713
Replies
Do u have Instagram
Venterxx
Gaan jou rerig baie mis. Hopelik sien ons mekaar vinnig weer. X❤️
Soon❤️
Are you ready and excited for the College life? 😁🎓
Jip
Why you gotta be so beautiful. 😍😘
Dankie dankie
Jy is baie mooi. 😍❤️
Dankie xx
Jy is beeldskoon. ❤️
Baie dankie x
“milooo? Milo wa is die woof”
Skies my hond loop rond skies dat ek pla😁
😂😂😂
You are so beautiful. 😍
Baie dankie xx
Hoe is jou kersfees?
Lekker dankie♥️
Wie jou matriek afskeid fotos geneem
Velanie
Wat gaan jy mis in secunda?
My vriende en vriendinne❤️
Verhoudings is nie die moeite werd nie
Seker nie met die verkeerde persoon nie😉
What's cookin good lookin? 😂
😏😏😏😏😏
Jy sal iemand vind wat jou so baie lief gaan hê❤️
❤️❤️
Hey, I know this is a little out of the blue, and i just randomly came across your profile and your pictures really intrigued me, as I think you're really attractive, and it's for that reason that I'd like to get to know you better.
Dm ?
Wat maak jou die meeste seer. Emosioneel gewys?
As mense wie ek vertrou my vertroue breek🙌🏻
Wat soek jy in n ou?
Iemand met n goeie hart en wat my reg behandel dis al❤️
I love you. ❤️
Wie is jy?
What are you thinking at the moment?
😉not much
Wat dink jy van Die Heuwels Fantasties se nuwe liedjie "Mejuffrou Sonneblom"?
Love dit
Jy is my als❤️
En wie is jy?
Hoe was jou matriek vakansie?
Dit was baie lekker x🤩
What is your New Years resolutions?
Om meer tyd saam my familie en vriende te spandeer😉
Wat sien jy meeste uit vir 2020?
Om te trek
Who do you look up to most?
My sister
Who is your fav sister from another mother?
Carla😂
U got a friend in me
Wies jy😂
Jy en corne?
Nog altyd net vriende😊
saam wie kan jy lekker dronk raak
-bronwen
-carla
-daniel
Is jy reg vir vs?🥳
Seker maar ja🙁
Jy en carla is baie close
Jy het nog niks gesien nie lol😘
Jy en simone nog vriende
Nog al die pad
sal jy ooit jou beste vriendin se bf vat
Nee wat kan my eie een kry😉
Jy en corne? Is daar n ding aan die gang?🤓
Ja. Vriendskap😚
Het jy al begin leer vir eindeksamen?
Jips
Reg vir engels 😂
Ek hoop so
Is jy en louqi nog okay met mekaar
Ons is vriende ja
Liefde wat liefde hoe
😂liefde ewww
Wat dink jy oor die hele evert en simone ding?
Simone het my vertel en sys gebreek dude.
-D
🤷🏻♀️🤷🏻♀️🤷🏻♀️
Opinie oor Evert?
Ek het nie n opinie oor hom nie
Sal j ooit met n vriendin se ou flirt ? Of n ou met n meisie try joune maak
Nope💕
Enige iemand in die oog?
Nee❤️
Wie is die ou wat jou skelmpie is
🙄
Ek dink jy en Corne pas saam
Ek en Corne is net vriende baie dankie😂☝🏻
Sal jy Louqi terug vat
Nee dankie
Matriekvaca😍
Brah eks moerse opgewonde
Dink jy Louqi hou nog van jou
Ek weeni en ek gee ook nie om nie😂
Het jy iemand
N skelmpie ja😉😂😂😂
Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee somewhere because boys could hear?
😂no
Wie het jy almal by weiveld gevry 😉
Niemand;)
Sal jy ooit vir Daniel gaan
Nee. Hys soos een van my beste vriende😂
Hoeveel ouens het jy al gevry
Genoeg😉
Hoer
Ek probeer net soos jy wees
Hou jy van iemand en as jy doen van wie
Ja ek doen. Jy sal nog sien
Sal jy iemand in secunda nou date
Nope x
Praat jy op die oomblik met n ou waarvan jy hou ?
Ja ek doen😊
Like what what what
Wat se wat
Is jy nou oop vir enige iemand?
Hkm
Eind eksamen amperrrr
Ewww
Ouens het meer pms as ons
😂😂😂neh
Ek hou so baie van jou.
Jys oulik!
Opinie oor Dane Randyn?
No opinie
Ek like jou maar eks bang om jou te dm
😉moenie bang wees nie
Eks nie reg vir wisk vandag nie 💔 Si.mon.e__
Dit was toe nie so erg nie😂❤️
Sal jy iemand in secunda date ? Even al trek jy volgende jaar
Nope x
Ek kom nie terug secunda toe nie❤️
Oo fok, ek kannie spel nie 😂😂😂😂
😂😂v3
Jy lyk soos iemand wat lekker kan sosn
Jy sal nooit weet nie😉
Hoekom iets vra as ek iets kan se?
😘
Beskryf jou lewe op die oomblik in 3 woorde
Boring boring boring
Take me back to last week sunday
#OnsMoetSekerBietjieSlaapNeh
😂. Het ons
NEE
Opinie oor die lewe?
Boring
Kan ek jou weer wakkerbel? Si.mon.e__
Jy het in elk geval🙄
Staan op btch, dis al 6uur Si.mon.e__
Sorry btch ek staan nie so vroeg op nie😂😂
Instagram naam asb
Venterxx
Wat dink jy van Simone?
Ek dink nie qooh me gaan my so baie laat sê nie❤️.
Maar syssss amazing en sys so mooi mens met so goeie hart love ha so baie!❤️
Jys so mooi xxx
Ag jou oulik!🥰
I would go straight up to kiss you, but im shy.
😂❤️cute
U Ther ?
I’m looking for u
😂😂eks hier
VIEW MORE