Visit this profile later to see if your question was answered.
Wat afgehaal😂?
Eks nog altyd hot mf😂🤚🏻
En hoekom sal ek dit doen😂…
Ekt dit nooit gesê nie😂
Eks nou sommer impressed😂🤚🏻
Oh wow🤭… ons wag actually om te hoor hulle gaan ons blykbaar die 21ste Feb sê maar ek twyfel of ons kampus toe gaan😂… wat swot jy?😂
Wat bedoel jy?😂
Who you😂😂
Ek is nie, engels is net superior and always will be😂🤚🏻
Nothing, ek wens hom net die beste toe😌…
Ekt dit nie as n insult bedoel nie, meer net n waarneming😂🤚🏻
Tbh ek voel jys te afrikaans vir my😂🤚🏻
Nahh ek like dit😂
Mense gaan ophou my qooh me’s lees as jy aanhou sulke paragrawe tik😂🤚🏻… aanloklikheid skep belangstelling en dis mos nou al wat aan die begin nodig is😂
Al wat ek hoor is, is ek lyk ✨perfek en aanloklik✨😂🤚🏻… jy ken my nie so jyt geen valid basis om die vergelyking te wil maak nie😂
Ek dink ek weet darem ek sal al klaar een loyal subscriber hê😂🤚🏻
Dt moet n redelike impressive DM wees voor ek hom sal antwoord😂🤚🏻
Jy dink ek sal actually geld kan maak met dit?😂😂
Nee mf, definitief nie🙄😂🤚🏻
Aaaahhh selfde vir jou🥺❤️
Want jy wil?😂
Gaan kyk vir jouself😂
We’ve been over this🙄😂😂
Ek neem aan hulle het seker gepraat van die ou wat sy eie highlight op my ig het?😂😂
Ek like hom net😂🤷🏼♀️
Oh goshhh thank you sm🥺… ek weet nie wat om te reply op sulke qooh’s meer nie, so sal maar net vir jou moet sê jys ook baie mooi😂😂
Aghh thank youuu☺️
Ek dra net altyd makeup so dan sien mens dit nie maar dis for reallss my eie sproete wat ek gekry het deur te brand in my gesig🤦🏼♀️😂
Ja maar ek sê mos nou nie wat ek wil doen is om te cheat nie😂…
True true, ek doen eintlik net wat ek wil😂
Depends, sal jy met jouself kan lewe as jy so iets doen wat teen jou waardes is🤷🏼♀️
Want dis teen my morele waardes??😂🤚🏻
Gaan kyk net my story🙄😂
Ds n bold statement😂🤚🏻… opposites attract you know, partykeer het mens nie common ground nodig nie, net chemistry😂
Sjoh, jy werk darem maar vinnig😂🤚🏻… ek dink nie eintlik dis genoeg common ground nie😂👀
As jy my skaars ken, dan hoe wil jy sê ekt nie n edge nie mf😂🤚🏻
Die feit dat niemand weet wat my swakpunte is nie😂🤚🏻
Sê jy nou ek het nie n edge nie?😂… go ahead, wat dink jy is my swakpunte😂🤚🏻
Eks flawless😮💨… jk, mens openbaar mos nou nie jou weaknesses nie, dan verloor jy jou edge😂🤚🏻
Whyyyyy?😂…
Ha!😂🤚🏻… he wishes😂
Ek het nie n bf nie, my guy😂🤚🏻
Ek het nie n ou nie😂
Ek gaan nie agter mense aan nie my maat😂🤚🏻
Gegym en gekuier😮💨…
Nie noodwendig nie, maar dit sit definitief dinge in perspektief van wie eintlik daar is vir jou en wie nie🤷🏼♀️…
Nahhh dude😂🤚🏻…
Always with this qooh me🙄🤚🏻😂
Lyk dit asof ek rugby speel😂🤚🏻
Heel rustig, te rustig actually😂🤚🏻… ekt vroeër huistoe gekom terwyl my mahulle daar gebly het😂
Plaas het jy net🙄😂🤚🏻
Time Management Skills🤪😂🤦🏼♀️
I can do it all😂🤚🏻…
Yessssir😂… Ek het soos legit EA courses gedoen en klomp sertifikate van die departement gekry, so eks very much qualified😂🤚🏻
Excess is altyd n goeie ding😂🤚🏻.. yeah maar ek kyk hulle net as ek n toets of exam moet skryf, dan skryf ek na skool en dan is ek klaar, easy😂😮💨
Nou presies, ek lewe lavishly, no need om ander mense se geld te wil hê nie😂🤚🏻…As hy dit op my wil spend is dit sy saak maar ek sal ook dan geld op hom spend. Ek is n educator’s assistant by n laerskool terwyl ek regte voltyds studeer😮💨😂
Lyk dit vir jou of ek arm is?😂… en in die tweede plek ek werk hard vir my eie geld terwyl ek studeer so ek gaan mos nou nie sy geld gaan staan en spend nie?
