Visit this profile later to see if your question was answered.
69 ??
Tx.
Onnodig .
*Michael - spelling.
En dnki .
Eks nie available nie , sorrie ?
Oh . Thnx
Couples . Romances . At this point . Everything .
Procrastinating.
Bumble Bee from Transformers ?
Do you have time ? Because i have too much things ✔
Ek is gelukkig . Dankie vir die concern .
Alles is heeltemal fine ?
- asem wat nie stink nie .
- skoon naels .
- sagte lippe .
(Net by my ou natuurlik) .
Living in America ?
- food ?
- my bf ?
- my friends ?
- parents ? , but only sometimes ??
- good music ?
- food ?
- sleep . Alot of sleep ?
- giraffes . giraffes . giraffes ???
2016 had its pro's and cons ? .
I wouldnt like if 2016 repeated itself ? .
Well , the day is only half way in , and i've probably said "im tired" like 60 times ?
Meisies en hulle rumours ? .
Well , a lot of people told me horror stories about him , and tbh , I've never experienced it first hand , and I'm willing to give him a chance ??
Butttt , my hopes was up for Hillary , but oh well ?
Yup . mense is vieslik .
En al het jy ń fout/e gemaak in jou lewe , hulle sal altyd daai foute bekend maak , en jou aanhou uithaal daaroor ? .
Al wat ek soms kan sê is net "haai shame" .
Haters feed on reaction .
Mense sal ALTYD ALTYD iets te sé hê oor wat jy doen en sê . Delete die vrae , want honestly , iemand wat vieslike goed vir jou stuur op Qooh.me , wag vir ń reaksie . Hulle dink om jou name te noem soos "klein hoer" , net ń voorbeeld ? , gaan hulle iewers in die lewe bring . Hulle dink , sodra hulle vir jou iets messed up gestuur het , gaan iemand hulle ń high-five gee , en sê "oh my word , jy so snaaks" .
Die mense wat vir jou sulke goed stuur , het so groot minderwaarsigheids - kompleks , dat hulle goed voel as hulle jou sleg sê .
Laat dit soos water van die eend se rug af loop . Dis net een of ander broken persoon , wat net bietjie aandag soek .
Smile and wave ?
Message my , as jy wil gesels ?
Ek onthou hy was altyd my crush toe ek jonger was ? .
Nogals nêh ? Maar mens moet vinnig kyk ?
Butterscotch Brûlée , and Im loving it so far . But i prefer using Dark Vapor's Lady Luck . It smells and tastes like Nesquick ??
Eleaf Ijust S , in black ?
Kangertech SubVod Mega ?
Dark forest ?
Immaturity ?
When a someone has smelly breath ?
When someone is arrogant ?
And a lot more stuff I cant think about now .
Buy a matt blac Mercedes-Benz G-class , buy a giraffe .
Ek het geen idee wie jy is / kan wees nie , maar asseblief message my ?
Asseblief moenie .
Ouky , nê , ek het ń outjie , waarvoor ek baie lief is . SO eks baie jammer ☹ . Uhm , ek dink dis bietjie vreemd dat jy so vir my staar in die eksamen lokaal , maar , jy kan seker doen net wat jy wil ? . Ek waardeer dit , dat jy dink ek is so .... mooi.... of wat ookal ? .
Bruh ?? hold up .
Uhh...ok ?
Clothes ?
Guess you will ? .
Tell me about it ? .
Hoe is "amper klaar met skool" , vir jou $exy ? get your standards in order ? .
I dont have a best friend , and I certainly dont want one , either ?? too much drama ? .
Ek het inderdaad ń lisensie , ja .
Whoa , thats not a thought right now ? .
Uh .. ouky .. lyk my almal weet nou eks siek . En nee ek voel nogals crap . En my naam is Anzelle .
- almost finished with school .
- Matric Vacation in Mozaammmm .
- turning 19 next month .
Tx .
Thanks for your concern , i am feeling super shtty ? .
I dont what the word in English is , but I have 'Griep' ???
Bubbles ?
Wanneer ek nie lui is nie . Ja . Andersins , tweez ek dit ☺
Ek like spinasie en feta op Dullstroom se pannekoeke . You must try that sometime ?
Wet ? I guess . And extremely hot .
Oh my dearest friend .
Ek sweer almal wat soos ń graad 1 spel , is most probably in graad 1 .
Ek het nie ń spesifieke *shampoo* wat ek gebruik nie , solank dit in in mooi bottel is , is ek happy ?
Falling in reverse - fasionabily late ???
Call of duty : black ops 2 zombiessss ?
Mobile game : HayDay ?
Ouky , so die het my sopas 15 minute gevat om te try uit figure wat jy wil sê .
1ste plek - ek het nou net in ons driveway gestaan , en hek toe gekyk , en ek het niemand sien verby loop nie ?
2de plek - dankie dat jy dink ons huis is "vrek mooi" . Sal my ma sê jy dink so .
3de plek - *super hot* ? en dankie .
4de plek - ek het nie "slaapkleerqiess" aangehad nie , ek het my boyfriend se t-shirt aangehad ? .
5de plek - die woord "hehe" maak my ongemaklik voel , please dont use that .
Because If i post my number on social media , it makes it easy for weird people to stalk me .
As jy my regtig soek , DM my .
Everything ?
Hoe oud is jy . Dis die korrekte spelling ,
Maar ek word volgende maand 19 .
Ohhhh ?
Ouky neh ,
Nou die dag , toe staan ek op in die middel van aand ? en drink skelm melk uit die bottel uit ?
Ek het nou die dag ń glas gebreek en nie my ma gesê nie , so seker maar , ja ?
Ligte groen Lays (weet nie wats die flavour naam nie ? )
- matriek eind eksamen
- oud word
- weerlig strale
- wurms
- paddas
- om lewendig begrawe te word
Kyk Under the Dome en jyy ? ?
Everything my mom says , is good advice .
I forced myself to forget that moment .
Bad relationships with people .
Watse skoene ? Beskryf dit .
Plain ticket , bye bye ?
Baie dinge in my lewe .
Hoekom sê jy so ?
Jump naked down the Victoria Falls ?forgive all the people that needs forgiveness in my life ?
Say sorry to all the people i did wrong ? .
Kiss &hug everyone i love ?
Pray ?
1 jaar ☺
Wave 23 ?
Ishhhhh , dis n moeilike een ? .
Kfc , maar Mcd's se chicken nuggets met jalapęno sous .
Slaap , eet , my bf , en lag ?
A Jean and n shirt ?
Teveel ????
The person who created KFC & my boyfriend & Demi VL .
Why ?
Sommer maar net ?
Vir Wat stalk jy my ?
Waar ?
Yaa , ons was inderdaad ?
Okayyy , lets not go there asseblief ? .
Ek kies om eerder nie daaroor te praat nie , maar as jy nou regtig wil weet ,
Dit was die 23ste Mei , 2014 , ek het by hom gaan kuier , en hyt gese ons moet op die dak klim , ons het op die dak geklim, en ons het baie diep gepraat oor klomp goed , en toe ja .. toe vra hy my ... asseblief geen vra verder oor hom nie , asseblief ? .
Geordie Shore , ennnn it brings back unwanted memories .
First tell me who you are .
Mag Michael saam kom ?
Damn , dankie ?
My ma sê nee , sorry :)
Wie se dis my swembad ?
? hoe weet jy ek het ń swembad
Seker maar ?