Visit this profile later to see if your question was answered.
Sys cool,snaaks en goeie geselskap en sy het n goeie persoonlikheid 😋
Sal ek ook like om te weet 😥
Sme maar vir jou😂
Uhhmmm niemand nie dt sal net akward wees 😂
Sorry but I can't find your account
Heyy kwaaikat mis jou ook moet weer bietjie kuier..❤
Heyy ja ek het dankie wasi so moeilik nie??
Nee ekt nie een van die twee nie??
Dankie dt help sobiQ
Dink ek weet nou wie dt is dm my dan se ek jou
Ek praat nie oor enige blonde meisies nie
Hoelank is nie te lank nie
Ekt op die oomblik 4
1)Marno
2)Jayden
3)Dirk
4)Vernon
Watse blonde girl daars bja
Uhhmm hangaf wat vir jou klasifiseer as n loser
Shappies boeta hoop ons maak gou weer so?
Dm my en dan se ek jou...
Hoekom is ek nou weer n A$$hole..
Kan oki wag om jou weer te sien malles...love u to...?
Ek weet nie rrg nie
Daar is nie n top 10 nie want almal is mooi op hulle eie manier
Ek het nie rrg n gunstelling song ni ek like enige musiek met beat
Love u to slegte invloed ?
No one
No one and no one
N meisie wat dink dat n slegte op haar is en sy n slegte op my gaan wees so ja sy noem my haar slegte invloed en ek haar my slegte invloed
Yes I like her very much but I dont know if she likes me back
Uhhmm I gues so
Heyy x
Nie op die oomblik nie
Nee ongelukkig nie
Niks veel chill manet op my bed soos gewoonlik
Dq ek waardeur wie ookal jy is
No not really
Jy is cool en snaaks maar partykeer bietjie grumpy :-)
Hoop so my slegte invloed love u to
I love u to my skramskakeltjie