profile img

Ankie

Ankie129

vra en ek antwOord ;)

9 Replies

Ankie, haha, diis mardii*!! mardi540

Hahaha!!!!* I knew it!!

Ankie129 replied 4228 days ago

Hello, hoekom kom jy nie menlo toe nie?
( ai, jy gani weet wie't gevra nie) :)

Want disi eers 'n opsie nie!!!! Well ek het nog nooit eers daaraan gedink om soontoe te gaan nie! Is dit Mardie of Chanel

Ankie129 replied 4232 days ago

Hey♡* anke'q.. Hahaha.. Shani hie... Lovies jo baie en baie.. Bly altyd soo special.. En oulik.. Mis jo baie.. !! Sterkte met eksamens en stuff !! ((Hug)) :: xoxoxo Shaans

Hey* ♡ LoviEs!* u 2 ShAanS! (Hahaha ek het jou eintlik daai nick name gegee!) HooP die EksameNs gan oOk goed vir jou..! ♡ies!*

Ankie129 replied 4232 days ago

Ek dink as j 'n ander h/s moet kies... Ek sou na di kloof toe gegaan ht !!! Hahahaa
Jup*
Ek ht daai vraag gevra !!!

Hahaha is dit Shani!!! En MABY

Ankie129 replied 4270 days ago

Hey.. As j I ander naam sou kies wat sou dit wees ?**

Levin

Ankie129 replied 4270 days ago

Hey Ankie.....((...geniet j di hoëskool bja.?? Hoop j dun j is di fun ste meic wt so bja gelag ht laas jaar en dt was bja weirdo en snaaks ma ja.......!!/!!*:) Elchante

Hahaha thanks Elchante jy is awesoem!!!!

Ankie129 replied 4283 days ago

Hi daar slaaiblaar.. Hehe... Soo as j 'n ander h/s kon kies ... Watse een sou dit wees

Well ek isi seker nie........ek sou nie Oos moot toe gan nie....ek sal soos maby Eduplex of Affies of waterkloof............hang af

Ankie129 replied 4284 days ago

Wees eerlik uit aalmal se lag in die klas vn laerskwl wie se seuns lag mis jy die meeste ?

Umm ek weni.........ek het nooit regtig opgelet na die lag nie maar Erich en Zander se lag het my ook laat wil lag en Christian se lag was flippen snaaks.........ek hoop hulle mis my giggles ook soms....:)

Ankie129 replied 4284 days ago

Hey.. Ankie... Sup... Wil maar net se..lovies jo baie... En danki ve als ... ((Hugs)) xx
Weet j wie eKke is..

We'll ... Ek gaan nu ve jo 'n secrete vertel..



Maar sshhhhh....

Oky... Dis shani

Shani spelt... Hehehe !!!!

Hi....maatjie!!!!!! Lovies u to...en thanks vir so \'n awe 10 jaar as pelle!!!!!!

Sal al die awesome tydjies onthou....soos hulle se, slegte idees maak die beste memories!!! En daar was defnitief \'n hele paar slegte idees!!!!!!
Huggies.... ;))

Ankie129 replied 4284 days ago