju nu ping en my naam stu
Dankie
Jy is net sooos die oulikste en moiste mensie wat ek al oit gesien het net jammer j sooo stil . Ek is jammer as ju soms pla maar kan dit ni keur nie ek wil net met moiste girl op my bbm praat
Danki .. Wie die as ek mag vra
Hehe jy is n beautifull girl ma jys ni soos di ander girls wat te veel van hulleself dink ni.Jys die perfekte girl vi enige ou en enige iemand sal gelukkig wees om jou te he.
Awwww dit sou oulik dankie dit beteken baie vir my ... Ping my asb **
Hehe Hi ek wil ma net se j is n oulike meisi en ek wens dar ek en j 1dag j by mekaar kan kom en gesels tot di son opkom hehe wil net se j verdien di beste
HeY* awww dit rrg mal oulik dit beteken rrg baie vir my dankie ... Ping my asb !*
Wil manet se jy is een amazing vriendin.... laat aande van nonsens praat en dolfyne soek... en dokter speel... liefies vir jou my maQi! Raai net wie is dit? :P
Aww dankie vriendin jys net so amazing vriendin ... Memories memories sal dit nie vergeet nie hehe en al die fun tye altyd n tyd om te onthou saam jou vriendin ... Liefies vir jou oook my maQiii Michelle :p
Is jy nog lief vir my
Wie die ??? Ping my
Jys baie oulik ma ek dink nie jy weet dit nie
Awww dankie hehe :p wi j as ek mag vra ?*
Anjami ... Koeweee ... Is jy daar
oo Daars jy .. Wil manet se ekka miss jou baie Maat hoop om jou weer vinnig te sien :D .. Kan so nie wag nie ..en wil ook net se jys rrg n nice myci moet vir niemand gaan verander nie {Lieffies jou}-Kay Bey now<3 LiciaQiii
Dankie sali .... liefies ju ook
Hey ...sus ek kom loer net in want ek miss vi'jou ...Maar sien ju darm more oooh yeS!! :D X...ek kani glo jy verjaar al amper nie :D..!*_ * Ek Is lief vi'jou sus leka dagie verder ;;) bly nes jy is want jys συℓιк en veral *exy ;)*_A N G E L_*
HeY* sus hehe miss jou ook kani wag om jou te sien nie :p x .... Lol nee waar hoor jy dit dit nog lank voor my verjaarsdag hehe :p .... Dankie vir als sus sal nie verandr nie ..... Liefs jou ook sus geniet jou daggie verder neh xoxo :)
Almal gan ju nu ping
Haha hoor nou dink nie so nie neh
Wel ek dink nie j ken my ni ..wel ni goed ni haha..
Haha oo oky ... Ping my op bbm
Enigste ding wt s*ck van ju is almal like jou ... sal moelik wees om mejou yt te gan
Hehe oo oky as jy so se ... Wie jy as ek mag vra ?* :p
Ay ay j bja moi en is net n amazing mens wens net ek kon se hu ek oor ju voel en hoopenlik dat dit n virskul maak
HeY* thx. Dit oulik
#yess.girll , ek se di manne laik jou kwai huh:p.
Lol
Ek is honger =D *lol* thats what best friends say hahahaha maar nee rrg eks honger:| *Van juw ewe M[AA]T :P
Lol ... Nou gaan eet iets dan sal jy nie meer honger wees nie hehe ... :p
Hey I think you a so cute. I wish I could tell you how I feel but always keep a secret from you <3
HeY* dankie ... You can tell me you know
Heyy !! Lol jy weet wie die is xxx jys rerig owlik en *exy en als wat n ou soek in n meisie !! Sien uit om jou te ontmoet in person !! Xxx mwa lekker aand verder en lekker slaap !! ...
HeY* :p hehe dankie dir oulik !! Hehe jy moet ook n lekker aand verder he en baie lekker dux neh !!* xx #stayawesome :p
Nog nie yt gevint ni as j yt vint wen j n prys
Hehe asb se my net
Het j all yt gevind wies ek
Lol nee
Het jy my gekry ?
