156
Replies
What do you miss about your childhood?
My pinky promise with really friends and not fake friends
What would you change about one of your friends if you could ?
Nothing
How do you want to end 2014 ?
With a smile
Sou jy se jys snaaks
Nee glad ni
Hukm is j swo weird
Ek is ni weird ni, ek is net myself
Soek jy graag n ou wat nooit jou sal seer maak nie en bewaar en beskerm
Ja, ek dink enige mycie soek so ou
Anriii !! Jhys alless _ jhys een van die beste mense inmy lewe ehn ek wil jw nooit verloor nie .. dies wat sleg prt van jw , weelllll **** 'em !! Jhys 'n beaut en jhys amazing en jhy moet nooit iets verander nie ♡ lvj
Hey dnq, ek sal nooit verander ni, ni rrg een vn daai mense ni so ja en lvj
Hori hkm flirt jy met elke ou op jou bbm ? Is jy los of wat ?
Ek flirt ni mt elke ou op Bbm ni
Het nog nie n mooi foto gekry van jou nie so ek kan nie veel van jou se nie. Maar hukom is jy so awesome persoon?
Ek weti, maar dnq dat j dink ek is n oulike persoon
What are you addicted to?
Koffie
Heyy . Luister vimy gou!! Moet ni vir Enige iemand verande of luister nie.. wees nt jouself !!# en wees altyd daar vir and er #stayAwesome
Dnq ek sal nooit verander vir iemand anders
What's your favorite fashion item ?
A dress
What do you s*ck at?
Dancing
Jy is seker bang dat hy weet jy flirt met sy pele
Ek flirt ni met iemand ni, net mt my ou
Geniet jou aand'Q baie en onthou altyd dat Jesus jou meer lief het as wat jy ooit kan dink ! ♥ - van 'n "bekende" vreemdeling
Ek sal dnq bja
AwKwaRd liefdes lesse lewens lemoene lekker lensie lelik lol leeg laat lepel lees los laf lig las loop "L-woord" lys
Dnq
Sal jy jouself 'n ***** noem ?
Nee
Sou jy sê jy is vet?
Ja, ek dink ek is
jy is 'n great girl!!
Dnq bja :)
Hey jy *!!! Eka gan eerlik wec en se jy lyk sws n hond se agter ent* jmer ma ds di waarheid en ek haat jou rrg erg bje
ek weet ni hkm , j my haat ni, en as j dink ek is lelik, is dit jou probleem.
Heya jys di beste friendin oOit *!! Don't change a thing about ur self!!!* liefies jOu bje Mwah
Dnq bja en ek sal nooit verander ni
Dumbest thing you've ever heard?
Fall on the stairs
Jy meen soo baie vir my ma kan dit nie vir jou wys jy weet wie ek is en sal altyd vir jou lief wees en jy moet nie vir aner nie en in die week wat kom hoop dit is n ja
Dnq bja, ek sal nooit verander ni en di week kan ons kuier as dit reg is met my ouers :)
A super power you wish you had?
Flying
Anriiii _ Skattebol :')
Ek diink jy gan maak dat ek my graad 9 jaar deurkom _ marr uhmmm , ek hoop jyy weet wiie ek iis *Cough-Cough* #Boettiie #Ethan ♡
Pouses saamett julle iis net diiebeste ..
LIEF JOU DAME ** ♡♥♡♥♡♥
Neya, ek hoop ons kom di gr 9 jaar deur *lol* en pouse saam mt jou, nel , lielas en ney, is di beste. Lief jou ook, ek more gan mal leka wees
Who was your childhood best friend?
Don't know
Hahaaha dis moS wt n Vriendin wil hoor;)
J kan net danel , zoe of lidia wees, maar ek dink j is danel
SuP!!!*....soW jyy moet asb soW awesome blyY!!en viiir niemanD VerandeR nie!!......((As eka maG vrA wiiii is juW beste VrienDiiin wt jy soos alleS vertel?))
Dnq en ek sali, ek ht 3 beste vriendinne( danel, zoe en lidia)
Hallo onthu jy my nog?? Nee ek twyfel na sekere goed wat gebeur het tussen ons het ons vriendskap net verdywn ons was soosin besties 4 life wens dit kon weer so gewees het ...mar jah dit dalk hu dit moet wees ....mis jou baie!!!
Mag ek miskien weet wie j is asb
Hou j meer can sing of dans?
Sing, al is ek ni goed daar in ni
The worst thing that happend to you this week?
Niks ni
The most boring person you know?
Don't know
The best movie so far in 2014?
Pad na jou hart
I really like how you stand up for yourself kyra2
Thank you
Ignore dem b!tches hulle moet n' lewe kry! :)
Dnq ek sal
Jy is n groot ***** jy weet?!
