profile img

Annje

Annje_

wat wil jy vra -

28 Replies

Love you Annie ?

cheree❤

Annje_ replied 2606 days ago

Hkm is Carli in stellenbosch?

sy is besig om onderwys daar te proef en ook wou sy bitter graag in stellenbosch gaan swot het so dis n wen wen ding

Annje_ replied 2633 days ago

Hkm is Carli in stellenbosch?

sy is besig om onderwys daar te proef en ook wou sy bitter graag in stellenbosch gaan swot het so dis n wen wen ding

Annje_ replied 2633 days ago

Is Carli single? sal sy vir n jonger ou gaan?

Umm my sussie is single ja , maar sy hou nie daar van om seuns met die bottel groot te maak nie

Annje_ replied 2696 days ago 1

Wat studeer jou carli?

my carlie studeer onderwys ?

Annje_ replied 2699 days ago

Jy is so mooi.. Daai glimag, genoeg om tyd te stop. ?

Aww dankie - Ek waardeer

Annje_ replied 2804 days ago

laste twee ouens wat jy gevat het -

ek is nog suinig met my eerste soen

Annje_ replied 2818 days ago 2 2

What's something you fell in love with instantly?

Laugthing

Annje_ replied 2835 days ago 1

Ek is so lief vir jou ♥

Aww ❤️

Annje_ replied 2851 days ago

7 mense vir wie jy die liefste in die hele wêreld het?

Dis n moeilike een want ek probeer almal wat ek na an my is ewe lief te he maar as ek iemand kan uitsonder sal dit cheree wees

Annje_ replied 2851 days ago

Weet jy hoekom Chereé Niewenhuizen getrek het?

haar pa het werk in die kaap grkry - en wie wil nie kaap toe trek nie ?

Annje_ replied 2852 days ago

Vir wat dink jy het God jou op aarde gesit?

So ver wat ek kan aflei , is dit om mense wat verwerp is en voel te wys dat daar mense is wat lief is vir hulle

Annje_ replied 2853 days ago

Ek kyk op na jou

Dankie - ❤️ Dm my

Annje_ replied 2858 days ago

serie of fliek ?

fliek ▶

Annje_ replied 2860 days ago

Onion.? carlie1234

Carlie?

Annje_ replied 2872 days ago
VIEW MORE