Nee ek kry jou nie ping my asb
Jou bewonderaar is hier hay ja as jy wil weet wie ek is daar is I nomer op my naam (13)
Hehe oky sal nou kyk :p :))
Het jy daai mooi oogies op 'n ou?
Ping my asb op bbm
Daars 'n vraag wat ek moet vra wie is die ou wat jy op die oomblik mal verlief is op?
Op die oomblik is ek nie mal verlief nie !!*
Raai wies ek se my oor bbm
Hehe maar ek wni :p hehe ping my asb.
Hello JoU Foxy Konyn!!Wil net vir jou se ek is (jammer) ek gesels so min met jou maar die Boerdery hou my besig dis stroop tyd so Ja wil net se ek verlang na jou en wane trek j nou hierso bymy in ?kort jou hieso opi plaas!
HeY* nee man dit is dood reg verstaan .... Hehe hoor nou weer :p
Jou hedige bewonderaar eks n goeie vriend van zander
Hehe wat ju naam
"If I had to choose between breathing and loving you.I would use my last breath to say I love you".Ok wel jy ken my nie maar wil net se as ek no jou foto kyk is dit soos wow they say a picture tells 1000 words but when I see yours all I see is 3 I like you
Awww dit is rrg baie oulik rrg hehe en danki :p wie is jy ??*
Okay hehe dit is weer Dieselfde ou van die vorige post hehe ek moet vra hou jy dam van my ??
Vind die antw in die sterre :p
Ey eks die ou wat mal is oor jou Anjami vat n raai wie ek is dan miskien se ek jou
HeY* hehe awW wie jy ??*
Roses are blue violets are red danm I forgot the rhyme but I still love you
Awwwwww *hug*
Ek het jou op bbm
Ping my asb
Hay ek hou van jou like I really do u just the most beautiful girl ever!<3
Hey* aww maar wie is jy ???
Hoekom soek jy n ridder op n wit perd?as jy n Boerseun op n John Deere kan kry??My Hart Le daar waar die teerpad ophou en die Grondpad begin!!Opregte Boere hart op die plaas is jy wie jy wil wees..Lekker dag vejuw Anjami
Awwww thx
Wie en wat is Johan van der Westhuizen? Is dit jou ou?
Dit nie my ou nie hys Familie
Ek sal 12uur vanaand ping.Dan as j wakker word sal j weet wie dt is :p .Lekker slaap sweet dreams *hug*
Ok dit reg dankie j ook *hug*
Eks die persoon wt juw rrg wil vertel maar dt gaan nks maki wnt ons is sover van mekaar af.Maar ek sal oorweeg om juw te Ping :p lol.Ds nt as dinge anders ws
Asb se my ping my net asb !*
Daarsy Spaar jou Petrol en Ry n Boerseun!!!!!!ag Anjami Weet jy wat jy verdien beter as die beste HooooR!!*Al weet ek jy (gaan) saam my op die plaas kom bly*!!x0
Hehe hoor nou weer
Vertel My gou wie is die *exyste BOer wat jy ken nou rrg..en wat verkies j Boerseuns??Of wat noem jy daardie manne wat in die stad bly ??
:p well ek het jou gese hehe :p
Heyyyyy Anjami soo vertel my gou wanneer trek jy na my plaas toe jy weet mos al wat jy moet doen is lekker kos maak tracktor ry en saam my (gaan) jag?
Hehe jaja Nelus
As j nt kon se hoe bje ek van juw hu sal dt als beter maak maar ek kan nie.Eks nt tever diekeer maar ek sal rrg saam juw wu wees.Jy is amazing en awesome en eks mal oor jw
Awwww dit mal oulik *hug* wie jy ping my asb
Ek dink jy weet wie ek is anders sal ek jou Ping!!!
