290
Replies
Ek mis jou!?ek wil jou net weer in my arms he en jou vashou
??
The pictures that you sent me they're still living in my phone I'll admit I like to see them, I'll admit I feel alone And all my friends keep asking why I'm not around
It hurts to know you're happy, yeah, it hurts that you've moved on
Asb dm my?
Op jou recent, jou niggie mis jou ni rrg nie. As sy het sou sy vijuh al lankal gevra het om uit te hang?
Woah wag nou, ekt nie tyd vir mense soos jy nie?kom van my qooh as asseblief. Dit maak nie eens saak of ons nie meer uithang nie, ons bly familie en ons bly lief vir mekaar. Dis hoe dit werk chom
Sunelda worry nie eers oor jou nie
?✔❤
No need to get all upset btxh. Dit was net n vraag chill jou hol
Dis my sake nie joune ni
Ja ek wil ook weet wat jou denke is oor monica en quinton. Jy kan maar eerlik wees
Wat het dit anyways met julle uit te waai? Dit is mos nou die verlede so drop dit nou net toe. Jys irriteerend
Thoughts oor monica en quinton?
xx
Ek laaik jou, mah jy sien my net ni raak ni
Dm my asb??dan praat ons xx
Hoekom is jy en sonelda close na alles?
Want sy was daar vmy deur alles?
Van wie hou jy?
My hond ✔
Praat jy en jou niggie nog?
Watter een? Ekt baie?
Jys mooi??
Dankie?eks seker jys, ook mooi x
Geen ou hou van jou nie, almal los jou vir ju vriendinne?jys n huge loser gurl, maak jou oe oop jys te lelik vir mense dis hkm hulle jou net drop?al van laerskool af, hoer
Shame chom, lyk vmy jy is maar bieQ kinderlik??
Monica het quintin van jou af gevat
Ons was nie eens saam of iets nie so, hoe?
Praat jy en Quintin nog?
Nee ons doen nie
Gebruik jy qooh baie?
Nee ek vergeet partykeer ek het dit
Jys mooi
Dankie, jys mooier x
Are you going to st Johns today?
Yes I am x
Jy en monica moet net goed uitpraat?
??
Ek het jou qoohs gelees en gehoor jyt vandag gehuil?Vriendin❤Niemand is jou trane ooit werd nie?Jys so ongelooflik spesiaal. Moenie dit ooit vergeet nie?Ek weet nie wat gebeur het nie. Maar ek is altyd hier as jy wil gesels❤ McKayla_xx_
Baie dankie mooiste❤❤ jys n vriendin werd??ek waardeer jou en jou menswees baiiee?dankie vir die mens wie jy is?jys sulke sterk persoon?moet jy ook nie dat mense jou onderkry nie❤
Hoekom het jy vanoggend gehuil?
Sommer
Jammer oor wat gebeur het. Ek het vanoggend gehoor toe jy met Sunelda praat, ek dink aan jou
Dankie x?
ek warry ni eend mee nie
Ek ook nie, dit maak n mens oud?
Ek soek jou hond?
Nee chom?
Jy moet uit Monica se pad bly
Shame pop, ons sien mekaar nie eens mea nie, step up, be brave en kom se dit in my gesig toe?
Ek wil rrg he jy en monica moeht weer vriendinne wees
?
Is jy en jou broer close?
Jahh ons is
Have you ever been in a situation where you and a friend really had to pee on a car trip and parents wouldn't stop?
Nope??
Oegh jys mooi
Jys mooier?
Hukm ht jy en Monica balkei
?
Okay, hierdie Qooh gaan aan almal wat al iets negatief te sê gehad het van/oor Chante. (Dit gaan in dele gepost word, want anders is dit te lank)
?❤
1. Ek bid vir julle, want julle het dit nodig. Om 'n lelike hart te hê in hierdie vieslike wêreld gaan julle niks baat nie, julle gaan net verbitterd deur die lewe gaan - "In a world where you can be anything, be KIND"
?❤?
2. Om iemand so te verneder of sleg te sê op 'n platform soos QoohMe is redelik immature. Weet julle dat elke persoon hulle eie battles fight waarvan julle nie noodwendig bewus is nie?
❤??❤
3. Woorde maak seer & 'n mens kan nie noodwendig jou woorde terugtrek nie. So, in the vervolg dink wat julle sê & dink bietjie hoe sou julle voel as sulke dinge van julle gesê was?
❤❤
4. Chante - jy's nie lelik nie, society is - "Your value doesn't decrease based on someone's inability to see your worth"
Ahh baie dankie vir die?❤❤ ek waardeer die en jou so baie?❤ dankie vir wie ookal die gestuur het❤❤
Jy en Lourens dP sal n oulike couple maak??
