Visit this profile later to see if your question was answered.
Hulle speel good wens nt ons ht julle afrigter gehad laas jaar ? want ons ht basies ons self gecoach ??
Kollage hou my besig ons kry baie werk
Baie goed danki ek is noggals besig deesdae maar ja gan goed
Danki danki ... skiet n dm ?
Awhhh baie danki ek is seker daarvan jy vi my ook ???
Wat maak dit ooit saak ?
Warrie ni rrg daaroor ni meng my ni mt sulke goed ni eks straight... ??
Ag sommer my geheim ??
Ek was by divan se huis ...
??? baie danki maar ja hou op jou naam hide se my nt wie jy is .... dm my ??
Danki ? dit vat noggals baie om dit in persoon te se neh ?
Seker ek weet ni ... en ek kraak ni meisies af ni behalwe as iemand my begin sleg se
??? ai man jammer ek is matriek en is basies klaar uit di skool uit so as jy nog in skool is gan dit moeilik wees om nou n vriendskap te begin
Oo okay nou wat keer jou ??
???? ja nee ek warrie ni nou meer ni sal maar sien wat more gebeur
Is jy patools ... ou ek skud nt my kop en ja en amen op alles wat hulle se ek weet rrg ni wat daar an gan ni ek gan mik vi dai 10 uit 30
Nope ??
Awwwhh baie danki waardeer rrg baie seker daarvan jys ook een amazing mensie ?
Ek haarne breek ... uhhmmm ek dink ons ht mekaar altwee seer gemaak n mens hoor gewoontlik twee kante van n storie voor mens iemand anvat so ek sal dit waardeer as jy mt my self kom praat.
Danki
Baie danki ek is seker daarvan jy doen ook ? en ja jy kan mos kom uitvind of ek is moenie skaam wesi
Om meer geduldig te wees ??
Lida ??
Ja wat van haar ht haar onlangs eers ontmoet ... sys nice
Awwhh baie danki ek is seker daarvan jy is ook ?
Sy sing mooi en praat lekr ??
Super goeie vriende ?? sys te oulik vi woorde ?
n Army man
Ek kani dit se ni ek sal op di qooh comment as dot waar word ... ?
Dono ... dm my ...
Daar is niks tussen my en haar ni vriendskap is weg.
??? as ek jou ken dan doen ek dit as n joke ek doen dit mt baie mense
Moet dan ni skaam wees en jou naam hide ni ... Dm my ?
Uhmm nee ons isi meer vriende ni ons padjies het geskei en ja ek weet ni wat gebeur het ni om eerlik te wees maar ja danki in elkgeval
Jacques Robertson...
Don't think less of yourself, but think less of yourself.
Baie danki maar ons isi saam ni ?
Mense wat windgat is en te veel van hulself dink ... ??
Okay ... ? is jy nou trots op jouself ?
Ja dis my lewe en my besluite en ja ek fokus nou nt om my lewe reg te kry en God nr een te maak meisies isi nou n opsie ni ... ek glo as iets gebeur is dit mt n doel ni omdat ek dit wou gehad ht ni ...
Wat daarvan daar gan niks an ni ...
?? eerstens baie danki maar ja ek weet ni ek wag vi niks ni ek en sy is nt rrg baie close.. dm my dan sal ek meer inligting gee
Dink 4 as ek dit reg ht ??
Nope dm my ??
Uhmmm lyk ek vi jou skeef ?
As jy bedoel beste vriend in gr 11
Daar is ni nt een ni almal is klas in hulle eie manier
????? se niks dan is daar niks ...
Fake friends
?? danki maar dis bietjie laat om nou te se ons ht besluit om nt vriende te wees oor ek wat kla maak mt skool
Nee ?? het ni uit gewerk weens ek wat uit di skool uit gan ni ons ht toe besluit om eerder vriende te wees
Studeer ??
Respect for other
Daar is n klomp ??gan maar n paar noem...
Damian
druan
hanno
Greyling
Tobie
?? jamr as ek van julle se name uit gelos ht dai is al wat ek nou dadelik in my kop olin gekry ht
Toe ons di ou sleg gese ht oor sy ouma trui en toe hy uit gaan toe gooi hy sy bat en alles ???
Het n meisie .. ?? dink nt een meisie is mooi ...
Maar sal nt vi jou di ant gee
Lida
zani
lizaan
marne
En ja kani an nog dinki ??
Bosluis, Ewan, Corne, Cheslin, Xavier, jis kani dink nou an nog name ni maar hulle almal is klas
Uhmmm syt n ou gehad en ek ht an beweeg toe breek hulle op toe ht ek kla gevoelens gehad vi anzelle so ek dink j moet j feite reg kry danki en dit my lewe
Gan di skaal nt tot by 10 ?
Dm my dan sal ek j se ....
Ja jis ek gan moet deurnag ???
Joh daar is way te veel wat ek sal wil nooit vergeet ni ??
Oo my hel ... wil j he ek moet n verslag skryf ek dink ni ek kan hierop se hoe ek oor hom voel ni hy dink di son skyn uit sy hol ... maar ja dm my vi meer
Uhmmm ja ek ht en baie erg was maar oor persoonlike goed en ek sukkel nogsteeds om my self te vergewe en dis hkm ek nog ni rrg weer dai bond mt God gehad ht ni ?
My ma want sy was nog altyd daar vi my en ja sy ondersteun my maki saak wat ni en sy sal alles los of kanseleer om my te ondersteun ?
Ruan van Schalwyk ...
Ek ht nogaltyd opgekk na hom want hy is altyd so nederig bly en hys di beste vriend wat mens voor kan vra
Eks ni groot kop ni en ek wou ni eers vi hulle gespeel ht ni ... so ja eks bly ek is nou weer tweede span want ek ht nt da gespeel omdat mense beseer was so ja weti waar j daaraan kom dat ek groot kop is ni want ek isi so ni
Ek ht twee...
Lizmare : want sy was nogaltyd daar vi my en gee altyd raad as ek nodig ht...
Lida : ons is nogi so lank vriende ni maar ons ht in 6 maande se tyd mekaar rrg baie ondersteun en ons verstaan mekaar baie goed.
Nee is j mal hulle is op n ander level
Because I support my friends
Ek weet wie dit is ???
Lizmare want daar is ni n ander gr 9 meisie wat naby haar kom ni
Nee ek ht nogi een ni en ja ek stel belang in een ... dm my
Was vriende en ja praat ni meer ni
Ja hulle jol lekr maar ja hulle ht teen sterk skole di jaar gespeel en nt nt verloor so ja ek dink hulle is goed
Ja ek weet baie goed en ja j hoefie danki te se nie God verwag dit van ons en ja ons kom al n lang pad so ja sal altyd daar wees om te help
Lizmare ? sy was nog altyd daar vi my
Goeie vriende ht deur n groot dip gegaan maar ons nou weer fine en nt vriende ... maar ja ek like iemand anders ?
Ja as n vriendin sy is n baie goeie vriendin...? maar ja dm my dan vetel ek j meer ??
To stay loyal and to support
Go and do sky diving ?
Ag my geheim dm my en vind uit
When I layed my eyes on the most beautiful girl in the world
Making mistakes