Feel free.

99 Replies

Arrie??

Awe. ??

ArrievdSchyf replied 2863 days ago

Waar bly jy volgende jaar?

In Dagbreek in Stellies. ✌️️

ArrievdSchyf replied 2878 days ago

En jys beautiful johhhhhhhh

Fanks. ?

ArrievdSchyf replied 2881 days ago

Jys fantastic arrie

Jy is super fantastic. ?

ArrievdSchyf replied 2881 days ago

Jys moooooi

Jy ooook.

ArrievdSchyf replied 2881 days ago

Mooiste smile ooit

Baie dankie. ?

ArrievdSchyf replied 2881 days ago

Ek wil net net se Dat jy die mees oulikste hoofseun ooit was en ook een met die beste hare opit!!!!! Hahaha jys so oulik en fok Dai doos wat so kak skryf haha. Versin!

Haha baie dankie. Waardeer dit regtig. ?

ArrievdSchyf replied 2881 days ago

How much do you have in your bank account ?

R0.57

ArrievdSchyf replied 2881 days ago

Jy's nou uit die skool uit. Hou op met qooh crap.
Liefde jou prinses. ?❤️

Ek stem saam. ?

ArrievdSchyf replied 2883 days ago

Jy is i poes hoofseun,ek kry jou so jammer om so dom jusis soos jy te he☝

As jy so iets wil sê, sê dit in my gesig. Moenie wegkruip nie.

ArrievdSchyf replied 2883 days ago

Ek het gehou van arrie in a hurry?

All good things come to an end. ?

ArrievdSchyf replied 2883 days ago

Wat gaan jy doen volgende jaar?

BRek by Stellies. ?

ArrievdSchyf replied 2883 days ago 1

Arrie, is jy nie meer in n hurry nie?

Nope. Time to slow down. ?

ArrievdSchyf replied 2883 days ago

Hardloop teen 100 km/h of vlieg teen 10 km/h ?

Vlieg. ?

ArrievdSchyf replied 2890 days ago

Wat dink jy is die doel van verhoudings tydens tienerjare, as jy 99% seker is jy gaan nie eendag met die persoon trou nie?

As jy so seker is jy gaan nie met die persoon trou nie, dan is die verhouding nie juis goed nie, want dan het jy klaar besluit dit gaan nie werk nie. Maar verhoudings leer jou ook baie en jy leer hoe om aan ander voor jouself te dink. ?

ArrievdSchyf replied 2906 days ago
VIEW MORE