profile img

Hansie Pieterse

Bakkies121

Open to anything ?

496 Replies

Gesels jy met iemand spesiaal op die oomblik?

Miskien doen ek, miskien nie, you never know.

Bakkies121 replied 1483 days ago

Hello vir jou ook😉

Hallo 😂

Bakkies121 replied 1489 days ago

As jy die keuse gehad het sou jy die verlede verander?

Enige iemand sal iets in hulle verlede wil verander, maar dinge gebeur vir 'n rede en mense moet die beste maak daarvan ✌🏼

Bakkies121 replied 1493 days ago

Relationship?

Nope

Bakkies121 replied 1511 days ago

Wat studeer jy?

Boerdery 😂

Bakkies121 replied 1515 days ago

Jy en jou meisie nog saam? Of Kan ek jou maar bietjie vir my vat 👀

Wie is jy? 😂

Bakkies121 replied 1532 days ago

Ek wens ek kon jou se hoe trots ek is op jou.

Hoekom?

Bakkies121 replied 1533 days ago

Hkm skeer jy jou been hare?

Skeer dit meestal net vir die rugby, help vir die grass burns. Anders laat dit mens se bene net beter lyk ook 😌

Bakkies121 replied 1534 days ago

Jys pragtig vir my😍

Nou wie sal jy wees? 😂

Bakkies121 replied 1536 days ago

Ek hoop sy weet jy gebruik ha net. Ek dink dis lekker fuctup buddy

Geen idee waarvan jy praat tjom maar jy sal mos weet

Bakkies121 replied 1549 days ago

Do you still love your ex? 👥

Sal altyd 'n sagte plek in my hart wees vir haar.

Bakkies121 replied 1552 days ago

Hoe gaan dit?

Kan nie kla nie, dankie.

Bakkies121 replied 1553 days ago

Do you want a relationship? 🤎🗯️

Nee, help nie nou om een te wil begin.. 🙌🏼😌

Bakkies121 replied 1554 days ago

Kan ek nou maar jou eks kry? Jyt big time verloor met die een pella 😂

Ek keer jou mos nie ✌🏼

Bakkies121 replied 1554 days ago

Wat is jou grootste droom ?*

Om iets met my rugby te bereik.

Bakkies121 replied 1568 days ago
VIEW MORE