Nicole Assumption
Assumer
44
Replies
Naand, ek wou maar net kom baie dankie se vir die Doritos vandag in LO! Ek het dit baie geniet! Thanx vir als, jys n vriendin duisend.
Lmga ag Deon dit sal nou net jy wees wat so random sal wees neh!!! Eks bly jyt dit geniet hoor:) En jys n vriend miljoen=)
Jy's ñ pragtige meisie meti kOstelike glimlag :)
Bly altyd so :) xx
*B*
Awww Baie Baie Dankie *B* jy maak my daggie=) waardeer dit rerig baie!!
Jys netso stunningly beautiful moet nooit verander nie neh!!
xoxoxoxo**
My pampoen baie gewild neh ;-)
Ganit jong? hoop als gan nog goed meti skoolwerk! Prt weer, Leke naweek vjo*
Ooh ek weet sommer wie jy is:) lol
Dit gaan heel en pers met my danki en met jou patat?? Die skoolwerkies kom darm aan hehe en hoe gaan dit by die werk??
Gesels binnekort weer neh en geniet jou lang naweek as jy nou lang naweek het lol!!
Lots of lovies
xoxoxoxo**
I love ur smile and i hear u laughing even when u not around....i can smell u from miles a way.....Take a wild guess my dear:):):)
Awww te sweet en danki jy plak nou n huge smile op my bakkies=)
Uhmm ekt geen idea wie nie so se tog asb pretty please:)
xoxoxoxo
Helo0o0o0o c0la'tjie,,hier le ek en gan der my qo0h.me en lees ou b0odskape en daarS vaju 2d0g ek mant ek k0m los ene viju..h0egaan dt n0g met j0u en j0u karaTe??smilE j n0g altyd s0 bja??leka durUs..van m0naS xX
Awww dis nou n verrasing:) my smile gaan sommer nou reg om my gesiggie Hehe=D dit gaan sover wonderlik danki en daai kant?? I miss you loads hey!!! Sien hopelik binnekort wee neh Mwahz mooi bly en lots of love:)
Helloooo... Geniet jy darm jou langnaweek?? Hopelik loop jy al soos n normale mens :D .. Sien oormore, kani wag om jou te terroriseer in LO en AFR nie..
LOL en ek wonder wie jy is;) my lang naweek is sover great danki net damn baie huiswerk, veral die AFR litratuur Haha:) Ek hoop jy geniet joune ook en sien jou Woensdag in LO en AFR en oh ya ADMIN:)
PS: Ek loop darm al reg danki
En wie jou beste vriend?
Dit sal tien ten een Deon Beauzec wees
wie jou beste vriend(in)
Defnetief Marilize Muller!!!
wie jou droom ou???
Uhmm ek sal se.... Zachary Levi of Enrique Iglesias.... En joune??
sal jy met my uit gaan
Lmao rerig nou??? gee my n baie goeie rede hkm ek moet?? En wie is jy so btw??
hoe het jy beseer
Lol het gedraf en nie die gaat gesien nie en toe ek myself wee kry le ek op die grond met n baie pynvolle enkel
Helw my se*y friendin!!! Hwp jy geniet jw vakansie. Hgd mt jw?? Weat j dalk wie die . . Km ek gea jw n [clue]. Ex in jou wiskunde klas!! Mwha sien jw by skwl. . . XOXOXO bja liefde^
Hey my liefie maaitjie... Ekt gin idea wie jy is nie, jy moet my maar dinsdag se neh:) Dit gaan great met my danki en daai kant?? Sien jou dinsdag weer Mwah
Lovies u lots
xoxoxoxo**
Ken jO nie bja gOedi,,mr ek dnk jy's n pragtge meisie van binne en buite!* met n bja mooi persoonlikheid.. Stay stunning!Xxx •B•
Awww baie baie danki vir di oulike woordjies *B* beteken baie Mwahz
Xoxo**
Cola!!!Jys n Awsum vriiiendin en t ougat hehe!Dankii vir alles wt j vir my doen:)Bly altyd so oulik!Liefe jo xx
Awww danki my liefie maaitjie:):)
Love you 2
Mwaaaaaaaaaaaaaaaaahz
And stay as sweet as u are neh:)
Hey j van wie hou jy opi oomblik??*
Uhmm se j my;);)
You were excellent in karate this year. You are my rolemodel. You deserve those trofees.
hehe awww baie baie danki:)
Jy is my heel beste vriendin ooit. Ek kan nie vir n beter vriendin vra nie.
Hehe awww danki:)
Wil net se jy klink na n great mens want oral op fb sien mens almal is vriende met jou (: keep up the good job
Awww baie danki:)
Moet nz mre tasse skwl toe vat?
Lmao jaaaaaaaaaaaaaaaaaa dis n gewone skool dag ongelukkig
What would u do if your dreamguy gives u a kiss?
Rethorical question lol.. Of course i would kiss him back lol!
What is the weirdest thing about your best friend?
The weirdest thing about my best friend is uhmmmm hmmmm that she is weird lol! But i still love her
Name some of your best friends that are boys?
Joh da is te veel lol
Is jy bewus dat ek jou fb friend is?
Lol ja ma ek wil weet wi j is dshkm ek wil he j mut my inbox..
Wow ek het nogal dai kwalifikasie. So wat dink. Moet ek jou nog 'n paar vrae vra?want ek het klomp
Lol vra ma dalk vind ek uit wi j is..
Nog n clue: Mr poppers penguins!:)
Nee wat j moet my ma inbox lolz
Jyse cute gal. Nogal watek in gedagtes het, wate kwalifikasies soek jy in jou?
Lol.. Inbox my asb wie j is:) wel hy moet vriendelik, my respekteer, eerlik wees en fun wees hehe
Hey ju weirdo! Raai wies ek, ek gee ju een clue, chinese take aways!
Lol i have no idea... Inbox my ma liewer..
What was the most disgusting food you ever ate?
Joh hard to answer i love food, i really dont know what was the most disgusting i ever ate hehe
Jy praat te veel van skool!!!!!!!!!!!
Lol hey ek like skool, skool is altyd awesomeness as jo vriende jo dag maak
Do you like to go out
Ya especially with friends:)
Wanneer kom jo draadjies af??!!
Lol ek dink ek weet wi j is haha.. Ek weet myself ni seriously sal ma met my next visit dok toe hoor wat hy se.. Lol
What do you think of people that trying to get attention?
Childish
As jy en jou bf se vriend baie goeie vriende word en jy raak verlieg, hoe gan jy maak?
Ek was nog nooit in so situasie ni so ek sali kan antw ni..
Who r you curruntly inlove with?
For me 2 know and u to find out:)
Have you lost a friend?
No..
Jys n op regte vriendin...Sal jy skinder stories vertel van ander vriende/vriendine?
Never
Do you watch Phineas and Ferb?
Sometimes
Is j verlief opi oomblik?
Dalk, Dalk ni:)
Het j al ooit in ju neus gekrap en dt "perongeluk" geet?
Lmao NEE!!
Would u date ur friends ex bf's?
No not at all!!
Wat is die beste geskenk wat j al ooit ontvang het?
Uhmm seker maar my charm horlosie:)
Who are you dating currently
Still single:)
Describe yourself in 3 words?
Friendly, Funny and Casual
VIEW MORE