Visit this profile later to see if your question was answered.
Sy lyk nice.. Ken ha ni rerig
Aww ek waardeer die so so baie??ek het n idee Wie hierdie is?jys amazing jouself?
Dm my en ek se jou xx
14
In hoerskool overkruin
As jy so voel... Dm my en se my hoekom?
Ja ek Sal xx
Vraag is Sal hy vi my gaan?♀️
Ja ek stel belang in n verhouding as dit di regte ou is
Hy Moet respek he.. Loyal wees.. En baie Ander ma dis di twee main dinge
Ons Moet mekaar gelukkig hou xx
Aww thank you❤️❤️
I'm sure your cuter xx❤️
Arra ?
?
Joshua Briel
Marli swart
Reijnder
Dis sy hoor
Maritza
Nog baie meer.. Almal se acc is amazing op sy eie manier.. En almal se acc is tops wat ek follow xx
Reijnder
Aidan
Kenrick
Adolf
Albert
Liaan
Marno
Ickard
Zander
Geen volgorde ?
Wie Wil weet?
Sal jy ni Wil weet?
Hori eks nou moeg dat meestak van my page bestaan uit *hys te oud of so iets*..
As jy n problem het Dan se dit oor whatsapp is Insta moenie agter n skerm weg kruip.. Dis kinderlik
Ek en Albert niks?
Om Alleen oud te word?
Depends from person to person ?
Would you like to know??
WA begin ek?my Maiinn?❤️eks so so lief vir Dai kind.. My liefde vir haar is onbeskryflik baie❤️ek kanni eers se hoe amazing sy issi.. Sys in my oe soos n Engel op aarde.. Eks geseend dat sy in my lewe iss❤️ek kan altyd ha raad kry en sy luister altyd as ek Iemand kort.. Sy maak my smile.. En lag.. Sys my hoogpunt van my dag!! Beeldskoon van binne en buite!!, ❤️
Ek is Baie lief vi ha?❤️
Umm het Nogals baie goed gebeur di afgelope tyd en het n breuk van Als gevat..
Maar sing is lewe?
Gan volgende jaar weer gaan vir koor❤️
Aww jys te sweet??
Aww danqii?❤️
Dm of whatsapp? ❤️
Sho wa begin ek?marli is so so amazing?oms eks geseend om Iemand soos ha in my lewe te he❤️sys onbeskryflik❤️sys my twinna?beeldskoon van binne en buite?sys altyd da om my te help of na my te luister en raad te gee❤️sys soos een van my sussies❤️eks so so lief vir haar??❤️
Dm my Dan se ek jou xx
Mm just someone I like??
Anrea
Jade
Marli
Marle
Karla
Geen volgorde ❤️?
18-19
Dm my?
J weet nooit xx
duhh_itz_annie_❤️❤️
Sal jy nie like om te weet?
Daars niks verkeerd met vriende xx
Aww maritza❤️❤️ek waardeer So So baoe❤️❤️jys rerog amazing en super spesiaal❤️ilyssm❤️❤️
Hori ek waardeer jou raad?
Maar Ekt nie gevra daarvoor.. Bly by jou eie lewe.. Julle onderskat ons oor ons ouderdom maar ekt alles onder beheer
Baie dankie❤️
Aww danqii ek waardeer?❤️
Dm asb? ❤️
Daneal?my mainn?❤️ek so so lief vir jou jy verstani eers?❤️❤️jys so so spesiaal en jys rerig amazing❤️woorde Kan jou ni beskryf?❤️ma jou page thoo??❤️lief jou so so baie❤️
Ouderdom is net n nommer.. Hyt self so gese?
Moenie warrie oor my.. Ek weet wat ek dun en met Wie ek prt
Warrie meer oor jouself?
Heyy❤️ek weet presies wie jy iss❤️ek waardeer die so so baie xx❤️ en jy lyk super oulik en Sal love om vriendinne te word xx❤️❤️
Geni private info op qooh me uit ni.. Jahh dm ma?
Okay..
(in ons skool)
Albert
Nolan
Adolf
Reijnder
Kenrick
Geen volgorde
Daneal my bestt❤️❤️ilysm❤️❤️girll jys baie mooier as ek, ?❤️miss jou alkla?❤️?jy weet altyd hoe om my better te last voel?❤️en hoe om my happy te maak❤️❤️lvj❤️
Ken hom ni rrg ni..Ma lyk nice???
My bestt?❤️Love u twinna!!?❤️
Haha love u girll❤️
Aww my besstt❤️❤️Dankie vir alles❤️❤️Ek waardeer jou so so baie❤️Jys altyd daar vir my!!jys Rerig waar amazing en Ek so so lief vir jou❤️❤️Jys beeldskoon!!❤️❤️