Visit this profile later to see if your question was answered.
Sjoe rustig tjomma. ?
Don't try to be someone you're not. It wastes energy and turns you into a fake friend.
Is lekkuuh ?
Dais n moeilike een. Uhm miskien kan jy begin met n "Hey". Stel jouself voor aan haar. As sy nie weet jy bestaan nie, hoe moet sy weet hoe amazing jy is?
As jy skaam is wees soos enige normale ou. Slide into the dm's ?
Schalk Burger. Hys my liefste.?
Um as niemand ny vang nie is ek mos soet?
Praat jy dan nou uit ervaring uit?
Hoe seker is jy daarvan? Ek is doodseker jy het my nog nie kaal gesien nie.?
Nie rerig nie. Dit werk as jy moeite in sit.
Wees eerlik met haar oor jou gevoelens. En laat haar spesiaal voel. As sy sien dat sy die enigste een is wat jou gedagtes besig hou, staan jy n goeie kans. Alles gaan oor hoe jy haar hanteer
Ja ek weet eerlikwaar nie. Dink dis ma net om vrae te vra sonder om ini kak te kom want niemand weet wie jy is nie ?
Thanks. I grew them myself ?
Haha dankiee jy. Ek twyfel sterk maar bly jy dink so. Real confidence booster thanks ❤
Janno se wat? ?
Ek raak soms seesiek.
Ek het nog nooit gaan jag as ek drink nie so ek sal nie weet nie. ?
Uhm ek kani rerig name ken nie ma van die faves is onder andere my netbal girls Kayla en Clarise hulle. En Melissa is ook def n fave.
Dan is dit soos dai cool cat groepie soos Reinette hulle. Ja ek weet nie.
Ek like eintlik die gr.11 groep. Hulle is def n groot deel van Strandhond gees ✌❤?
Verslaaf. Ek dink my tweede naam moes vodka wees maar die regering wou dit nie toelaat nie.?
I don't have hook-ups? Not sure what you define as hook-ups. But as far as I understand the term I don't have those, as I am in a relationship.
As ons praat van McDonald's dan is dit waar. I love me some fries ?
Love hulle. Redelik baie van my vriendinne is in gr 10. Ek kani spesifiek se wie ek nie like nie, hulle almal is maar paar mal mensies wat ek love?
I have no idea, but I hope it has a connection to vodka.?
12 amper 13 jaar. Sy is amazing. Sy ken my beter as enige van my ander vriendinne. Sys die life of the party en die beste racer ooit ✌❤
1. Dis ArNand.
2. Ek is seker as jy my goed genoeg ken sal jy weet presies wat my redes is.
3. As jy nie die redes weet nie ken jy my nie goed genoeg nie en is jou opinie niks werd in hierdie opset nie.✌
Aaah ❤ dankie whoever you are. I am sure I miss you too ??
Schalk?
Jy sal graag wil weet.
Mens kry iets soos waardes? As jy nie weet wat dit is nie, moet jy miskien "morele waardes" gaan google. ✌
Gee nie om nie. If the personality is good then looks only counts as a bonus.
Pie for president!!!???
Miskien. Ma as dit kom met vodka kan jy nie speletjies speel nie. Vodka is ernstiger as wêreld honger.
Uhm. Dan stel ek voor dat jy hints gee. Haha
Everybody is Maaaamels ?❤❤
Ek mis nie die vriendskappe nie, want ons het vrede gemaak en ek voel ons is almal weer vriende. Wat gebeur het is uitgepraat en in die verlede ✌
Depends. There is a lot of people i would take one for.
My boyfriend.