Praaaat jy, Lex😍😍❤️
Eks nie iets met hom om sy geld te kan gebruik nie my guy😂🤚🏻… geld maak my net gelukkig want as mens geld het kan jy fokus op ander goed wat actually saak maak.
Wat laat jou so dink?😂
Thinking of putting that in my bio😮💨
Geld.
Hkm moet hy enigsins iets voel daaroor?😂
Sou so hoop ja😂… nou wat even sou hierdie “duel” van jou vereis🤷🏼♀️😂
True true😂… ek sal dit amusing vind maar nie as jy jou stupid “duel” wil doen nie😂🤚🏻
Dink jy nie dié is net so bietjie cringe nie😂😂… hoe oud is jy?😂
Yesssir😂🤚🏻
Gaan se dit asb vir my guy please😂🤚🏻
Oh wow😂🤚🏻… active imagination jy😂
Still cool & calm when triggered my friend😂🤚🏻… ekt maar net quickly ietsie verduidelik sodat sekere mense nie dink hulle weet alles nie😂
My guy😂🤚🏻… ek sou dit nie rrg so spel nie ekt net baie vinnig getik cause ek was getrigger😂… ds soos ek wat sê cause en nie because nie you know
Vir watse rede is jy anyways so invested in hoe ek voel oor dit?😂… Soos mens gee jou vryheid op, jy moet compromises maak & jy kan nie net in n verhouding ingaan nie want dan gaan mense mos seerkry as jy soos jy sê net wegstap wanneer dit nie werk nie🤦🏼♀️… en vir my gaan dit meer oor die persoon as die verhouding self.
n Hele rukkie😂😂
Dankie my guy, maar ek is pretty much very happy. Ek like hom baie en ekt rrg nie jou “good luck” nodig nie cause dis for sure nie opreg bedoel nie😂🤚🏻…
Die hele punt daarvan om iets te wees is mos nou om te kyk of jy in n verhouding wil wees met daai persoon. So ja jy doen verhoudingsgoed maar dis nie te sê ons is nie committed nie, ons is dalk nie officially saam nie maar mens dink mos nou eers voor jy sulke groot besluit neem? Jou verhoudings hou seker baie lank aangesien jy sommer dadelik saam is sonder om daaroor te dink dan😂🤚🏻…
Meaning?😂
Ons is iets, nie dat dit eintlik enige iets met jou uittewaai het nie🤷🏼♀️
Jys die een wat praat van “fisieke aspekte” nou wil jy my lecture oor looks, Hypocrite much?😂😂
Dink jy nie eks tog bietjie slimmer as om actually te sê eks keen terwyl ek nie eers weet hoe jy lyk nie😂
Maybe, maybe not, dt het mos nou eintlik niks met jou uittewaai nie😂🤚🏻
Oooo en jy gaan my nou dit leer as ek sê eks keen??😂😂
Vra my weer asb😂
Ek het nie n ou nie 😂
Wat doen?
With what?😂
Is that so😂
Ek beëindig goed wat my nie pas nie😂🤚🏻
Don’t do relationships. Ek dink enige 2 mense met sterk persoonlikhede sal clash, jy moet net die persoon kry wat vir jou die moeite werd sal wees om mee te clash en mens moet partykeer jou pride opgee.
100% i agree😂.. but idc, solank dit nie te erg raak nie is dit fine vir my.
Dit is cause ek wil hê hy moet my nie met enige iemand anders wil deel nie?
My guy, do I look like someone who’s insecure😂… of prt jy van as iemand in n verhouding possessive is?
Who me?😂… definitief
Maybe, but we ain’t begging people to act right. As ek vermoed daars iets sal ek hom konfronteer en as hy vir my lieg, then we done.
Constantly yeah😂😂
Nee. Die ou moet down wees vir intelligent banter en hy moet my op my plek kan sit.
Maybe, maar dink jy nie ek kan n man in toom hou nie?😂😂