Ping my asb
Helloo..uhmm well ek hou onbeskryflik baie van jou en sal enige iets doen om jou as my meisie te he!! X_x maar ek kan jou nie kry nie :'( en ek soek jou rrig sodat ek jou elke dag kan vertel hoe amazing jy is en woww jy is stunning :p
HeY...* awwww dankie maar wie is jy as ek mag vra se my asb *
Ek toets juw sover.
Lekker toets
Dis complicated.Ek wil juw se maar ek kan nie!
Aii hkmi se net dan dit oor en verby
Uhm like I have you on bbm but I'm not gonna tell,I'm like a plan worker.I'm testing u
Hehe hkm wil jy my nie se wie jy is nie ??
Oh ds kwl.Hoe skwl nog vr juw?
Van wie hu j?
Dink j daars n ou wt van juw hou?
Ek dnk eks verlief op juw,wnt jys amazing en bje kind en mt n great persoonlikheid.Wens ek kon juw se wie die is maar liewers nie!Eks bje mal oor juw
Awwww asb se my wie jy ping my net op bbm asb..... skool is oky danki.
Heyyyy so wie juw nuwe ou?
Hey niemand nie
You are amazing , beautiful , uncompareble 2 any other girl . I LOVE YOU & somehow you will know who this is but always know that that will always stay so
Aww dankie ({})
Haha Okayzz*I'll tell u After schooi
Hehe oky :p
I cant tell u,its a secret :p *Nah I'll tell u tonight. . .YOUR in fOr a shock!*Once U know who it is
Just tell me please *
♡̷̴̬̩̃̊HΞ¥♡̷̴̬̩̃̊ j klink na n awesome meisie*Jy n great persoonlikheid.Stay Amazing van somebody u once liked:p
HeY ..* thx hehe as ek mag vra wie jy ping my op bbm asb
Helloo jou super amazing meisieq :* soo well ek wil net se ek hou heavy baie van jou en ek sou rrig graag saam jou wou wees net jamme jy bly te ver?!! ):
HeY* hehe as ek mag vra wie is jy ??*
Jy behoort te weet ander sal ek jou ping!
Ping my asb
Heyy jy!! Jy is rrig super amazing en elke keer wat ons praat maak jy my net somme weer van voor af verlief op jou;;) as ons nie praat nie kan ek nie ophou om aan jou te dink nie..jy is net so oulik en ek hou so baie van jou x_x
HeY... Hehe dankie baie hehe maar as ek mag vra wie is jy :p ({})
Hey hey jou super stunning kinta :p dog ek kom krap manet so biq :) jy is rrig amazing en oulik en moet nooit verander vir enige iemand nie..({}) <3
HeY HeY hehe thx en ek sal nie verander nie ... ({})
Heyy jy..:* jy is super oulik en elke keer wat ons praat kry jy dit reg om my meer verlief op jou te maak;;)..en ek wens net jy kon myne wees:'(
Awwwww
Van wie hou jy?? Want ek weet ek hou heavy baie van jou en om saam jou te wees sal die beste ding ooit wees en ek dink jy sal my die gelukkigste ou ooit mAak..:* <3 zaine03
Ek hou op die oomlik van niemand nie ... Hehe
Are you single and if you are can you be my girl
Yes I'm single and who are you
Hai eerstens wies Johan 2des hoe gant met jw aangesien j ni meer met my chat ni en j behoort teweet wie ek is
Wie is jy ?????
Hey hey ,, kom spry net my liefde hier vriendin ek gaan jou baie miss dii_* jaar wens net ek kon in Flories bly maar nou ja ,, sal baie kom kuier liefies jou baie xoxo #stayawesome LiciaQiii
Haya gaan jou ook miss vriendin en jy better :p hehe liefies jou ook
Hey jy ekke wil net se jy is die beste meisie ooid en ekke lief jou baie
Thx ma wie jy ???
I love you
Wie jy ??? Ping my *
I like you kani jou uit my kop uit kry jy is die amazingste meisie onder die son ;)
Aw dankie ({})
Just wanted to say hii think your really cute and love ur personality
Awwww thx
Is jy bje bje lief vir my?
