profile img

B a s j a n_

Basjan_Erasmus

Drop n Qooh_?

578 Replies

Bwo 💍❤

Yooo bwoo ❤️

Basjan_Erasmus replied 1927 days ago

Wa kruip jy weg in lockdown ?

In my fcking room 😂

Basjan_Erasmus replied 1927 days ago

Is jy vriende met mireece die een wat in n verhouding met christopher was ?

Jaaa hoekom ?

Basjan_Erasmus replied 1967 days ago

Ek dink jys hot. Wat v vriende mt voordele? Of net voordele

Wat van jy gaan kry eerder net vriende😂

Basjan_Erasmus replied 2051 days ago

Single, Taken, or fling ?
Who are you with.

My private life has nothing to do with anyone ❤️

Basjan_Erasmus replied 2065 days ago

Way up in my feels about you right now. 😔

Dm of whatsapp my

Basjan_Erasmus replied 2066 days ago

Ek het eintlik gebedoel het jy gekuier gister aand of was j aleen by jou huis.

Was by die huis?

Basjan_Erasmus replied 2066 days ago

Is jy nou aleen of kuier jy vennand saam vriende

Wel ons kuier nie meer so baie nie maar as ons doen is dit saam die vriende jaa

Basjan_Erasmus replied 2067 days ago

Dit maak nie saak wie ek is nie maar dit maak saak dat ek kan sien jys happier as altyd

Dankie baie ❤️

Basjan_Erasmus replied 2082 days ago

Vir jou sink ek my liefde in coca-cola 👑

Iets aan die manier hoe verewig saam jou, Net net nie lank genoeg gaan wees nie 👑

Basjan_Erasmus replied 2087 days ago

Jyt bitter baie potensiaal en ek sien net sukses vijou. Jys awesome hoor. Keep you head up high x

Dankie baie x

Basjan_Erasmus replied 2089 days ago

I know of someone I think would be a great match for you x

Found love thanks , it’s called RHR😻❤️

Basjan_Erasmus replied 2099 days ago

Wie ken jy in potch ???

Teveel mense , why?

Basjan_Erasmus replied 2099 days ago

❤ blond of brunette
Lank of kort

Maak nie rerig saak nie , verkies kort maar tog as die hart en persoonlikheid reg is hoekom iets verloor wat great kan/gaan wees

Basjan_Erasmus replied 2101 days ago

Hy Ek ook in Rustenburg

Oh okay nee mooi 😊

Basjan_Erasmus replied 2101 days ago
VIEW MORE