Visit this profile later to see if your question was answered.
Die woorde van die wat my al seergemaak het ?
Haha , eks sekee jys myne ook ?? x DM my dan reël ons iets ❤✌
anneke_en_jy
? DM my x
As ek geweet het wie jy is ,, kon ek andw ? x
N mens sal altyd 'n liefde hê vir jou ex , veral as hy jou eerste regte een was .. Maar ,, net tot op n dag wat "Jou Romeo" aan jou hart klop , dans als vergete , ek kan van almal iets af leer , whats the do's and dont's ,, ? x en nie een was regtig n fout nie ,, dalk net n les wat geleer moes word ?
Enige iemand wat by my staan deur dik en dun ✌