profile img

Aimee

Avisser00

Ask me anything..?

59 Replies

love you baie rerig aims jys die oulikste meisie wat ek ken en die mooiste en die cutie wat jy altyd was in graad 8

❤ thaaanks

Avisser00 replied 2654 days ago 1

favourite mens? ?

Dis eintlik regtig nogal n moeilike keuse??

Avisser00 replied 2716 days ago

Favourite natuurtoneel in Stellenbosch?

Alle akkerbome?

Avisser00 replied 2897 days ago

yo

Avisser00 replied 2902 days ago

aweh, ek's lief vir jou

❤ you too x

Avisser00 replied 2916 days ago

What do you wish had never happened to you?

There's lots of things, but it made me the person I am today so I guess nothing..

Avisser00 replied 2923 days ago

How much money do you need right now and why ?

Genoeg,,,koshuis kind??

Avisser00 replied 2928 days ago

Hoe werk dinge nou eintlik. Moes jy in graad 11 wees? ?

?ek verjaar laat in die jaar, en my ouers het my later in die skool gesit.. jah, eks tegnies gr11.?

Avisser00 replied 2930 days ago

Sal jy vir n matriek ou gaan?

Jah, seker..hang af?

Avisser00 replied 2983 days ago

Het j jou hare gekleur ?

Nee? Net gesny..

Avisser00 replied 3101 days ago 1

Jy en Edwin meer as vriende?

Belowe ons is net palss☺

Avisser00 replied 3117 days ago

If you could be on the cover of any magazine , which would you choose ?

Vogue?

Avisser00 replied 3157 days ago 1

Which word have you started using a lot lately ?

Ooh my frik

Avisser00 replied 3166 days ago 1

graad 11's 2017?

Wat van hulle?

Avisser00 replied 3167 days ago

Jy nog in 'n ernstige verhouding na die vakansie?

Nope

Avisser00 replied 3167 days ago 1
VIEW MORE