Visit this profile later to see if your question was answered.
Nee nie regtig nie, maar dankie x
You shall see ๐คช
Mmm, wel dis maar vriende se vriende en mense wat ek goed ken. ๐
Daar's nie iemand op wat ek nie presies weet wie dit is nie.
Hoe bedoel jy? Soos letterlik die manier? Of bedoel jy hoe ek persoonlik kies wie daarop moet wees?
Iemand wiese hele hart aan God behoort, my sal kan oppas en saam my kan lag. Iemand wat groot dinge in klein goedjies raak sien, ons moet saam kan kuier en elke oomblik geniet.
Hy moet my beste vriend wees, iemand wat daar is vir my deur dik en dun.
Iemand met wie ek my hart kan vetrou en nooit 'n oomblik daaroor twyfel nie. Ons moet saam kan groei nader aan God.
Die kรชrel wat al hierdie eienskappe besit, is versker die persoon wiese meisie ek wil wees.
Hoe graag wil jy weet? ๐คญ
Nee eintlik nie ๐คญ๐
Net as jy Bok van Blerk is. ๐
Want jy maak my so lag, ek kry nie kaaaans om asem te skรชp nie. ๐๐๐ผ
Oh heyyyy x
Iemand baie na aan my hart ๐
Nee
๐๐ผ ๐๐ผ ๐๐ผ
My ma se soetste kind. ๐
Wellll... ๐คช
๐
Baie dankie. ๐
Zaful ๐ค๐ค
Daar is 'n hele paar goed, maar mens leer daaruit.
It's not the person but the memories.
Waardeer. x
Nee ๐คช
Divan is lankal nie meer in die prentjie nie.
Ons altwee het aanbeweeg.
Hy's net een van my goeie vriende. ๐
๐๐ jy hou ons fyn dop?
Fokus bietjie meer op jou eie lewe!
Waardeer. x
Nee
Dis nie wat ons doen nie, ons altwee gaan aan met ons lewens?
Is dit nou eweskielik verkeerd?
Ja baieee, fun times. ๐
Nou vertel my wies die ander ou, want ek weet nie? ๐
23 September '20
Lunรฉ x10 ๐ค
Ekt hoopeloos teveel wat baie na aan my hart is om hulle te lys!
Ah baie dankie, somige mense is bietjie ongeskik, maar ek antw die vrae wat billik is. x
As iemand laster.
Neeee ๐
Sjoe oky.
Ek dink besluite is geneem en dinge is soos wat dit moet wees. Niks fout met vriende wees nie?๐
Dinge het nie uitgewerk nie.
Sรช dit vir my persoonlik?
Dm? Dan maak ons dalk n plan?
Dinge is mnt beter so.
My hart het jou baie lief, sommer so vinnig. Ons het dit nodig gehad xโค๏ธ
Dankie baie x
2jr. miskien 3jr
Na skool maak ouderdom nie saak nie.
My boetie se Samsung Galaxy S10. ๐
-dankie baie.
Baieee dankieee. x
Ek gebruik PicsArt ๐
Dinge het nie uitgewerk nie, mah ek glo hys nou baie gelukkig saam sy meisie ๐
Oh i love you sooooo much ๐โค๏ธ
Dankie baie. Jys oulik โจ
Yeah ek weet jy doen.โค๏ธ
Lief jou ook!
Dankie, jy is so die oulikste mens!๐
Word die 15 Nov
SEWENTIEN
Baie dankie. ๐
Hey, babe โค๏ธ loves you more
Dankie, ek waardeer.โจ
Dankie baie.
My Timon.
Jyt jou eie spesiale plekkie in my hart.โค๏ธ