http://qooh.me/Anlifourie123
8
Replies
Is hy net jou crush of jou bf?
☺️☺️Welll daai gaan vir n rukkie nog my geheim bly 🤫🤫
Dit lyk of matriekvakansie n jol was xx
Dit was dankie. Het amazing mense ook ontmoet
Jy lyk na n oulike meisie het jou al gesien neybal speel en jy speel rerig baie goed🤗🤗
Agg dankie!
Ek ken jou nie, het jou ook nog nooit ontmoet nie maat wil net se jy is letterlik een van die mooiste meisies wat ek al ooit gesien het.
Baie dankie waardeer dit so baie!
Enige crush?
Ja... Hy is baie oulik.
Wie was jou heel eerste soen
Maak dit saak?
Believe in yourself. You are braver than you think, more talented than you know, and capable of more than you imagine. 🙃🌸
Awww.... Dankie baie! 🙈🤗