Visit this profile later to see if your question was answered.
Mmmh! Jy moet jouself net n kansie gee dans joune net so groot hoe meer mensies wat hulp nodig het laat hul in joune dan sal jy die verskil sien! Ma eks seker joune is ook great!*...
Mmmh! Ek like dit jys besitlik mwa!
Aaaaw damn jys great! Sjoewie! Jys net so vrek cute! Xx ek dink
Hahaha miskien/miskien nie! ;P
Voorkoms niks eks tevrede hoe ek is en persoonlikheod niks want dis gegee An my as n geskenk van God! Hehe
Jap ek is single en my vorige meisie was Lune' hehe
Aaaaw jitte! Jy sure is n great mensie weni wie jy isi ma ek weet verseker jys n keeper! Aaaw ;P mal cute xxx
Ek is baie baie bly om dit te hoor solank jy so iemand het! Stick by daardie persoon!* want daardie persoon gee nie net 100% nie ma well 110%
Daar is maar baie min! Mmmh eendag sal sy kom
N Meisie met selfvertroue is n mooimeiesie sy moet na haarself kyk en versorg wees sy moet omgee vir ander en sy moet n great hartjie heh vol liefde sy moet my inlig as iets pla ek gee raad as ek kan! As sy als het is sy meisie materiaal en ek behandel haar soos n prinsssseeeseq! ;P
Aaaw Nig jys great lief jou. Ook baie kannie wag om jul weer te sien nie! Stay cool !! And be positive nigggieq!
Ek is ja ma wil graag my liefde uit stort vir n meisie hehe
Ek wens ek het geweet
Hehe Sweet! Wow dis rerig oulik vanjou! Dis nou bietjie tyd neh! Ma ek sal my broodjies met jou deel! ;)
Wessel dis wanneer n bytjie op n blommetjie gaan sit! En veer vlieg na n ander blommetjie dan n lang rukkie later kom daar weer nuwe sAadjies wat meer blommetjies word!
Goeie vraagie dalk isit jy! ;P
Goeie vraagie! Mmmh kom ek dink dalk isit jy?
Mmmh moenie wens nie en ons maak dit waar dink jy nie? ;P
Dis hoekom daar altyd ietsie soos sosiale netwerke is ! Ma ja dis hartseeer
Hahaha wow rerig sover ek kan onthou is ek nog n Virgin! Mmmh! Jy jok so biq poepies dink jy nie?
Aaaw Baie dankie jy ook ek dink
Sy kan doen wat sy wil net nie skaam wees nie ;P
Nou kom ons maak plan ! ;P
Aaaw! #bloos
Die idee dat my Vrou en kinders voor my moet gaan eendag! Dit maak my bang! :((
Sé net waar en wanneer en ek is daar ek is nie bang vir n uitdaging nie! Mmmh ;P
Aaw verseker die Glimlaggie! Dis vir my pragtig! Dan kom persoonlikheid en looks laaste in die rytjie! :)
Op iemand wie jy nie sal ken nie! Mmmh wie weet dalk isit jy? ;P
Ek is anvontuurlustig hehe! ;P
Mmmmh Seker! Daar is baie wat my mis hehe! ;P ma eks seker ek sal jou mis hehe!
As dit die Here se Wil is dat ek groot modelkontrakte kan kry oorsee of ek sal kyk hoe die Sport my in lei sodat ek pro kan gaan en later internasionaal! Ek Wil ook n Sukses maak in die lewe vorentoe! Ma baie dankie! Xx
Yes! The best thing to do is to think of someone that is always by you side our Heavenly Farther :)
Aaaaw Baie dankie dis sweet van jou! Hehe mmhh waarvoor Staan -M-O-J-? Sal nice wees as jy my kan verduidelik hehe! Dankie ;P
Yes I am hehe :)
Hehe om eerlik te wees nee want n mens moet maar nederig wees en dankbaar wees hoe jy lyk :)