Wie jy ??? Ping my op bbm !*
Hey Anjami wil net se jys awesome mis dii_* tye wat ons kwaai vriendinne was :(,,aii maar jy moet *n lekker aandQii veder he ,,liefies jou vriendin #Licia
Haya* thx Alicia waardeur dit baie ({})
What is missing in your life?
Nothing I have everything I need
I like you Anjamiq I am like crazy about you I canta get you out of my minde you. Are beautiful in every whay. I like you heAfY big
Awwww* thx ({})
Hey sus ek mis dit wat ons gehaat het dat ons oor enige iets met mekaar kon praat en dat ons altyd daar was vir mekaar ek mis jou vrek baie as j kan ondou wie ek is ping my op bbm
Haya* awww aiii jng ping my op bbm
Hey hey I want to say I love you ek mis jou vrek baie ek mis die teie wat ons gehuime gedeul het en altyd daar vir mekaar. As j kan ondou wie ek is ping my op bbm
Haya* aww wie jy ping my op bbm asb
Hi jy! Eks mal oor jo,crazy oor jou!!! Wens ekt nader aan jou gebly* en as ek jo stem hoor,jho smelt my harQ* hehehe van *C* (ons voice note gereeld*)
Haya* awwwww dit oulik
Hey my susa dis Angel hierso :p ek kom versprei nt. Gou my liefde hierso .. Hehe hkm want ek mag :D || lief ju bja my susa en danki dat jy altyd hier is as ek ju nodig ht ........ !!!!!!! Lotsa love !!!!!!! Haha oky bey nou!!*({}) AnGeLQiE
Haya* my susa awww thx susa lief ju net so bja en dit altyd my plesier neh thx dat jy ook altyd daar is vir my waardeur dit baie ... ** Love U ** ({})
Hi daa wil net se jy moet lekr dag he jy is awesome by soos jy is jy is amazing ;) JuaNNNN
Haya* thx Juan hehe jy ook :)
Eya jou *exy persoon ek miss jou soooooo bja , from the one that gave you the name ( snowflake ) mwa mwa
Haya* Riaan :p miss ju ook jng moet iets reel **
Hey wat haat jy van seuns
Haya* as hule nie Respek het nie , as hule dink hulle is die een , as hulle nie omgee oor ander nie , ander sleg se ens
Hey AnjamiQ hgd? Lanklaas ge chat
Haya* dit gaan goed dankie
Hey my susa ... Ek kom se nt gou dat ek bja lief is vr ju en ek wil ju nooit verloor ni ... Hoop dt gaan great mt die eksamen :D danki vr ju wonderlike vriendskap ek koni vr n beter vriendin gevra ht nie ....liefies ♥Angel♥ ({}) AnGeLQiE
Haya* my suswa dankie lief vir ju ook neh en wil ju ook nooit verloor nie jys die beste susa thx vir als ({})
Hey my susa kom versprei nt gou biqi van my liefde hierso :p .... Ek wil nt dankie se vr ju vriendskap jys rrg amazing my susa bly nt soos jy is ek sal ju vr niks veruil nie hoor!!*strekte mt die eksamen ...{()}Baie lief vr ju x0x0. *Van AnGeL *
Haya* my susa thx hehe ... Dit is my plesier*Qii neh ... Dankie vir ju vriendskap ook jy net so amazing ... Jys en mys sussi is die beste susas ooit koni vir beter vra nie rrg !!* sterkte vir ju ook neh jy gaan goed doen weet dit sommer ... ({}) Ek net so lief vir ju susa ...
Wat vout hkm j sad 760924
Mnw nie
Lief jou baie dankie vir sulke amazing vriendin soos jy Anjami yum yum :P Van: Netjie
Lief jou ook baie Netjie thx jy is net so amazing vriendin thx
Sal jy met My Uit gan
Wi j
Hi Anjami my nig, jy moet altyd so awesome en liefde vol bly!!! Geniet die vakansie en lief jou baie!!!
Hi neef j mut net so awsm bly lief ju ook bja !!!* geniet ook ju vakansie lief ju
VIEW MORE