Hkm
Laste keur jy gehuil het?? * Se my net !! :P
Weti
Kan ek jou bbm pin kry asb !
26D6C546
A pal op bbm ??
Huh? J ht my verloor
Die vragie is aan d vriendin wat se jy kies jou boyfriend bo jou vriende????????
O oky, maar ek ht ni, my ou bo n vriendin gekies ni
Het Anri rerig vir Neels bo haar vriende gekies of is daar dalk iets wat jy nie vir ons se nie? Is jy nie dalk net jaloers nie???????
Huh? J ht my verloor
Anri dis Ashley ek kom kuier vir di vakansie
Dan moet ons kuier, sal reel
Nee ek hoor mant waS ander mense vir my Vertel 2 dag eka eka vra mnT(y)
Sal j my asb ping op bbm en ek ht ni
Hahahahahaha wat 'n grap
Haha wt is n grap
Hiiii*....mag eka vra neH,HoekoM kies jy jou ou bo jou vriende??diit is rrg nie reg van jou nie!!! Onthou net gou jou vriende iis altyd da en n boyfriend nie((laat weet jou mant))
Kan ek jou vra waar ht ek my ou bo oor n vriend gekies
Sjoe!!! Julle klomp wat Anri so sleg se - ken julle vir Neels????? Ek glo nie! Die ouderdom het niks met enige 1 v jul uit te waai nie en ook nie wat hulle met en in hul verhouding doen nie!!!!
Dnq, hule ken hom ni en dit ht nx mt hule uit te waai ni. Dnq
Ag hou op pateties wees .... Natuurlik gee jy om wat mense van hom dink ! As jy sê jy gee nie om nie maak dit net jou eie naam sleg .... Jy gaan mos nie byvoorbeeld 'n boemelaar wat vol vratte is en vuil is date ...en dan nie skaam kry nie !
As j rrg lief is vir iemand of rrg bja om gee vir hom sal j ni omgee wt ander mense van hom dink ni, so ek gee om maar steer my ni Rrg aan mense wt hom ni like ni
In watter laerskool was jy ?
Tjokkies
Ek stem saam dat ouderdom nie saak maak nie , maar dit geld vir as jy uit die skool is en gaan trou ! Wie weet wat jy en daai ou al alles gedoen of gaan doen ! Dis siek !
Rrg, 4 jaar is ni so erg ni. En as j my ken sal j weet dat ek ni so laag sal daal ni en ni my kop gaan stamp mt sulke gud ni.
Ek wil jou nie sleg sê of baklei nie .... Maar as jou goeie vriendin wil ek net sê dat jy asseblief ten minste 'n beter foto van jou ou op jou profile picture sit ! Mense sal dalk meer van hom hou as hy nie aaklig en retarted lyk nie
Mense hoefi van hom te hou ni, ek is lief vir hom net soos hy is.
En dis weer Ashley ek was nog ni kla ni so Ek weeti ni wi is Neels ,, maar hy klink na n bja Nice guy so julle lewelose meisies en seuns backoff nee rrg bou n brug en kom oorit ! Mwah !! Peace out !! *
Ashley, hy is n nice ou en ek is bja lief vir hom.
Hi Anri dis Ashley,,weet jy wat as mense k*k prt oor juw en Neels is hulle net jaloers en soek net aandag,,hulle moet liewers n lewe en n persoonlikheid gaan soek for varksteaks !!!
Dnq ashley, ek weet dit . J moet kom kuier ons mis jou
Horry ek het nie vir Neels sleg gese nie net gese hy nie SO mooi nie... WTF??? Nou kom staan julle en floek en skel my julle.. Julle het dalk 'n lewe ma julle het glad nie 'n persoonlkikheid nie!!!!!
Wel j ht duidelik n probleem met my en my ou. Hy hoefi vir jou mooi te wees ni. Omdat ek die beter persoon is gan ek jou nie beledig ni. Geniet jou dag!
Who do you miss right now?
My guy
Hey keep on not caring what other people think,,When you love someone age doesn't matter,....* (: They wish they had such an awesome guy as you do,,,
Thank you,
Julle wat vir neels sleg se gaan lang trane huil hy vat nie k@k in sy verhoudings nie. As iemand iets te se het gaan hy julle uitsort julle krap in die ou se slaai het al gesien wat hy aan iemand gedoen het
Dnq, hoop di mense los ons nou uit, as hule probleem mt ons ht, moet hule n brug bou en daar oor kom
Julle moet almal nou vir my baie mooi hoor ek is lief vir anri en as julle dit nie laaik nie is dit julle f@kken probleme ek is gatvol vir julle wat my meisie sleg se en vir my. Ek en sy verskil 4 jaar en as jy dit nie laaik nie jou gat dan.
