Visit this profile later to see if your question was answered.
eke sê vir jou nehh ons gaan ñ milkshake gaan drink🥴🙄op ñ Vrydmiddag😂2-4 of wag was dit 3-6😏
ek verstaan nie🙈
•Niel
-is my Wingman soos en en hyss verby beste vriende ..🤩
daai man is die betse ever mens het nie ñ lewe as jy hom nie leer ken nie !
ekt baie maar wie eke mee baie baie baie close ks is Micke theron eke en daia kind is baie close ele love haar met my hele lewe🤪😲❤️🤪
hyss ñ baie goeie persoon ! 🤷♀️
eke het jahh 🤤
en hyy het altyd en sal altyd omgee oor my en eke dink nog hy sal altyd opstaan vir my !
hulle is vrek oulik eke waardeer daai mense baie !🤩
hmm daais my geheim🙈🤭
ekt baie 😻 en almal is baie spesiaal !🦒
hmm eke weet nie nou wie jy is nie maar as eke dalk weet wie jy is kan eke jou dalk op die antwoord 😬👀
😬
aww dankies baie ,🙈dit beteken baie 🥺
nahh eke dink dis meer jyy !😂
bruhh eke dink ook so😏😏
dis ñ baie baie baie groot plesierjie en jy weet eks altyd hier vir jou en eke weet jy weet dit x so loef vir jou❤️jyys BAie belangrik vir my !
aawww🥺🥺 dm my !
aww dankie so baie eke waardeer die klompliment🥺
dian wie👀maar aag eke weet nie jong dis nou al so rukkie😂
nahh eks shap
love you baie cara❤️❤️
wats dit soos om te cheat met weg kruiperjie of wat😂
😂nou sê my wats die ander storie😂
Eks soet so eke weeti😂
Ok
Aaag maar net op Vakansie en jy😂
Die mense naaste aan my hart ❤️
Op ñ plaas definitief 😻
Dm my dan sal ons kyk🙋🏼♀️
Aamm as eke weet wie jy is😂😂
Ek bly darm in potties😂maar eke sallie weer HPP toe kom nie 🤞
Nee🙈
Eke mis dit ook vrek baie🥺🥺
Jahh nee dit was regtig lekekr gewees❤️😊
Jinne jahh eke het net si baie uitgesien🔥🙀
-eke wil met hokkie speel jinne!!!
-Eke het regtig nie🤞
Eke het met baie nog kontak eke is net ini amder skool..
Okay HPP was baie lekker gewees maar PHS is baie great soos regtig en die mense johh hulle is so oulik nie laat piet pot sin was nie maar eke is bly eke kon die geleentheid kry om te gaan en ñ nuwe begin te kry🤞
Dm my asseblief 😉
Ans eke mis jou net so haie soveel liefde vir jou❤️❤️❤️❤️
Aaaag eke waardeer hoor☀️
Dankie baie🙈🙈
Aaaagg nee soosin glad nie maar dankie baie🙈🙈
???,,
Eke mis julle baie hoor...🥺
Dis regtig okay🥺
Dis moeilik as eke nie weet wie jy is nie😬😬
Nie eintlik nie 😬
-maar as mens regtig mekaar baie van hou lan mens nie liefde stop en en wie weet dalk beland mens nog ini selfde skool een of ander tyd🙃
-en as mens dit kan maak werk dan go for it dis net moeilik met as mens dinge aan het oor naweke om te kuier🥺
Hang af wie die peroon is..
Maar dm dan kan eke jou sê😉
Ons moet plan maak maar eke moet eers weet wie jy is😉
Hmm dm my bietjie..🧐
Hmm eke weeti😂
Dm my dan sê eke jou bietjie 👏🥵
Asb asb!!! 😳😳jinne die lockdown moet nou klaar kry🙈
Hmm eke weeti wie jy is nie 😂🙈
Awww dm my dan reël ons so bietjie 🙌🏻
-maar dankie vir die oulike sê goedjies⭐️
Doen dit dan weet eke wie jy is😉
Want johh PHS is n great skool en dis maar net beter vir die toekoms👏
Aangesien jy vra dalk jyy..😋
Mamma chantétjie ❤️❤️❤️❤️
Ek hoop dit is die regte persoon maar eke waardeer jou🤗❤️🥺
Uhhhhm.?
-jy moet die sin klaar maak😂😂
Wel eke hetti net een nie eke het baie 💫
-eks baie geseënd met almal van hulle🥂
Hmm dm my bietjie,,😌
Yess eke is🏃♀️🏃♀️
As eke weet wie jy is sal eke jou kan sê😉
Chantétjie ❤️🙈
Nes jyyy eke belowe eke verlang❤️❤️
Dis okay🥺
Awww dankie maar eke dink jyss net so stunning ❤️
Chantétjie en eke vir jouu❤️❤️❤️
Johh ekt baie..🙀🙀
-vriendinne met almal 🤩🤩
Dankie baie eke waardeer..😌
Amm dankie🙈🙈