Hoorie chom rrg nou?WAT verstaan jy nie van ons ken mekaar nie?kry dit in jou kop?ek weet nie of jy dieselfde mens is wat my qooh nie maar chill net??
Hoekom sien jy my nooit raak nie
Jammer,, kom praat net met my❤
Julle loop elke dag verby mekaar maar groet mekaar nie
Ek ken hom nie!! Hy ken my nie!! Kry dit in jou kop in?
Lourens sal n goeie ou vju wees
Ek ken die ou eers nie so hoe???????
hayy chante as ek dit reg het baie danki vir die comment wat jy by taylee se qooh me gelos het ek waardeur dit so baie
asb dm my? zanejoubert01
Plesier,, okayss ek sal so maak??
Wat dink jy van die quote:
"Boy are whatever
Friends are forever"
fake??
Ah shame?lyk my nou monica en sunelda is weer goeie vriendinne?een skeep jou af en een se jys nie meer n virgin nie. So sy se jys n slet? ?sal nie name noem nie
?agh shame neh x
Hoersletoopkoek
Oh sht hou op van jouself prt?
Ek wil so graag met jou praat,, maar eks te bang
Hoekom? Ek byt nie
So jy en Roberts?
Wat van ons?
Wat gan aan by jou?
Die ligte?
Wat dink jy oor Quintin se meisie Alicia?
Sys so mooi, en sy lyk nice??
Praat jy en Quintin nog?
Het noudie dag weer gepraat maar nee nie rrg ni
Wie vra jou heeltyd oor Lourens?
Weet nie?
Hoe voel jy oor monica en sunelda wat weer besties is
?
Wane post jy weer?
Seker vannaand
Ken jy ooit vir lourens dp?
Nope ek doenie
Jy en Lourens du Plessis sal n goeie couple maak??
Ons ken mekaar nie so hoe?
Ken jy vir Lourens du Plessis?
Nee?
Ek like jou so baie?but jy sien my nie raak nie
Dm my dan praat ons?❤
Chanteeee ❤️
Mense is so vieslik maar jys beter as dit gurl ?? X
Ek mis jou so baie ? X._Alicia.x
Alicia❤
Baie dankie mooiste,, ek mis jou❤?
Monica praat nou met met jou so lekker omdat sunelda weg is
Shame
Niemand sal vir jou opstaan nie jou f**get?
Okay?
Wat sal jou maak huil, as n ou jou uitvra met iets? Noem dit?
Blomme en chicken niggets
Jou vet hoer,, slet?
Wyk satan
Jys n amazing mens❤
Dankie?
Ek wil jou kersfees sien?
Maak dan planne?
Thoughts oor jou broer en sy meisie?
Goeies
What did your last relationship teach you?
To never trust again?
Fave vakansie plek?
Mount Amanzi??
Het jy en Abi toe ontmoet toe jy by JBay was?
Nee ons het ongelukkig nie?
Wanneer gaan jy weer JBay toe?
Ek weet nie, ek hoop gou weer
Ek hoor jy monica en sunelda is nie meer vriendinne nie
Ons is.. seker nie meer so close soos sltyd nie
Ek hou van jou
Ek hou ook van my
Thoughts oor Kiandra Marx?
Goeie thoughts
Hoe is liefdes lewe vir jou?
Stil?baie stil
Fave movie?
Hitmans bodygaurd
Ekt jou vandag by westgate gesien
❤?
Is jy bly oor Quintin en Alicia
Yep?hulle lyk na n oulike couple❤
You are literally an amazing person❤️?To all those haters out there?Leave my twinn alone because it's not her problem if you have nothing to do??❤️ xx_neo.m_xx
Thanks lovie,, I love you❤??
Weet jy wat is vir my snaaks?die feit dat jou lewe so fcked up is en dat jy so lelik en vet en alles is?jys sulke loner en niemand het jou lief nie. Jys nie perfek nie en jy is messed up in die kop
En weet jy wat vmy snaaks is? Jy is ook nie perfek nie. ?
Kan jy ophou kinderagtig wees
Shame
MY FLIP LOS NET VIR QUINTON UIT!!!!!!! HY HET N MEISIE. GAAN WEG HOER!!!!
Eerstens dis Quintin nie Quinton nie
Tweedens ons praat nie meer nie so ek weet nie wat jou probleem is nie
Derdens speel pop jys kinderagtig
My wet panties, see jxhotbox.stream jenfz324
Vlieg weg, tor?
Kan ek jou nr kry?
081 ... ....❤
Jys hotttttt???
Vuur is hotter??
VIEW MORE