Visit this profile later to see if your question was answered.
Hoe so? Ja nee dit kan soms moeilik word maar deur die moeilike tye leer 'n mens net baie meer en 'n mens leer hoe om die lewe net soveel meer te geniet as dit goed gaan☘
O okay nee dis jou keuse ;)
O. Op Facebook???
Dankie ek waardeer dit en jy klink na 'n baie "sweet" meisie😊 Stuur my 'n Insta boodskap😉
Dankie ek waardeer dit so baie😊 Stuur my 'n Insta Boodskap!
Ek is gebore in Pretoria-Oos Suid-Afrika😏
Ek het net 1😂, mens mag nie meer as een hê nie. Maar my fans wat nie valentyne het nie, sal ek 'n valentyn voor wees :)
Sy moet eerstens die Here lief hê en dien, want dan weet ek sy gaan my opreg liefhê. Sy moet passievol wees oor die lewe, mooi glimlag en sy moet 'n sagte gees hê. Sy moet mooi lang dik hare hê en kort wees sodat as ek haar vashou, sy na my hart kan luister.
Heyy nee ek het nog nie ;)
Dankie ek waardeer dit so baie😊 Dm my net ;) Ek sal!
Heyy jy kan net op YouTube Armand van Niekerk intik of op my Facebook Blad dan sal jy die video vind :)
Hey,die jongste op hierdie stadium sal seker 16 wees. Maar die Here weet maar net die beste en ek weet Hy sal myne bêre en gee op die regte tyd :)
Heyy, ek hou nogals baie van the Ellen show!
Heyy dankie ek waardeer dit so baie?
My droom is om 'n sanger te word en ek nodig mense wat van musiek hou om saam met my te staan en my te ondersteun om 'n sukses te maak en julle te entertain :)
My gunsteling kleur is groen :)
Ek sal sê Mauritz of Kyle?
Ek is in Hoërskool Zwartkop :)
Armandtheawesome