Dnq liefie, ek is lief vir jou ook en moenie jou aan mense steur ni. Hule ht ni hule eie lewe ni.
Wat het jy teen haar,, wat het sy aan jou gedoen?? Sy rrg n nice persoon.
Ek ht nx teen haar ni
Hoekom se jy dat Carien is seker maar okay??
Want ek en sy is nou ni di beste pel wt mense kry ni
Ek verstaan nie dat jy 'n ou kan date wat baie baie ouer is as jy nie... En dan is hy nie eens so mooi nie.. No evence!!
J hoefi dit te verstaan ni, hy is net vier. Jaar ouer as ek. As j net vir di looks gaan , kry ek jou jmr. No evence
Wat dink jy van Carien Sander??
Sy is seker oky
van wie hou jyy anriq???????
hy beter weet wie ek is ek is iemand wat baie omgee vir jou
My ou, en ek dink ek weet wi j is
Hayy wt is jw bbm pin??
26D6C546
What bores you about people ?
If they think they know every thing
Wie is al die mense wat jou so soek en wie wil weet van neels
Wat se mense soek my en ek weet ni wi wil weet van neels ni
Your father's name?
andre
How much is enough money for you?
I don't care
The greatest moment in your life ?
Dag toe ek en my liefie 1 maand saam was
Wie is tanie P en wat wil julle oor my friend neels weet
Eerstens wi is j
HahahA,,,Tannie:P.....en jyY het myY nou nogiie geAntw.oOr NeElS nii!!!!!!???
Ek is ni n tanie ni en hoe weet j van Neels
Isit Stefan?? Oooohhhh hahahaha lol!! Love is iin the aiir!!!♡
Nee ek en Stefan is lank al yt
Wii miis jj so baja??
N ou
As jy nie JF toe gegaan het nie...watse skool is jou 2de opsie?
Sentraal
Hallo tannie is handre daar
Hey, ek is ni n tanie ni en ek is in di kaap ni by my boeties ni, jmr
What are you wearing right now?
N hemp en n broek
Hey Anri jy's baie oulik hoor!!
Dnq bja ,
Who knows you better than your parents?
My pelle
Wat is jou ou se naam
My geheim
Wie is C in tralieland?
Dit kan net Cara wees
The first thing you think of after you wake up ?
Is ek lus om op te staan.........
Is jy singel? En tussen Bianca vdM en Bianca V wie is die oulikste ( btw ek in Eunice)
Miskien, miskien ni, en al 2 is ewe nice en oulik
What do you think is the best feeling in the world?
Wanneer j voel mense gee om vir jou en j weet hulle is altyd daar vir jou
How did you and your best friend meet?
Toe hulle oz in klasse in gedeel ht
Hey! Lanklaas gepraat. Hoop dit gaan goed in JF! Mis julle klomp, dis maar stil sonder julle in tralieland!!! Cx
Hey, ek weet, dit gaan goed hoop j geniet dit nog in sentraal en dit is maar stil sonder jou
Ja,asb muti vi di blou bulle stem ni
Ek sal nooit vir hulle stem ni
Hi Anri ek se baie dankie vir die Here om 'n vooreg te hê om jou te ken!! Jy is 'n goeie voorbeeld vir almal!! Jy moet nooit verander nie en bly soo vriendelik soos jy nou is want jy doenit vi my!! Jy inspireer my met jou vriendelike glimlag!
Dnq ek sal en ek is bly ek kan glimlag
AllO**!!!!!!!!!!!,,,,jyY iis AwesomE en blyY soW hooP
Dnq , j ook
Dis wonderlik dat daar soveel volmaakte mense is, want klomp is maar vieslik met jou Anri! Hoop net hulle almal het eers hand in eie boesem gesteek!!!!! Love u lots Xxxxxx Aan al d met negatiewe kommetaar, KRY 'N LEWE!!!!!!
Dnq en dit is oky
Hey Anri mis jou baie jy mut leka skwl gan in JF en kom enige tyd Oranje tu ek wag daar met ope arms jy is awesome en munie jou steur aan wat di loser se wat sulke vieslike gud vir jou hier se ni lvj baie Anni
Dnq en ek jou ook , j kan maar ook JF to kom en hoop j geniet Oranja. Lvj bja Anri. Oz moet kyer een of ander tyd
One thing that the world does not know about you?
Who I am and what I am
J weetni eers w is ek!!
So ek mis al my pelle
LOL diiT iis eka**!!!!!!!!
Wi is eka?
Siien eka worD bjE uitgesluiT,,,dag eka iis ook een van jou VriendE maAr los diiT bje seer gemaAk!!!!!!!! Dankie hoor Geniet jou dag
Jmr, j is, maar wi is j??
Name 3 people you trust?
My ma, lidia en my ou
VIEW MORE